Skrywer Onderwerp: Orania Eiendomme  (Read 2634 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Velle

  • Gas
Orania Eiendomme
« op: November 16, 2007, 05:47:28 PM »
Jy kan hier na kyk as jy belang stel om eiendome ofgrond in Orania aan te skaf.

http://afsaaleiendomme.blogspot.com/

Velle

  • Gas
Re: Orania Eiendomme
« Antwoord #1 op: November 03, 2009, 07:41:58 PM »
Die nuwe webblad. www.oraniaeiendomme.co.za

Sanderis

  • Gas
Re: Orania Eiendomme
« Antwoord #2 op: November 04, 2009, 06:42:52 AM »
Dankie Velle , ek sal dit vir belangstellendes aanstuur .

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: Orania Eiendomme
« Antwoord #3 op: January 01, 2010, 04:28:03 PM »
Mense wat na Orania wil verhuis om toekomstig in die Aftree oord wil woon kan nou een van die uitgesoekte eiendom koop wat ek nagegaan het tydens my laaste besoek. Met hierdie program waarborg ek die terugkoop van die eiendom sodra die eenheid gereed is in die aftree oord teen die selfde tarief as wat dit nou voor aangekoop word.
Met hierdie is die koper nie gemoeid om weer van die eiendom ontslae te raak wanneer hy/sy trek nie, maar kan solank in Orania gaan woon.

Hierdie maak dit ook moontlik vir mense wat hulle eiendom nou wil verkoop in Gauteng om te verkoop voor die Sokker om nog goeie pryse te kan kry.

Belangstellendes kan met afsaal eiendomme gesels oor die program.

Groete


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal