Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wat is die kleur van jou welsyn?  (Read 2716 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Wat is die kleur van jou welsyn?
« op: December 01, 2007, 04:32:26 PM »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #1 op: December 01, 2007, 04:36:45 PM »
Hierdie artikel is op Radio Pretoria se webwerf: http://www.radiopretoria.co.za/Nuuskommentaar.html

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #2 op: December 01, 2007, 04:48:13 PM »
Hier by ons is daar 'n geneigdheid in die bruin gemeenskappe om kinders te kry en een persoon (suster of ouma) moet na al die kinders 'kyk'. Daar is van hulle wat 'n totale maandelikse inkomste ontvang van die kinderfonds, wat by die R3 000.00 gaan draai. Dit net deur ander se kinders groot te maak.

'n Goeie voorbeeld is die werker op my swaer se plaas. Sy een skoonsuster werk in die Kaap en kry so al om die ander jaar 'n kleintjie. Sy laat haar ouer suster (werker se vrou) die kind grootmaak, wat natuurlik ook die geld ontvang.
Moed Vryheid Eer

Winter

  • Gas
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #3 op: December 01, 2007, 07:54:52 PM »
Hier rond staan dit sommer bekend as 'allpay' want blykbaar lyk dit almal kry dit.

Drank verkope en dan die nadraai van geweld is elke maandeinde die hoogtes in.

Julle wat hier was vir die Rittelfees weet self hoe baie die ambulanse en polisie hier bo teen die hoofpad hier verby was. Die res van die maand hoor of sien mens hulle nie.

WB

Karools

  • Gas
Dalk kan Bravolanders help?
« Antwoord #4 op: February 29, 2008, 02:31:54 PM »

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #5 op: February 29, 2008, 02:44:59 PM »
KB,

'n Moontlike volgende ops ?

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #6 op: February 29, 2008, 03:30:27 PM »
KB,

'n Moontlike volgende ops ?

Ek dink beslis so, daardie arme babatjies het nie gevra om hier te wees nie.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #7 op: February 29, 2008, 04:39:52 PM »
Ek sal kontak maak met die persoon wat die epos aan Radio Pretoria gestuur het, en meer inligting bekom.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #8 op: February 29, 2008, 04:46:04 PM »
Sjarko, baie dankie.

Ek sit en dink nou. As ons nog die 31 ste Mei die Ops Volkstrots gaan doen, of ons nie kan probeer om gedurende daardie tyd dalk hierdie aksie ook te doen nie. Ek sal bitter graag self ook teenwoordig wil wees. Net 'n voorstel.

Ek dink beslis dat ons hierdie mense op 'n manier moet help.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Insake: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #9 op: March 03, 2008, 11:34:37 AM »
Hier is meer inligting oor hulle:

http://www.eleos.co.za/index.html

Ek het gemengde gevoelens.  ???

Karools

  • Gas
Insake: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #10 op: March 03, 2008, 11:44:26 AM »
Sjarko
Dankie vir die inligting - nee Boere, dit lyk my ons kan beter doen as om hier te wil help.

Jammer dat ek nie my huiswerk gedoen het nie!

gegroet
Karools

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Wat is die kleur van jou welsyn?
« Antwoord #11 op: March 05, 2008, 10:23:58 PM »
Hier is meer inligting oor hulle:

http://www.eleos.co.za/index.html

Ek het gemengde gevoelens.  ???


Dankie vir die navorsing, Sjarko. Ek voel ook so.

Oom Clem, geen probleem ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal