Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Die begin van Bravoland se eie beeskudde.  (Read 920 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7620
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Die begin van Bravoland se eie beeskudde.
« op: October 21, 2007, 07:05:13 PM »
Adviseur Sakkie is voorwaar 'n boer van uitstek. Die landbou bedrywighede op Stillerus was voorwaar 'n voorreg om te aanskou en te beleef. Op egte Boere-gasvryheid het hulle ons ook trakteer.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die begin van Bravoland se eie beeskudde.
« Antwoord #1 op: October 21, 2007, 07:46:09 PM »
Is klein Bravo nie die mooiste bulletjie ooit nie?  :D

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Die begin van Bravoland se eie beeskudde.
« Antwoord #2 op: October 23, 2007, 10:20:05 AM »
Sakkie,

Hoe gaan dit met Bravo?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal