Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe ANK President  (Read 1207 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Nuwe ANK President
« op: December 19, 2007, 08:56:06 PM »
Geagte Jacob,


Dit is feitlik onmoontlik om nie kennis te neem van jou aanstelling as die nuwe President van die ANK nie. Die ANK beheerde media, dra die storie nou al vir 'n geruime tyd en verskeie sogenaamde Afrikaner organisasies het jou nou al geluk gewens.

Verskoon tog as ek nie soos hierdie kruiperige Afrikaner-organisasies jou ook geluk wens nie, dit sou oneerlik van my gewees het. Nie dat ek dink Thabo sou 'n beter keuse gewees het nie, vir my is die een soos die ander.

Ek wil tog van die geleentheid gebruik maak om jou te vra om nie soos jou voorgangers die fout te maak om op die Afrikaner te trap nie, veral nie die Boere/Afrikaner nie. Ek verstaan jy is 'n man wat die geskiedenis ken (ek praat hier van die ware geskiendenis, nie die een wat verdraai is deur sekere lede van jou organisasie nie) en sal besef dat die Boere/Afrikaner nie 'n Volk is wat toelaat dat daar vir altyd op haar getrap word nie. Dit mag dalk voorkom of die Boere/Afrikaner "gebreek" is, maar jy en ek weet dit is nie die geval nie.

In werklikheid glo ek dat dit tyd geword het om die rassitiese wetgewings van rasstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging te skrap, veral as jy ernstig is om die ekonomie van die NSA te laat groei. Indien jou plan egter is om jou maatjies ryk te maak ten koste van die Boere/Afrikaner, moenie verbaas wees as die Boere/Afrikaner dit nie meer gaan toelaat nie.

Ek sal ook voostel dat jy iets doen aan misdaad, indien jy nie iets daaraan doen nie, moet jy nie verbaas wees as die Boere/Afrikaner haarself beskerm nie.

Dan sal ek my plig veruim as ek nie voorstel dat jy afsien van die grondroof plan van die Boere/Afrikaner se grond, die boere onder die Boere/Afrikaners is die voedselvoorsieners van hierdie land en as jy hulle grond steel, gaan jou mense honger gaan slaapen dit mag dalk beteken dat hulle nie weet vir jou stem nie.

Ten laastens stel ek voor dat jy jou masjien geweer bere en aan die Boere/Afrikaner sy Volkstaat gee, soos belowe deur jou party reeds jare gelede.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys
President
Bravoland


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal