Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Wat kan ons van Lenin leer  (Read 2187 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« op: October 28, 2007, 08:29:36 AM »
Ek hou hiervan dit is 'n baie goeie idee.  hoe meer ons groepe kan saamvoeg hoe beter vir eenheid. 

Aanhaling
c de klerk skryf:

Nou is daar die volgende moontlikhede waaraan ek kan dink:
1 Ons kan die drie organisasies (miskien in die Afrikanerfront) verenig in gesamentlike optrede om ons doelwitte te bevorder soos voorheen uitgewys is.

2 Of ons begin 'n vierde Organisasie met baie moeite en nie noodwendig met vinnige groei nie.

3 Ons vra BCVO, AVS en Bravolandburgers om saam met AVKB en Handhawers om saam te begin met 'n nuwe aksie:

Ons vra BCVO, AVS en Bravolandburgers om saam met AVKB en Handhawers om saam te begin met 'n nuwe aksie:

EN DIE BELANGRIKSTE VAN DIE GEDAGTE!

Ons kan elke geleentheid begin propageer, en daarvoor sal ek die Radio Pretoria lugtyd beskikbaar maak deur:

1 Op volksmikrofoon bekendstellings te maak.
2 Op die kultuurprogram "Kultivaria" kan dit genoem word
3 Ons sal 'n advertensie reek opstel en elke Boer sal weet van ons jeugaksies
4 Ons kan die "Afrikaner koerant" vra om deel te neem
5 Hierdie draad kan ook omgesit word na iets soos

 "AKSIE AFRIKANER JEUG OP PAD NA VRYHEID

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #1 op: November 01, 2007, 08:33:27 AM »
Sannie en Sarel!

Hier is werk.

Van der Walt

  • Gas
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #2 op: November 01, 2007, 10:01:16 AM »
Ek het solank 'n bord oopgemaak onder Volksaksies met die naam

Aksie Afrikaner Jeug op pad na Vryheid

Ek stem met julle saam.  Daar word vandag aan ons kinders gepropageer dat dit "Kommin" is om 'n Afrikaner te wees, en dit laat my dink na iets wat in my eerste jaar op Universiteit gebeur het.  'n Paar studente van ons Kerk se Jeugaksie neem elke April vakansie minder bevoorregte blanke kinders tussen die ouderdom van 12 en 13 op 'n 10 dae vakansie, net om hulle so bietjie uit hulle haglike omstandighede te haal.  Onder andere word daar boeresport en speletjies met hulle gespeel, en dan een Saterdagaand is dit volkspele.  Ek kan nog so goed onthou - Toe hulle moes hoor dat hulle gaan volkspele doen, was die antwoord met gesigte wat vreeslik getrek is, asof dit die goorste ding op aarde is om te doen: "Eeuw, net nie volkspele nie!".  Die aand half 10 se kant toe ons klaar is, was daar omtrent nie 'n kind wat nie by die saal uitgestap het en 'n volksliedjie gesing het nie!  Hulle moes toe erken dat dit vir hulle lekker was, en hulle hele negatiewe houding teenoor volkspele is verander.

Winter

  • Gas
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #3 op: November 01, 2007, 06:32:18 PM »
Kry die kinders eerstens weg van die TV's, rekenaars en selfone.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #4 op: November 01, 2007, 09:20:42 PM »
Sannie en Sarel!

Hier is werk.

Dankie Boere, hierdie Aksie gaan nog die draaipunt na Volksvryheid word - want gaan kyk in die geskiedenis van ons volk, en kultuurwaardes, en handhawing daarvan, was telkens die faktor wat ons volk op koers gekry het om ook polities en andersinds gemobiliseer te kom. Die kragtigste voorbeelde is gelee in die Simbolsiese Trek van 1938  wat gelei het na die 1948 politieke oorwinning.

Dankie vir u instemming om hierdie saak te bevorder!
Kennis is mag

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #5 op: November 01, 2007, 09:31:22 PM »
Oom Clem,

Ek het vandag geleer dat daar 50 000 mense was by die hoeksteen legging van die Voortrekker monument in 1938 en 200 000 by die opening in 1949!

Dit sal wonderlik wees as ons weer hierdie hoeveelheid mense by 'n kultuur aksie kan kry. Die naaste wat ons vandag aan die soort van getalle kom is by rugby wedstryde! Dink net as die mense soveel om gegee het vir hulle vryheid as wat hulle vir hulle sport omgee.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #6 op: November 02, 2007, 08:45:06 PM »
Oom Clem,

Ek het vandag geleer dat daar 50 000 mense was by die hoeksteen legging van die Voortrekker monument in 1938 en 200 000 by die opening in 1949!

Dit sal wonderlik wees as ons weer hierdie hoeveelheid mense by 'n kultuur aksie kan kry. Die naaste wat ons vandag aan die soort van getalle kom is by rugby wedstryde! Dink net as die mense soveel om gegee het vir hulle vryheid as wat hulle vir hulle sport omgee.

SP, en met die inwyding van die Monument was daar 3000 volkspelers in die kleure van die vier provinsies!

Ons kan maar klein begin - kultuur oorwin alles as dit met hartsoortuiging beoefen word!
Kennis is mag

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #7 op: November 02, 2007, 08:58:14 PM »
Burgers, kom ons leer iets van die Boer!

Die kragtigste vorm van verset, is wanneer 'n volk se kultuuraktiwiteite voluit beoefen word. Dit laat die opponente magteloos, want hulle besef hulle mag nie daarteen optree nie, maar meer nog die opponent weet ook dat dit iets is wat aanvaarbaar is vir die ganse wereld, en daarom is dit Grondwetlik toelaatbaar in alle lande.

Maar wat is kultuur beoefening anders as om volksnasionalisme te laat leef - en die onderdrukker te laat beef?

Ek waag dit om die volgende stelling te maak:

Van alle vorms van verset, van stryd, van sprekende oorlewingsaksies, is die kultuurbeoefening die kragtigste. Kultuur sluit niks van die volk uit nie, dit handel met sy geloof, sy denke, sy strewe, sy dagtaak, sy alles.

As Bravoland se Burgers hulle daartoe kan verbind om die kultuurlewe, op elke vlak, in sy volle konsekwensie kan deurtrek van die suigeling tot by ons oues van dae, sal geen volk ons ons vryheid kan weier nie- want kultuur snoer saam, is deel van God se skeppingswerk en kan nooit vernietig word solank daardie volk bestaan nie.

En die Boer is hier - in die volle krag van sy geloof, dit alles moet net ontplooi word!

Gegroet
Clem

« Laaste verandering : November 02, 2007, 09:00:31 PM deur c.de klerk »
Kennis is mag

Michelle

  • Gas
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #8 op: November 03, 2007, 08:16:55 AM »
Burgers, kom ons leer iets van die Boer!

Die kragtigste vorm van verset, is wanneer 'n volk se kultuuraktiwiteite voluit beoefen word. Dit laat die opponente magteloos, want hulle besef hulle mag nie daarteen optree nie, maar meer nog die opponent weet ook dat dit iets is wat aanvaarbaar is vir die ganse wereld, en daarom is dit Grondwetlik toelaatbaar in alle lande.

Maar wat is kultuur beoefening anders as om volksnasionalisme te laat leef - en die onderdrukker te laat beef?

Ek waag dit om die volgende stelling te maak:

Van alle vorms van verset, van stryd, van sprekende oorlewingsaksies, is die kultuurbeoefening die kragtigste. Kultuur sluit niks van die volk uit nie, dit handel met sy geloof, sy denke, sy strewe, sy dagtaak, sy alles.

As Bravoland se Burgers hulle daartoe kan verbind om die kultuurlewe, op elke vlak, in sy volle konsekwensie kan deurtrek van die suigeling tot by ons oues van dae, sal geen volk ons ons vryheid kan weier nie- want kultuur snoer saam, is deel van God se skeppingswerk en kan nooit vernietig word solank daardie volk bestaan nie.

En die Boer is hier - in die volle krag van sy geloof, dit alles moet net ontplooi word!

Gegroet
Clem

Clem wat jy se is so waar.....  ek het net ook gedink aan ons geskiedenis spesifiek, die regering het al deur en deur bewys dat hulle alles in hulle vermoe sal doen om te verhoed dat ons kinders hulle geskiedenis ken en eer.  Dorp/stadsname, straatname dit mag nie in skole geleer word ens ens.  Hulle is baie baie bang vir ons geskiedenis en die hoop en trots wat dit bring maar meer nog die selfvertroue wat dit in en vir ons kinders sal gee.  As ons kinders weet waar hulle vandaan kom gaan dit maar swaar gaan vir hulle om die jeug te beinvloed dat hulle sommer 'n paloeka is wat moet inval in die NSA om 'n "iets" te word.

As mens net vir hulle kan wys jy het nie soos daardie rugbybal in die Vodacom advertensie per toeval uit die lug uit geval en hier beland nie....   en nog 'n ding wat ek gesien het.... moet nie te ver terug begin, hoeveel ouers en grootouers was deel van die grensoorlog, sommer nou die dag, sit met pragtige medaljes weggepak in boksies en hope om te vertel?  Dis ook 'n deel van ons geskiedenis wat nog as 'n "werklikheid" aan ons jeug oorgedra kan/moet word, eerstehands, en dan werk jy dit so terug....

« Laaste verandering : November 03, 2007, 08:41:45 AM deur Micky »

Winter

  • Gas
Re: Wat kan ons van Lenin leer
« Antwoord #9 op: November 03, 2007, 12:17:33 PM »
Hierdie mense, gebeurtenisse en dade moet weer herlewe voordat ons die mense verloor vir altyd wat deel was daarvan.

Daar is geen waardevoller geskiedenis as lewende geskiedenis nie. Daar is soveel van die ouer mense wat onstlaap en alles wat hulle ons kon leer is vir ewig saam met hulle.

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal