Skrywer Onderwerp: Bou Aangeleenthede  (Read 1256 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Bou Aangeleenthede
« op: November 14, 2007, 02:39:44 PM »
Hieronder  kan algemene bou advies, inligting en rate geplaas word vir die voornemende bouers of die selfdoen entoesias.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Bou Aangeleenthede
« Antwoord #1 op: November 14, 2007, 04:04:34 PM »
Gelofteboer, baie dankie vir hierdie praktiese draad. Ek wil net vra dat daar asb. net duidelikheid gegee  moet word oor die grootte van die stene, aangesien daar 'n hele klompie groottes (sementstene) deesdae op die mark is.

Baie dankie
Moed Vryheid Eer

Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Bou Aangeleenthede
« Antwoord #2 op: November 14, 2007, 10:14:15 PM »
As ek verwys na stene dan word algemeen aanvaar dat dit die normale bousteen is van 220 lank x 110 breed x 75 hoog. Ander stene staan gewoonlik onde hulle eie name bekend soos maxies, sementblokke, ens.
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Bou Aangeleenthede
« Antwoord #3 op: November 15, 2007, 08:00:56 AM »
Baie dankie, Gelofteboer!
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal