Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Blaas en pomp besprekings  (Read 3252 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Blaas en pomp besprekings
« op: October 31, 2007, 08:42:42 PM »
Boeredok, baie dankie vir hierdie inisiatief. Ek sal beslis een van die studente wees.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Oranje Vrystaat

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 252
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #1 op: October 31, 2007, 09:01:49 PM »
Dankie Dok!

Stuur dit in vir akkreditasie deur .....uuuummmmm Bravoland!!!!!
Vir Volk en Vaderland

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #2 op: October 31, 2007, 09:16:17 PM »
Ek sal die sertifikate maak! :)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #3 op: November 01, 2007, 08:36:54 AM »
Wanneer begin die kursus? Ek stel belang

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #4 op: November 01, 2007, 09:39:34 AM »
Boeredok,

Baie dankie - jy maak my dag!  Ek beskou dit sommer as 'n aanwins vir die onderwysdepartement ook, want ons sal binnekort by julle kan leer oor aanlyn-kursusse!  Baie sterkte daarmee!

Ek wil baie beslis ook die kursus volg.

Vriendelike groete
Johann

123 Blok My

  • Gas
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #5 op: November 02, 2007, 11:29:52 PM »
Gaan jy ons laat toets skryf boeredok?  ???

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #6 op: November 02, 2007, 11:33:48 PM »
Ja en ek is baie streng
Rosie help maar met die spelling asb jong sa jy fout sien pm my maar , ek het die dokument nou net oorgelaai klaar gremlins in die werke
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #7 op: November 02, 2007, 11:35:53 PM »
Die praktiese deel sal ek later met elke studnent in n groepsverband behandel.

Kry so n groepie van 10 bymekaar op n slag en ons blaas en pomp vir n dag lank
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

123 Blok My

  • Gas
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #8 op: November 02, 2007, 11:39:27 PM »
Ja en ek is baie streng
Rosie help maar met die spelling asb jong sa jy fout sien pm my maar , ek het die dokument nou net oorgelaai klaar gremlins in die werke

"gremlins"  sal so maak   :D

Rosie wil nie toets skryf nie!!!!

Daai     "dummy"   blaas baie moeilik!


123 Blok My

  • Gas
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #9 op: November 02, 2007, 11:42:27 PM »
hoekom "pomp" daai "dummy" so moeilik???

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #10 op: November 02, 2007, 11:43:00 PM »
Sakkie
Hoeveel punte kry die Transvaal nou vir Bravo se eerste aanlyn kursus???
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #11 op: November 02, 2007, 11:43:50 PM »
Omdat dit van rubber gemaak is
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

123 Blok My

  • Gas
Re: Aanlyn noodhulp kursus
« Antwoord #12 op: November 02, 2007, 11:48:18 PM »
Sakkie
Hoeveel punte kry die Transvaal nou vir Bravo se eerste aanlyn kursus???

Ek gaan apel aanteken  ;D


Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #13 op: November 02, 2007, 11:51:13 PM »
Kan ons asb alle besprekings oor die noodhulp kursus hier plaas en die kursus draad oophou vir kursus inhoud.

Bekkie kan jy die besprekings reeds op daai draad hierheen skuif asb

Danie

GGKL
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

123 Blok My

  • Gas
Re: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #14 op: November 02, 2007, 11:53:57 PM »
Jammer dok   :(

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #15 op: November 02, 2007, 11:58:55 PM »
Nie jou skuld nie .nou net hierdie draad oopgemaak. Ek sien net daai kursus een gaan te vol raak en ''studente'' kan dalk sukkel om die studie materiaal te vind.
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Boeredok

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #16 op: November 03, 2007, 04:51:07 PM »
Sakkie ja dis hoekom die waarskuwing van moontlike skokfotos op die draad is , ek wil met n baiie basiese vlak een begin en dan opwerk na n baie  gevorderde noodhulp toe.

Ek soek combat medics as die hoerroes eendag toeslaan!!!
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Re: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #17 op: November 08, 2007, 11:15:12 AM »
Dok wanneer begin die kursus?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #18 op: January 11, 2008, 08:27:56 PM »
Dok, hoe vorder jou kursusmateriaal?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Basjan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 258
Insake: Blaas en pomp besprekings
« Antwoord #19 op: March 13, 2008, 12:31:45 PM »
Enige vordering met die Kursus?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal