Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Hemde  (Read 1455 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hemde
« op: May 15, 2007, 07:48:40 PM »
KB

Ek wag nog nogsteeds.......
VOEL TUIS

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hemde
« Antwoord #1 op: May 17, 2007, 11:42:12 PM »
KB

Nou nog net die foto's van die hemp asb
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hemde
« Antwoord #2 op: May 18, 2007, 07:25:16 AM »
Askies Plasie man. Herrinner my vanaand weer daaraan asb.? Ek het dit nie op my laptop nie. Ek kan ook maar net vir jou die templates aanstuur.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Hemde
« Antwoord #3 op: May 22, 2007, 09:22:34 PM »
Hallo KB, kon jy dit nog nie regkry om die hemp te laai nie? Ek wil ook graag sien hoe dit lyk. Dalk kan ons dit ook sommer saam met die ander hemde laat druk.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hemde
« Antwoord #4 op: May 26, 2007, 12:44:00 AM »
* Cois Conradie (Tugelarider) hello

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hemde
« Antwoord #5 op: May 28, 2007, 04:18:27 PM »
* Cois Conradie (Tugelarider) hello

Cois

Ek dink jy moet vroeer gaan slaap ;D

Groete

VOEL TUIS

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Hemde
« Antwoord #6 op: May 28, 2007, 04:25:03 PM »
Lol plaas....  ek kyk na 'n program waar jy sms kan stuur en dan pos op die forum sonder om op die net te wees.

Juis vir die mense sonder internet toegang. Dink net wat kan ons alles doen....   
Hulle sal ongelukkig nie kan lees wat staan in die forum nie...  maar hul kan misdaad aanmeld, stem, voorstelle gee en tonne meer !!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal