Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: De la Rey toekenning  (Read 7663 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #60 op: October 22, 2009, 07:35:09 PM »
My nominasie is Clem de Klerk!

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #61 op: October 23, 2009, 04:44:33 AM »
Ben, kom tot orde en ruk jou reg !
Kennis is mag

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #62 op: October 23, 2009, 08:03:40 AM »
Ben, kom tot orde en ruk jou reg !

Hy het! Daarom die toekenning! ;D
Ons Sal!!!

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1921
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #63 op: October 23, 2009, 08:06:39 AM »
Wat het Oom Clem nou alweer gesondig?  :D
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #64 op: October 23, 2009, 08:27:18 AM »
Lyk my 'n ou moet maar fyn trap hier rond! Voor jy weet, is jy in die moeilikheid!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #65 op: October 23, 2009, 11:23:59 AM »
Baie geluk oom Clem, so word mens beloon as jy sekeres op hul plek sit  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #66 op: October 24, 2009, 08:11:02 PM »
Ek verdien nie die eer van die toekenning nie, maar baie dankie aan almal en veral aan SP - en mag ons ook te midde van ons wil om vorentoe te beur, ook die wysheid ontvang om ons verset so toe te pas dat ons elke keer nader aan ons vryheid is.
Kennis is mag

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7642
  • Christa Burger
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #67 op: February 01, 2010, 09:13:20 AM »
Ek wil baie graag vandag aan oom Daantjie Engelbrecht (70+) van Vredendal 'n De la Rey- toekenning gee.

Oom Daantjie het al die jare 'n viswinkel op ons dorp bedryf en verlede jaar dit omskep in 'n drankwinkel om dit gouer verkoop te kry. Dit is ook toe dat die oom se probleme met die swart volksvreemdes begin het. Hulle het hom een namiddag in sy winkel oorval en erg aangerand. Einde verlede jaar het hulle hom by sy huis ingewag, oorval en met 'n wapen teen die kop aangehou. Net nadat hulle hom van al sy winkel se kontant beroof het, het die aanhouer die sneller getrek. Met Genade van Bo het die wapen 'n steuring gehad en het die skoot nie afgegaan nie. Die klomp skarminkels hardloop toe weg.

Die afgelope Vrydagaand, het oom Daantjie en sy vrou, tannie Fien (60+) by hul huis aangekom. Hy het eerste ingestap om solank die ligte aan te skakel en omgedraai toe hy sy vrou hoor gil. Daar staan dieselfde drie weer in die deur en een hou vir tannie Fien soos 'n menslike skild voor hom. Sy heup het effens uitgestaan van agter die tannie. Oom Daantjie het hom op sy heup geskiet (blykbaar met 'n ligte kaliber wapen soos 'n .22). Met die valslag het die wapen (9mm pistool) uit sy hand geval en die oom draai toe om om die polisie te gaan skakel. Gelukkig sien hy toe betyds dat die skarminkel na die wapen kruip en hy beweeg toe nader om die wapen uit die pad te skop. Blykbaar was daar 'n gestoeiery, want die oom het hom weer geskiet en wou weer omdraai om die polisie te gaan skakel. Die skarminkel het weereens probeer om die wapen in die hande te kry en die slag het die oom blykbaar die magasyn leeggemaak....
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #68 op: February 01, 2010, 09:29:18 AM »
Hy moes die magasyn uit die staanspoor leeggemaak het!!! Nou gaan hy seker weer aangekla word van moord en straks nog in die tronk beland!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #69 op: March 19, 2010, 10:37:30 PM »
Enige voorstelle vir die De La Rey toekenning vir hierdie week?

Knap gedaan Ben!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #70 op: March 19, 2010, 11:42:23 PM »
Enige voorstelle vir die De La Rey toekenning vir hierdie week?

Knap gedaan Ben!

Ek is nou nie n burger hier ie, so kan seker nie aanbeveelings maak nie, maar vir wat dit werd is, ek stem hier 100% saam vir hierdie toekening na Ben.
Al het almal verwag dat die pikanien Delema nie gaan opdaag nie, Ben het vir ons n kaartjie gekoop om Delema voortaan n lafaard te noem.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4258
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #71 op: March 20, 2010, 04:40:20 AM »
SP Ben het nie net deur sy optrede bewys dat die Malema skepseltjie eintlik 'n Me minus 'n id is nie

Hy het ook die volk se trots in ere gehou.

Dankie SP !!
Kennis is mag

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #72 op: March 22, 2010, 04:44:02 PM »
Is oom Ben Geldenhuys familie van Leon Geldenhuys(AWB JEUGLEIER)?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #73 op: March 23, 2010, 01:32:39 PM »
Is oom Ben Geldenhuys familie van Leon Geldenhuys(AWB JEUGLEIER)?

Nee ek glo nie ek en Leon is familie nie, in elk geval, nie naby genoeg dat ek hom ken nie.

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #74 op: March 23, 2010, 01:37:57 PM »
Wel,oom se dade maak die boervolk trots.As ek nader was sou ek aangesluit het.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #75 op: March 23, 2010, 01:44:58 PM »
Dankie OsswaTdi. Waar is jy?

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #76 op: March 25, 2010, 11:51:12 AM »
Phalaborwa.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #77 op: March 25, 2010, 04:47:48 PM »
Phalaborwa moet ook sy eie verkenners pos kry.

Sanderis

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #78 op: May 10, 2010, 10:13:35 AM »
My nominasie vir die week is Michael Jansen van Rensburg (18) wat sy lewe opgeoffer het om 'n 14 jarige kind uit die rivier te red .

Sanderis

  • Gas
Re: De la Rey toekenning
« Antwoord #79 op: July 13, 2010, 12:15:23 AM »
Volgens sekere lede is hier 'n held (lyk my hy het die draad nie opgemerk nie) .
Enige nominasies kan hier geplaas word .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal