Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Hendrik Frensch Verwoerd  (Read 1351 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

123 Blok My

  • Gas
Hendrik Frensch Verwoerd
« op: November 24, 2007, 12:00:39 AM »
Hendrik Frensch Verwoerd
Gebore: 8 September 1901
Oorlede: 6 September 1966

.............
Komende tye sal baie oor hom gepraat en geskryf word.  Daar sal ook bitsigheid wees, en bitterheid.  Maar daar is dinge wat bly.

Daar is die toekomsblik wat iemand eenmaal gewerp het.

In die Transkei werk twee swart beeldhouers.  Hulle kyk oor die heuwels van hul land uit;  hulle dink aan die puin van die ander Afrika.  Dan is hulle klaar.  Nog net die inskripsie bly oor.  Die een beeldhouer wend hom tot sy maat.  "Se my", vra hy, "Se my, hoe spel 'n mens die naam:  Verwoerd?"

Op die dag van sy begrafnis is daar 'n naamlose briefskrywer se hulde in 'n Engelstalige koerant:

"Vir Henk Verwoerd geen beeld van brons in openbare plein of park nie."

"Kap sy gelaat hoog in die Drakensberge uit 'n krans, groots en sterk, sodat mense dit myle, myle ver kan sien".

"Want sy gelyke kry ons nimmer meer."

Sy mense noem hom:
Vader van die Republiek.
Bouer aan 'n tweetalige nasie.
Skepper van aparte vryhede vir sy veelrassige land.
Beskermer teen aanslae van buite; dader wat sy land sterk gemaak het.

Hulle noem hom:  leier en profeet; man wat vir sy volk geleef het.


Hulle noem hom:  man van die volk.

baasjan

  • Gas
Re: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #1 op: November 24, 2007, 10:10:41 AM »
Aanhaling
Bouer aan 'n tweetalige nasie.

Well I never...

123 Blok My

  • Gas
Re: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #2 op: November 25, 2007, 06:39:41 PM »
Paul Bennett

Die indleiding dan ook nie verniet:

Aanhaling
Komende tye sal baie oor hom gepraat en geskryf word.  Daar sal ook bitsigheid wees, en bitterheid.  Maar daar is dinge wat bly.

RoosMaryn


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #3 op: November 27, 2008, 12:34:39 PM »
DR. VERWOERD
MINISTER OF NATIVE AFFAIRS

I.

Dr. Verwoerd, thou art the Shepherd of the black races,
Thou art the defender of the Bantu, our rock, our mountain,
Thou art our refuge and our shield,
The mountain that saves us, our refuge,
the saviour who rescued us at the time of need.

II.

We the Bantu boast and say: "Glory unto thee Dr. Verwoerd',
And to all who are the defenders of the Bantu:
We were amidst the seas of fear,
Fearing the Government of the malefactors, trapped in the nets of the hypocrites. We were in fear.

III.

We were cornered and we called the Government -- the N.A.D.,
We called to the government in Pretoria and it hearkened unto us,
Dr. Verwoerd, thou hast answered our prayer,
And saved us when the cunning had risen against us,
Thou rescued us and helped us because thou loved us.

IV.

Thou showed us compassion because we have no guilt,
Thou led us because there was no one to lead us in our works,
We now sit in the glory of thy good works,
We shall never forsake thy laws, for they bring Plenty, wisdom and knowledge.

V.

Dr. Verwoerd, thou art with us! Glory unto thee our redeemer,
Praises be unto Dr. Verwoerd, the defender of the Bantu,
He that helped the chiefs by giving them good laws,
He that gave our schools proper education,
Because he knew what we needed and we could not manage.

--H. KHARIBE

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 132
Insake: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #4 op: November 27, 2008, 01:28:05 PM »
Waar op aarde kom hierdie interessante gedig van Kharibe vandaan of wie was/is hy?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #5 op: November 27, 2008, 01:32:20 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #6 op: October 16, 2011, 07:43:56 AM »
Dr Verwoerd verduidelik Apartheid aan klaarblyklik 'n gehoor wat stadig is van begrip:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #7 op: October 16, 2011, 07:48:03 AM »
"Ons sal veg vir ons oorlewing en ons sal oorleef"...........en toe klap die skoot.



Sanderis

  • Gas
Re: Hendrik Frensch Verwoerd
« Antwoord #8 op: October 16, 2011, 02:46:34 PM »
Die videostroming sal binnekort herstel word Ben ; ek worstel nog met die blikbrein .


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal