Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wiskunde kopkrappers  (Read 19722 times)

0 Lede en 5 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #80 op: June 08, 2010, 08:11:41 AM »
Pragtig Meerkat. 100% reg. Lyk my ek sal die kopkrappers bietjie moeiliker moet maak.


Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #81 op: June 08, 2010, 02:27:25 PM »
Weer 'n maklike een.

'n Familie van vier se huis is net anderkant 'n laagwater brug gebou. Tydens 'n groot storm is die brug onder water en die enigste manier vir hulle om by hulle huis uit te kom is oor 'n hangbrug. Die hangbrug is net breed genoeg vir twee persone op 'n keer. Dit is aand en hulle het gelukkig 'n flits by hulle, maar net die een flits.

Hulle is verskillende ouderdomme en loop nie ewe vinnig nie. Die man kan die brug kruis in 1 minuut, die vrou in 2 minute, die skoonpa vat 5 minute en die skoonma 10 minute. Elke twee persone wat die brug gelyk kruis doen dit dan teen die spoed van die stadigste persoon. Dus, wanneer die man en skoonma saam loop, vat dit 10 minute. Aangesien daar net een flits is, moet een persoon terugkom om die flits terug te bring. Die water styg steeds en hulle het net 17 minute om almal oor die brug te kom, voordat hy ook onder water is.

In watter volgorde moet hulle die brug oorsteek om dit betyds te doen ?

(Nee Alwyn, die antwoord is nie Oranje of Rooi nie)


Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #82 op: June 08, 2010, 02:33:41 PM »
Ek weet nog nie wat die antwoord is nie, maar mag 'n mens die skoonma waarsku? Dit is dalk sy kans om van haar ontslae te raak  :P  ::)  ;D
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #83 op: June 09, 2010, 08:29:03 AM »
Nog geen antwoord nie. Dit is tog nie te moeilik vir die slim Bravolanders nie.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #84 op: June 09, 2010, 10:03:45 AM »
Weer 'n maklike een.

'n Familie van vier se huis is net anderkant 'n laagwater brug gebou. Tydens 'n groot storm is die brug onder water en die enigste manier vir hulle om by hulle huis uit te kom is oor 'n hangbrug. Die hangbrug is net breed genoeg vir twee persone op 'n keer. Dit is aand en hulle het gelukkig 'n flits by hulle, maar net die een flits.

Hulle is verskillende ouderdomme en loop nie ewe vinnig nie. Die man kan die brug kruis in 1 minuut, die vrou in 2 minute, die skoonpa vat 5 minute en die skoonma 10 minute. Elke twee persone wat die brug gelyk kruis doen dit dan teen die spoed van die stadigste persoon. Dus, wanneer die man en skoonma saam loop, vat dit 10 minute. Aangesien daar net een flits is, moet een persoon terugkom om die flits terug te bring. Die water styg steeds en hulle het net 17 minute om almal oor die brug te kom, voordat hy ook onder water is.

In watter volgorde moet hulle die brug oorsteek om dit betyds te doen ?

Die man en vrou kruis die brug saam                     = 2 minute
Die man neem die flits terug                                = 1 minuute
Die skoonpa en skoonma kruis saam en die man bly  = 10 minute
Die vrou neem die flits terug na die man                = 2 minute
Die man en vrou kruis die brug saam                     = 2 minute
TOTAAL                                                          = 17 minute   
Ons Sal!!!

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #85 op: June 09, 2010, 01:49:56 PM »
Knap gedaan.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #86 op: June 09, 2010, 02:30:56 PM »
Briljant

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #87 op: June 09, 2010, 05:44:58 PM »
Ek dink die Bravolanders se breine is nou al moeg gedink, so 'n laaste een vir die week, en weer 'n maklike een.

1 = 3
2 = 4
12 = 6
15 = ?

Sterkte.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #88 op: June 10, 2010, 03:27:21 PM »
Ek het gedink dit is baie maklik, maar niemand probeer eers nie.

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #89 op: June 10, 2010, 05:53:10 PM »
Kom ek probeer...  :D

Hoop dit maak sin!


1   (+)   =    3 (+) 
2   (+)   =    4 (+)
12  (=)  =    6 (=)
---------
15         =   13?

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #90 op: June 10, 2010, 06:17:40 PM »
Dankie vannerwerwe. Dit is die mees logiese gevolgtrekking, maar is ongelukkig verkeerd. Probeer gerus weer.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1922
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #91 op: June 10, 2010, 06:22:34 PM »
15 = 18  ??
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #92 op: June 10, 2010, 06:24:53 PM »
Jammer Karina, ook nie die regte antwoord nie. Moet ek 'n wenk gee ?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #93 op: June 10, 2010, 06:48:11 PM »
7,5

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #94 op: June 10, 2010, 06:54:30 PM »
Jy is baie naby aan reg Ben.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #95 op: June 10, 2010, 07:08:46 PM »
Ek dink die Bravolanders se breine is nou al moeg gedink, so 'n laaste een vir die week, en weer 'n maklike een.

1 = 3
2 = 4
12 = 6
15 = ?

Sterkte.

6,6
Ons Sal!!!

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #96 op: June 10, 2010, 07:10:53 PM »
Ook baie naby André, maar nie reg nie.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #97 op: June 10, 2010, 07:12:38 PM »
Ook baie naby André, maar nie reg nie.

Ek gaan dan vir oulaas 'n ander antwoord gebruik wat ek ook by uitgekom het: 6,3
Ons Sal!!!

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #98 op: June 10, 2010, 07:16:37 PM »
Jammer André. Ook verkeerd.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Wiskunde kopkrappers
« Antwoord #99 op: June 10, 2010, 07:20:44 PM »
Jammer André. Ook verkeerd.

Ek gee op!
Ons Sal!!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal