Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: De la Rey toekenning  (Read 7663 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
De la Rey toekenning
« op: October 19, 2007, 10:12:33 AM »
Kan ons dalk weekliks die De la Rey oorhandig aan enige iemand wat opstaan vir ons volk? Enige voorstelle?
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #1 op: October 19, 2007, 11:12:17 AM »
Goeie idee Christa, hierdie mense is net vreeslik dun gesaai!  :o

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #2 op: October 31, 2007, 01:35:50 PM »
Ek nomineer daai boer wat die dorp se water afgesit het
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #3 op: October 31, 2007, 06:39:26 PM »
Klasie en Jannie wat die Krugersdorp begrafplaas oppas.
En hoor jy die magtige dreuning...

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #4 op: October 31, 2007, 08:43:37 PM »
1. Die boer wat die dorp se water afgesit het
2. Jannie en Klasie van Krugersdorp
Moed Vryheid Eer

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #5 op: October 31, 2007, 09:18:42 PM »
Aangesien hierdie toekenning, ons steun en positiwe gesindheid, aan ander wat ons volk bevoordeel uitdra, wil ek 'n voorstel maak dat ons dit 'n werklikheid maak deur  'n sertifikaat aan die betrokke wenner te oorhandig, te pos of selfs te e-pos
En hoor jy die magtige dreuning...

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #6 op: October 31, 2007, 09:20:21 PM »
Ek dink dit is 'n fantastiese idee.

Ek sal die naweek so bietjie met sertifikate speel en ietsie formuleer.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #7 op: October 31, 2007, 09:26:18 PM »
Dankie KB, iets soos 'n BL vlag met DLR se gesig en gepaste teks dalk?
En hoor jy die magtige dreuning...

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #8 op: October 31, 2007, 09:27:36 PM »
Ek sal regtig kyk wat ek kan doen. Iemand het nie dalk 'n mooi foto van Genl. de la rey nie?
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #9 op: October 31, 2007, 09:30:28 PM »
KB, ek het mooi foto's van Genl. De la Rey en die ABO, ek sal vir jou aanstuur.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #10 op: October 31, 2007, 09:32:43 PM »
Baie dankie, Klawerina! Dit sal kwaai waardeer word.
Moed Vryheid Eer

123 Blok My

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #11 op: December 01, 2007, 09:09:10 AM »
Wie gaan hier benoem word?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #12 op: December 01, 2007, 10:56:47 AM »
Dis ironies dat wanneer iemand iets verkeerds/slegs doen, sien almal dit onmiddelik raak en daar word 'n ophef van gemaak, maar wanneer iemand iets goeds doen, haal dit nie eers die plaaslike koerant nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #13 op: December 01, 2007, 12:54:23 PM »
Die fout le dus by die koerante, ek wens ons kan 'n koerant kry wat om gee vir die Volksaak!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #14 op: December 01, 2007, 03:27:53 PM »
Die Bravolander, SP? ::)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #15 op: December 14, 2007, 07:22:45 AM »
die 81-jarige mev. Josina Fourie

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #16 op: January 17, 2008, 11:55:15 AM »
'n Naam is nie net goed genoeg nie, daar moet 'n volledige beskrywing wees.
Moed Vryheid Eer

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #17 op: January 17, 2008, 03:14:15 PM »
Hierdie week se nominasie vir die De la Rey toekenning is vir Hans Dons se positiewe bydrae tussen Boerevryheid en Bravoland.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #18 op: January 17, 2008, 04:33:03 PM »
Johan Ernst - van Ermelo se skool, wat die sogenaamde "Engelse" leerders (in my dae was dit leerlinge) wat die staat in die skool ingeskryf het, in die saal laat sit. 'n 100 verset punte ook aan hom!

Afwesig Andre

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 419
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #19 op: February 22, 2008, 08:16:42 AM »
Die Kovsie studente wat protesteer teen gedwonge koshuis integrasie.
En hoor jy die magtige dreuning...


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal