Skrywer Onderwerp: Cool Cooler Hoezit????  (Read 2107 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Cool Cooler Hoezit????
« op: December 01, 2007, 05:31:55 PM »
Cool Cooler Hoezit.
Dit is nou pragtige Afrikaans of hoe?

Dit is presies wat die ATKV nou vir die kinders wil leer, dieselfde mense wat se hulle is 'n taal organisasie verkrag nou die taal met hierdie vieslike naam vir hulle jeug tydskrif!

http://www.atkv.org.za/images/taalgenoot/HOEZIT!/NOVEMBER/Hoezit%20November%202007.htm

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cool Cooler Hoezit????
« Antwoord #1 op: December 01, 2007, 05:44:18 PM »
Hoezit Bravolanders

Ons het gehoop op 'n De la Rey-generasie, maar dit lyk eerder of die volgende generasie die Hoezit-generasie gaan wees en hulle taalgebruik gaan iets tussen SMS-taal en "Cape flats" taal wees.

Hier kom nog 'n Manto-nominasie.

(Die boonste skakel werk nie, ek gee hom weer)

http://www.atkv.org.za/images/taalgenoot/HOEZIT/NOVEMBER/Hoezit%20November%202007.htm

Oeps, myne werk ook nie, spoeg en plak dit maar.
« Laaste verandering : December 01, 2007, 06:15:48 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Cool Cooler Hoezit????
« Antwoord #2 op: December 01, 2007, 06:20:29 PM »
Moed Vryheid Eer

123 Blok My

  • Gas
Re: Cool Cooler Hoezit????
« Antwoord #3 op: December 01, 2007, 09:04:44 PM »
Hey jle hu ganit vdag m jle?   :o

ATKV word dan nou ook voorstaanders of voorlopers van die: 

"If you can't beat them, join them"  generasie

Daar is beslis in nuwe amptelike taal in ons land, ons moet nog net 'n gepaste naam daarvoor kry.  Ek het al gehoor daar is selfs 'n "woordelys" met sms "taal" beskikbaar - weet net nie waar nie.

Afrikaans
Engels

Bespotlik Elektronies ???  (gaan die taal nog bo aan die lys van tale  kom)?  :-\

dan die res van die hoeveel ander lands tale.

 ::)


Afwesig gelofteboer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 198
Re: Cool Cooler Hoezit????
« Antwoord #4 op: December 02, 2007, 08:57:57 AM »
Naam:

Wat van die - NSA Gomgat Taal
Read the Bible -- It will scare the hell out of you.
http://inspirasie.blogspot.com
Neem kennis dat kopiereg op stukke geplaas onder die hoof Inspirasie vir die Dag die uitsluitlike eiendom bly van gelofteboer en nie oorgedra word aan Bravoland nie.

Afwesig Alice

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Cool Cooler Hoezit????
« Antwoord #5 op: September 08, 2010, 02:06:23 PM »
Ja, dit is so waar behalwe dat ons nie `n taak van dit het nie! :( Dankie Hoezit vir die "COOL" tydskrif julle is "COOL" thanks .......


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal