Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wiskunde kopkrappers  (Read 19722 times)

0 Lede en 4 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #260 op: August 12, 2010, 12:29:39 PM »
Moes jy al so iets doen KB? ;D ;D
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #261 op: August 12, 2010, 03:03:03 PM »
1 B en 1 K gaan oor. Die 1K bly en die 1B gaan terug. Die 1B bring nog 'n 1K oor.

Die oomblik wat hulle die ander wal bereik is daar 1 Boer en 2 Kilos aan die ander kant en word die Boer vermoor en die twee kilos vlug met sy horlosie, beursie, vuurwapen, en die boot. Nou is die ander twee Boere ook gestrand aan hierdie kant (en dit in die geselskap van 'n kilo).

Jammer KB.  ;)

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #262 op: August 12, 2010, 03:07:26 PM »
Sjarko, jy het met een ding nie rekening gehou nie, die boer het 'n braaivleisvurk by hom gehad  :P
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #263 op: August 12, 2010, 03:52:17 PM »
Selfs SARU se kwotas is beter as Sjarko sin

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1922
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #264 op: August 12, 2010, 06:43:33 PM »
Aangesien alles oranje is, hier is 'n vragie:

Wat is die verskil tussen ORANJE en PERS/PIENK/GEEL/GROEN/BLOU/SWART/BRUIN?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #265 op: August 14, 2010, 03:41:30 PM »
Selfs SARU se kwotas is beter as Sjarko sin

Dit is nie meer lank nie, dan gaan hulle kwotas ook so lyk.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #266 op: August 16, 2010, 08:22:52 AM »
Aangesien alles oranje is, hier is 'n vragie:

Wat is die verskil tussen ORANJE en PERS/PIENK/GEEL/GROEN/BLOU/SWART/BRUIN?

Lyk my jy sal ons maar moet help Karina.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #267 op: August 16, 2010, 08:39:47 AM »
Ek sal probeer: dit is presies dieselfde - net baie anders!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Elmien Drent

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 56
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #268 op: August 16, 2010, 10:46:16 AM »
Karina jy maak die mense deurmekaar!

Dis 'n taalvraag, maar tog te doen met logiese denke!

ORANJE

is die enigste kleur wat met 'n klinker begin en eindig!
"Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde..." NGB

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #269 op: August 16, 2010, 11:34:18 AM »
Nou vir iets bietjie anders:

3 Boere en 3 Kilo4s moet oor 'n rivier vaar. Daar kan net twee op 'n slag in die bootjie pas. Probleem is dat daar nie meer Kilo4s as Boere aan enige kant van die rivier mag wees nie, anders word die Boer(e) beroof en vermoor. Hoe kan ons al ses veilig aan die ander kant van die rivier kry ?

Die boere is steeds gestrand. Help asseblief om hulle veilig aan die anderkant te kry.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1922
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #270 op: August 16, 2010, 07:41:21 PM »
Karina jy maak die mense deurmekaar!

Dis 'n taalvraag, maar tog te doen met logiese denke!

ORANJE

is die enigste kleur wat met 'n klinker begin en eindig!

Hehehe, ek het al vergeet ek het 'n vraag gevra. Amper reg Elmien, of jy is ook reg dat dit so verskil, maar...

Oranje is die enigste kleur wat uit meer as een lettergreep bestaan.

o-ran-je

Blou, pienk, pers, geel, swart, wit ens. het almal net een lettergreep.

Dit was seker nie regtig 'n Wiskunde kopkrapper nie...  ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #271 op: August 17, 2010, 02:50:52 PM »
Nou vir iets bietjie anders:

3 Boere en 3 Kilo4s moet oor 'n rivier vaar. Daar kan net twee op 'n slag in die bootjie pas. Probleem is dat daar nie meer Kilo4s as Boere aan enige kant van die rivier mag wees nie, anders word die Boer(e) beroof en vermoor. Hoe kan ons al ses veilig aan die ander kant van die rivier kry ?

Die boere is steeds gestrand. Help asseblief om hulle veilig aan die anderkant te kry.

Lyk my niemand kry dit reg nie. Hier is die oplossing:

Hierdie wal            Verplaas          Oorkantste wal
BBBKKK
BBBK                       KK >                     KK
BBBKK                      < K                      K
BBB                         KK >                     KKK
BBBK                        < K                      KK
BK                           BB >                    BBKK
BBKK                        < BK                    BK
KK                           BB >                    BBBK
KKK                         < K                      BBB
K                             KK >                    BBBKK
KK                           < K                      BBBK
                              KK >                     BBBKKK

En almal is veilig oorkant.

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #272 op: August 17, 2010, 03:03:07 PM »
Sjarko, ek het nog nie myne geplaas nie.

Hierdie wal           Rivier              Oorkanste wal
BBBKKK                          BK><
BBBKK                            BK><
BBBK                              BK><
B                                    BB>                  B
B                                    B<                    B
                                      BB>                  BBB         
Raai wie kon nie swem toe hy(hulle) per ongeluk van die bootjie af geval het nie. ::)   
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #273 op: August 17, 2010, 03:05:51 PM »
Seker "per ongeluk" afgeval. Krokodil kos.  ;D

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #274 op: August 17, 2010, 06:04:43 PM »
Hier is 'n nuwe kopkrapper.

Ons het 3 houers van inhoudsmaat 5, 7, en 12 liter. Die 12 liter houer is vol olie. Die uitdaging is om 2 houers met 6 liter olie elk te he. Die houers het nie afmetings nie, so wanneer olie van een houer na 'n ander gegiet word, moet of al die olie gegiet word of die ander houer volgemaak word.

Voorbeeld 7L -> 5L = 5L is vol en 7L het 2L in.
Voorbeeld 5L -> 7L = 5L is leeg en 7L het 5L in.

Sterkte.

Afwesig Heiletje Olivier

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #275 op: August 18, 2010, 08:33:25 AM »
Sjoe, is daar nie nog n spaarhouer iewers in die prentjie nie? Ek het iets nodig wat 2 of 3 liter kan hou.
Eks 20:12 " Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here, jou God vir jou gee."

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #276 op: August 18, 2010, 11:47:50 AM »
Gooi 5L houer vol
Gooi 5L houer se olie oor na 7L houer
Gooi orige 5L houer se olie terug in 12L houer
Gooi 7L houer se olie (2L) oor na 5L houer
Gooi 7L houer vol olie
Gooi 7L se olie (7L) oor na 5L houer (2l)
Daar bly dan 4L olie oor in 7L houer
Maak 5L houer leeg in 12l houer
Gooi 7L houer se olie (4L) oor na 5L houer
Maak 7L houer vol en gooi oor in 5L houer (4L)
Daar bly dan 6L olie oor in 7L houer
Gooi 5L houer se olie oor in 12L houer
Dan is daar 6L olie in 12L houer
Die 5L houer is dan leeg
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #277 op: August 18, 2010, 12:54:42 PM »
Gooi 5L houer vol
Gooi 5L houer se olie oor na 7L houer
Gooi orige 5L houer se olie terug in 12L houer
Gooi 7L houer se olie (2L) oor na 5L houer
Gooi 7L houer vol olie
Gooi 7L se olie (7L) oor na 5L houer (2l)
Daar bly dan 4L olie oor in 7L houer
Maak 5L houer leeg in 12l houer
Gooi 7L houer se olie (4L) oor na 5L houer
Maak 7L houer vol en gooi oor in 5L houer (4L)
Daar bly dan 6L olie oor in 7L houer
Gooi 5L houer se olie oor in 12L houer
Dan is daar 6L olie in 12L houer
Die 5L houer is dan leeg

Kom ons kyk of dit werk:
Begin lyk so 12H = 12L, 7H = 0L, 5H = 0L
1) Gooi 5L houer vol: 12H = 7L, 7H = 0L, 5H = 5L
2) Gooi 5L houer se olie oor na 7L houer: 12H = 7L, 7H = 5L, 5H = 0L
3) Gooi orige 5L houer se olie terug in 12L houer. Die 5L houer is reeds leeg.(punt 2).

Jammer KB.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #278 op: August 18, 2010, 01:37:01 PM »
Gooi 7L houer vol
Gooi 7L houer se olie oor na 5L houer
Gooi  5L houer se olie terug in 12L houer
Gooi 7L houer se olie (2L) oor na 5L houer
Gooi 7L houer vol olie
Gooi 7L se olie (7L) oor na 5L houer (2l)
Daar bly dan 4L olie oor in 7L houer
Maak 5L houer leeg in 12l houer
Gooi 7L houer se olie (4L) oor na 5L houer
Maak 7L houer vol en gooi oor in 5L houer (4L)
Daar bly dan 6L olie oor in 7L houer
Gooi 5L houer se olie oor in 12L houer
Dan is daar 6L olie in 12L houer
Die 5L houer is dan leeg
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #279 op: August 18, 2010, 01:51:41 PM »
Pragtig KB !


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal