Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Paardekraal Geloftefees  (Read 2887 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Paardekraal Geloftefees
« op: November 13, 2007, 08:11:36 AM »
Saterdag 15 Desember 2007

18:00 - 21:00 Boeremusiek - Samesang - Volkspele opvoering

Sondag 16 Desember 2007

06:00 - 07:00 Oggenddiens - Ds D.A van Rooyen
                                                             Predikant van die Ned. Hervormde Kerk

07:00 - 08:45                              Pouse

08:45 - 08:55 Samesang

08:55 - 09:00 Vlaghysing

09:00 - 09:05 Voorlees van die 1880 Gelofte.

09:05 - 09:10 Bekendstelling van die Spreker.

09:10 - 10:00 Feesboodskap deur Prof Erik Holm

10:00 - 10:05 Bedanking van die Spreker

10:05 - 10:45                               Pouse

10:45-10:55 Samesang

10:55- 11:00 Voorlees van die 1838 Gelofte.

11:00 - 11:05 Bekendstelling van die Prediker.

11:05 - 11:50 Gelofte diens deur Ds. P.H. Huysteek (Gereformeerde kerk Montana, Pretoria)

11:50 - 11:55 Bedanking van die Prediker

11:55 - 12:00 Vlagstryking waarna Die Stem gesing word.

12:00                  Afsluiting deur die voorsitter van die Paardekraal feeskommissie.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #1 op: November 13, 2007, 10:02:29 AM »

Van der Walt

  • Gas
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #2 op: November 27, 2007, 10:30:23 PM »
Net weer 'n vriendelike uitnodiging om die Gelofte naweek saam met ons Bravolanders deur te bring, te Paardekraal, Krugersdorp.

Hoop ons sien julle daar!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #3 op: December 08, 2007, 09:45:47 PM »
Wat benodig ons vir die Geloftefees se kamp? Tente, beddegoed, eetgerei ens?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #4 op: December 08, 2007, 09:53:09 PM »
KB,

Beddegoed en as jy dalk jou veld storte kan saam bring?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #5 op: December 08, 2007, 10:00:38 PM »
Dit is reg, ek maak so.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #6 op: December 08, 2007, 10:10:15 PM »
Dankie KB

Afwesig Aster

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 967
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #7 op: December 08, 2007, 10:15:58 PM »
KB... hak net die uhuru waentjie... ;D

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #8 op: December 08, 2007, 10:33:53 PM »
hehe, natuurlik kom hy saam. Die slag sal daar nie uhuru goed in wees nie, behalwe nou vir die storte, hehe. Nog iets waaraan julle dalk kan dink? Ek is bang dat ek nie die week sal kans kry om al die voorbereidingsvrae te vra nie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #9 op: December 10, 2007, 08:23:16 AM »
Dit spyt my om julle mee te deel dat ek nie dag op Paardekraal saam met julle kan deurbring nie.

Met al die kragonderbrekenings is daar 'n tekort aan suurstof bottels, so ek en my gesin sal maar met jan-tuis-bly se karretjie ry tot by die naaste diens op Kleinfontein.

Groete

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #10 op: December 10, 2007, 09:11:33 AM »
Tot my uiterste spyt, lyk dit of ek dit ook nie meer sal kan maak nie... :-\
Moed Vryheid Eer

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #11 op: December 10, 2007, 08:34:57 PM »
KB en Jan,

Ek gaan julle darem baie mis,maar ek verstaan.Sterkte vir julle vir die naweek!Sal aan julle dink.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #12 op: December 10, 2007, 08:37:30 PM »
Dankie Anneke. Ek het gehoop dat ons dit dalkies kon maak vir die naweek, maar dit lyk of Pa ook aan't pampoentjies kry is  :(
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #13 op: December 10, 2007, 08:39:24 PM »
Ag nee aarde, hoe kan die noodlot so wreed wees? Ai, toe ek nou net lees van jou aankondiging het ek gedink jy het goeie nuus...  :-\

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #14 op: December 10, 2007, 08:58:27 PM »
KB,

Sjoe ,jammer om dit te hoor.Sterkte daar vir pa en Winter.Ons dink aan julle almal.Hulle moet gou gesond word sodat ons lekker kan kuier.

Groete
Anneke

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #15 op: December 10, 2007, 09:03:56 PM »
Ek het mense nodig om te help met die Boeresport Saterdag.....

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #16 op: December 10, 2007, 09:14:02 PM »
Ek help graag, wat moet ons doen?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #17 op: December 10, 2007, 09:15:17 PM »
Boeresport

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #18 op: December 10, 2007, 09:18:20 PM »
Reg! Watookal! Ek is daar!

123 Blok My

  • Gas
Re: Paardekraal Geloftefees
« Antwoord #19 op: December 10, 2007, 10:46:06 PM »
Dankie Anneke. Ek het gehoop dat ons dit dalkies kon maak vir die naweek, maar dit lyk of Pa ook aan't pampoentjies kry is  :(

Ai KB, dit is omtrent 'n ramp.  Baie sterkte vir julle.

Lyk my Vredendal hou nie meer Rittelfees nie maar Pampoenfees.  ;)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal