Skrywer Onderwerp: Orania vakansieprogram  (Read 1785 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Orania vakansieprogram
« op: November 14, 2007, 02:15:30 PM »
Die Orania Beweging benodig jongmense om met die vakansieprogram te help. Ons het veral `n behoefte aan mense om behulpsaam te wees by die bemanning van die snoepie, ontspanningslokaal, bootjies en verfbal.

Die vakansieprogram duur vanaf 15 Desember tot 1 Januarie. Ons bied gratis verblyf aan, maar belangstellendes sal hul eie tente en etes moet voorsien.

Vir meer besonderhede kan James geskakel word by 084 724 8659 / posjames@gmail.com

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #1 op: November 14, 2007, 02:20:15 PM »
Is ek ook 'n jongmens?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #2 op: November 14, 2007, 02:22:49 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #3 op: November 14, 2007, 02:26:38 PM »
Is dit nou 'n "nee" op my vraag?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #4 op: November 14, 2007, 02:29:30 PM »

Afwesig Nantes

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 333
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #5 op: November 14, 2007, 03:14:29 PM »
Ben.
Ons is mos so oud as wat ons voel, so ons is nog jonk!! ;D
VRYHEID MY STREWE!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #6 op: November 14, 2007, 11:01:33 PM »
Nog 'n vragie; is dit James kemp?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #7 op: November 14, 2007, 11:10:40 PM »
Ja dit is James Kemp wat die boodskap gestuur het - in die Facebook-groep "Orania Beweging".

Michelle

  • Gas
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #8 op: December 03, 2007, 03:39:26 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Orania vakansieprogram
« Antwoord #9 op: December 03, 2007, 03:42:07 PM »
Baie dankie vir die inligting, Micky.

Ek sal maar by die Kinderprogram inskakel en die Handwerkklasse 'n "mis" gee.  ;)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal