Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bloedrivier - Naamlys  (Read 1895 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Riemlander

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 12
Bloedrivier - Naamlys
« op: December 15, 2007, 11:34:39 AM »
« Laaste verandering : December 15, 2007, 12:02:32 PM deur Riemlander »
Onthou Vegkop. Onthou Bloedrivier. Onthou Majuba.

123 Blok My

  • Gas
Re: Bloedrivier
« Antwoord #1 op: December 15, 2007, 11:38:58 AM »
Riemlander, dit is wonderlike inligting!!!

Hier is 'n naam wat ek al HOE LANK AL na soek, en nou wonder ek hoekom kyk ek dit nog altyd mis.  Waar kry jy dit as ek mag vra?
« Laaste verandering : December 15, 2007, 07:01:54 PM deur RoosMaryn »

Afwesig Riemlander

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 12
Bloedrivier - DIE GELOFTELIED
« Antwoord #2 op: December 15, 2007, 11:45:57 AM »
« Laaste verandering : December 15, 2007, 12:01:41 PM deur Riemlander »
Onthou Vegkop. Onthou Bloedrivier. Onthou Majuba.

baasjan

  • Gas
Re: Bloedrivier
« Antwoord #3 op: December 15, 2007, 11:46:16 AM »
Van Schalkwyk Christiaan
Van Schalkwyk Gert

2 van my Oupas was dus daar  ;D

Afwesig Riemlander

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 12
Bloedrivier - Jan Bantjes se joernaal
« Antwoord #4 op: December 15, 2007, 11:55:20 AM »
Jan Bantjes se joernaal oor die Slag van Bloedrivier aangeheg.
Onthou Vegkop. Onthou Bloedrivier. Onthou Majuba.

123 Blok My

  • Gas
Re: Bloedrivier
« Antwoord #5 op: December 15, 2007, 07:56:33 PM »
Riemlander net toe ek begin dink het dit is 'n soektog wat ek nie gaan baasraak nie, plaas jy hierdie inligting.  Baie dankie ook vir die inligting wat jy vir my gestuur het.  Ek werk nou weer ernstig daaraan en ek is nogal opgewonde.  Dit kan net moontlik wees dat tydens die verskuiwing van die klipmonument en klipstapel by Bloedrivier, en die oprigting van die nuwe walaer, ek dalk nog self een van die klippe verskuif het wat een van my voorgeslagte nog daar gepak het.
Baie Dankie

123 Blok My

  • Gas
Re: Bloedrivier
« Antwoord #6 op: December 18, 2007, 01:19:46 PM »
Ossewa

Karools

  • Gas
Re: Bloedrivier
« Antwoord #7 op: January 25, 2008, 12:27:48 PM »
 Neem kennis asseblief - Lied met die titel "Bloedrivier"

Bloedrivier is slegs 'n week voor Geloftedag (16 Desember 2007) geskryf en gekomponeer. Bloedrivier is vir die eerste keer gesing op 16 Desember 2007 op Bloedrivier. Bloedrivier word op DV 18 Januarie 2008 in 'n ateljee opgeneem waarna hy in CD formaat beskikbaar sal wees.

Bloedrivier - die liedjie

In 1838 is God se hulp gevra om die boere in hul nood te steun, te behoed en te bewaar
'n Monument sal hulle bou en die dag sal heilig bly,
Hul enigste wapen - hul geloof - met die Here aan hul sy ...

Die nag was kul en donker, die impi's staan en wag,
die lampies op die ossewaens soos Mahlozi's in die nag
'n Strandwolf sluip daar tussendeur, hy's onheilspellend daar
Die mis sak toe, die vyand druis, hul wag op die bevel.

In die geslote walaer, in 'n see van heidendom
is daar 'n lig wat helder skyn - die lig van Christendom.
Die stemme van 'n mannekoor weerklink deur digte mis
Psalm agt-en-dertig, stel almal weer gerus.

KOOR
Maar dieselfde God van Bloedrivier is steeds ons God vandag
Hy verstaan ons grootste vrese, Hy staan by ons deur die nag
Kom ons almal vat weer hande, erken sy grote Mag
Want dieselfde God van Bloedrivier is steeds met ons vandag

Twee skote van 'n dubbel-loop, die stryd het pas begin
Die isilongo kondig aan Dingaan - ons sal oorwin
Maar God ons Vader is met ons, die vyand word verslaan
Die veld drink bloed, soos op Golgota - dit moet ons verstaan

KOOR
Maar dieselfde God van Bloedrivier is steeds ons God vandag
Hy verstaan ons grootste vrese, Hy staan by ons deur die nag
Kom ons almal vat weer hande, erken sy grote Mag
Want dieselfde God van Bloedrivier is steeds met ons vandag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Naamlys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier
« Antwoord #8 op: January 03, 2012, 03:22:43 PM »
By die Geloftefees wat ek bygewoon het, het die spreker, dr. Floris Dafel, die naamlys van al die Boere wat betrokke was by die Slag van Bloedrivier uitgedeel. Dit is 'n lang lys (uiteraard), maar ek gaan hom hier plak vir die wat belang stel.

OFFISIERE EN MANSKAPPE WAT AAN DIE SLAG VAN BLOEDRIVIER OP 16 DESEMBER 1838 DEELGENEEM HET.

Hoofkommandant: Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius
Assistent-hoofkommandant: Karel Pieter Landman
Kommandante: Johannes H de Lange (Hans Dons), Jacobus Potgieter, Pieter Daniël Jacobs, Stephanus Erasmus, Jacobus Uys, Lukas Meyer.
Laerkommandante: Albertus Pretorius (ook kanonnier), Lourens Erasmus, Piet Moolman (Rooi Piet).
Veldkornette: Johannes C Steyn, Gert Viljoen, HA Pretorius, Gert van Staden, Stephanus Lombard, Jan Scheepers, Hermanus Fourie, William Cowie, Casper Labuschagne, Jan Joubert (ook kanonnier en godsdiensleier).
Godsdiensleiers: Charl Cillier en Jan du Plessis.
Kanonniers: Piet Rudolph en Gerhardus Pretorius.
Manskappe: Aucamp, Piet; Badenhorst, H; Badenhorst, P; Bantjies, Jan Gerritze; Beer de, Abraham; Beer de, Christiaan M; Beer de, C (sr.); Beer de, Jan Christiaan; Beer de, Johannes A; Beer de, Stephanus A (sr.); Beer de, Zacharias Jacobus; Beneke, J; Berg van der, H; Berg van der, Isak; Bester, Barend; Bester, Lourens; Bester, Paul Machiel; Bezuidenhout, Daniël; Biedolf, ?; Bierman, Isak; Biggar, Alexander (kolonel); Bodes, Barend; Bornman, Johannes Jurgens; Boshoff, Jan; Botha, Ernst Adriaan Lodewyk; Botha, Hendrik; Botha, JC; Botha, L; Botha, PJ; Botha, PR; Botha, Theunis; Botha, TF; Bothma, Carel A; Bothma, Daniël; Breytenbach, Chris; Breytenbach, Johannes Jacobus; Breytenbach, Jacob Coenraad; Breyenbach, Johan Hendrik; Bronkhorst, Jacobus; Bronkhorst, Johannes Jacobus; Bronkhorst, Sam; Bruwer, Eduard CD;  Bruwer, Hans; Bruyn, Piet; Buitendag, CH; Burger, Jacobus J; Buys, Piet; Claassens, Christiaan; Clercq de, Abraham; Clercq de, B; Clercq de, C; Clercq de, J; Coetzee, C; Coetzser, JJ; Coetzer, Philippus Jeremias; Coetzer, Thys; Combrinck, G; Cronjé, Abraham; Cronjé, Piet; Dafel, Henning; Dafel, Jan; Dannhauser, Thomas Richard; Deventer van, Jan; Dreyer, C; Dreyer, F; Dreyer, I; Dyk van, Joseph; Dyk van, Sybrand; Dysel, F; Engelbrecht, Adriaan; Engelbrecht, E; Engelbrecht, Gerhardus; Engelbrecht, (jong); Engelbrecht, HH (sr.); Engelbrecht, Johannes Hendrik; Enslin, Johannes Jacobus; Erasmus, Antonie; Erasmus, Barend; Erasmus, Cornelis; Erasmus, Daniël Elardus; Erasmus, Hans; Erasmus, Jacobus; Erasmus, Pieter Erasmus; Erasmus, SE; Esterhuizen, Jan; Ferreira, Marthinus Stephanus; Fick, Hendrik; Fisher, Jan; Fourie, Christiaan Erns; Fourie, Dirk S; Fourie, Hermanus; Fourie, Philip; Froneman, Christoffel Cornelis (Laerkommandant); Gass van, Ferdinand P; Gass van, JF; Geer, Carel; Giesing, F; Gouws, Daniël; Gouws, J Marthinus; Gouws, Jacob I; Gouws, P; Grové, Hermanus; Greyling, Jan; Grobbelaar, Nicolaas Johs.; Grobbelaar, Pieter Schalk; Hammes, PJ; Hattingh, C; Hattingh, F; Hattingh, JH (Hans); Herbst, M; Heydenreich, Cornelis Frederik; Human, PG; Jacobs, Gabriël; Jacobsz, Jan; Jacobs, P Daniël; Jaarsveld van, A; Jager de, Frederick J; Jager de, Izak J; Jager de, JW; Jager de, Lodewyk; Janse, Willem; Jordaan, Willem; Joubert, Abraham Benjamin; Joubert, Jan (Jacs.seun); Joubert, Jan (jr.); Joubert, Pieter J; Joyce, Robert; Kemp, G; Kemp, Jacobus; Kemp, Petrus J; Klaassen, P; Klopper, Jacobus; Klopper, H; Koekemoer, C; Koekemoer, Marthinus; Kritzinger, Lewis; Kruger, Jan; Kruger, PE; Kruger, TJ; Laas, Cornelis; Laas, Mathys; Labuschagne, JP; Labuschagne, JH (Jan Groen); Labuschagne, Willem Adriaan; Landman, Jan AKP (sr.); Landman, Jan (Doringberg); Lange de, Adriaan (jr.); Lange de, Robert; Leech, ?; Liebenberg, C; Liebenberg, C (sr.); Lindeque, G (sr.); Lindeque, P; Loggerenberg van, H; Lombard, Hermanus Antonie; Lombard, Hans; Lombard, S; Lotter, J; Ludick, MJ; Malan, David D; Malan DJJ; Malan, Jacob Jacobus; Malan, Stephanus; Marcus, F; Marais, Coenraad; Marais, Johannes L; Marais, Stephanus Abraham; Mare, Wynand Wilhelm; Maritz, Pieter; Maritz, Salmon Gerhardus; Maritz, Stephanus; Martens, Hendrik Jacs.; Martens, J Thomas (sr.); Martens J Thomas (jr.); Marx, Frans; Meintjies, Albertus Jacobus; Meintjies, Jacobus William; Meintjies, Schalk; Merwe van der, Andries; Merwe van der, C; Merwe van der, Christiaan Pieter; Merwe van der, Frederik J; Merwe van der, Jan; Merwe van der, Josias; Merwe van der, Lukas J; Merwe van der, LP; Merwe van de,r M; Merwe van der, Willem; Mey, Christiaan Lodewyk; Meyer, Jacob; Meyer, Lukas, Meyer, Jan; Meyer, Theodorus; Mienie, J; Mienie, Frederick Christiaan; Moolman, I; Muller, Christiaan; Naudé, Francois Paulus; Naudé, Jacob; Naudé, Philip Jacobus; Neethling, Hendrik Ludolf; Neethling, Schalk Willie; Neethling, Willem; Nel, LJ; Nel, Theunis Jacobus; Nel, Willem Gabriël; Niekerk van, Izak Andries; Niekerk van, JAP; Niekerk van, P; Nortjé, Joachim; Oberholzer, Jan Albert; Olivier, O; Olivier (Lang) Gert; Oosthuizen, JJ (sr.); Oosthuizen, Jan; Oosthuizen, Marthinus; Opperman, C; Opperman, D; Parker, Edward; Pieterse, Fredrick; Pieterse, Nicolaas; Pieterse, HJ; Plessis du, Francois; Plessis du, Jan; Plessis du, P; Plooy du, Wouter; Plooy du, Hendrik; Plooy du, Willem; Potgieter, Cornelis; Potgieter, Evert; Potgieter, Hendrik; Potgieter, L; Potgieter, Matthys; Potgieter, Petrus Hendrik Theunis; Potgieter, Theodorus; Pretorius, AP; Pretorius, B; Pretorius, Dewald Johannes; Pretorius, Gideon; Pretorius MW; Pretorius, Nicolaas; Pretoius, Piet; Pretorius P (P.seun); Pretorius, Samuel; Pretoius, WJ; Pretorius, Willem H; Preez du, PD; Prinsloo, Jochemis (H.seun); Prinsloo NJ; Prinsloo, W; Raads, D; Raads, G; Raath, Philip; Raath, Pieter; Raath, Roelof; Ranger, Simon; Reineke, Adam; Rensburg van, Lucas; Rensburg van, Nicolaas M; Retief, Jacobus; Roscher, P; Robbertse, I; Robbertse, Jan; Robbertse, Matthys; Roets, Hendrik; Rood, ?; Roos, Cornelis J; Roos, G; Rooyen van, Cornelis J; Rooyen van, Dirk; Rooyen van, GF; Rooyen van, Gert Reinier; Rooyen van, GT; Rooyen van, I; Rooyen van, Lukas; Rooyen van, Stephanus; Roux le, D; Roux, Dirk; Roux le, Nicolaas; Rudolph, G; Rudolph, Bernard; Rudolph, Pieter; Schalkwyk van, Christiaan; Schalkwyk van, Gert; Scheepers, Coenraad F; Scheepers, Gert; Scheepers, H; Scheepers, Jacobus Johannes; Scheepers, Marthinus; Scheepers, M (G.seun); Scheepers, Stephanus Johs.; Schoeman, Gert; Schoeman, Johannes; Schutte, Jan Harm Thomas; Schyff van der, D; Schyff van der, JD; Slabbert, G; Smit, C (C.seun); Smith, F; Snyman, Coenraad FW; Snyman, JH; Staden van, Cornelis; Staden van, VC; Steenkamp, Hermanus; Steenkamp, Jan Harm; Steenkamp, Piet L; Steyn, Johannes Christoffel; Steyn, Hermanus; Steyn, Pieter; Straten van, Jacob; Strydom, DJ; Strydom, Hendrik; Strydom, J; Strydom, Pieter Gerhardus; Swanepoel, Willem; Swart, Pieter Johannes; Uys, Dirk C; Uys, Jan C; Uys JJ (jr.); Uys, Piet; Venen van, D; Venter, A; Venter, PA; Venter WD; Vermaak, CI; Vermaak, J; Viljoen, Christoffel; Viljoen, Gideon; Viljoen, Johan H; Viljoen, M; Viljoen, Sarel; Visagie, Jan; Vuren van, Lukas Gerhardus Janse; Vuuren van, P; Winnaar de, S; Wet de, Kootjie; Wet de, P; Zyl van, Jacobus.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Henk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 370
Re: Naamlys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier
« Antwoord #9 op: January 03, 2012, 05:04:37 PM »
Jis baie dankie Baas Adri
Gaan die druk en laat oorskryf. Is lekker om my mense se name daar te sien
Ek en my huis ons sal die Here dien

Sanderis

  • Gas
Re: Naamlys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier
« Antwoord #10 op: January 03, 2012, 10:38:52 PM »
Dankie oom Adri , sal oom omgee as ek dit met hierdie draad saamsmelt  http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,207.0.html  ?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Naamlys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier
« Antwoord #11 op: January 04, 2012, 07:08:45 AM »
Dankie Sanderis. Ek het nogal gesoek vir 'n gepaste draad, maar kon nie die een vind nie. Uiteraard hoort dit daar. Doen so!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Re: Naamlys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier
« Antwoord #12 op: January 04, 2012, 09:28:48 AM »
Is daar dalk so lys van majuba
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Sanderis

  • Gas
Re: Bloedrivier - Naamlys
« Antwoord #13 op: January 04, 2012, 09:40:41 PM »
Is daar dalk so lys van majuba

Het al iewers so iets gesien Johan (kan net nie onthou waar nie ) , sal bietjie kyk wat ek kan opspoor .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal