Volksekonomie > Departement van Mineraal en Energiesake

Eskom Stories

(1/7) > >>

Plaas Botha:

Plaas Botha:
Die verhoging is dubbeld die inflasie koers. Ons moet nou betaal vir swak beplanning en sodat die top bestuur seker nog groter salarisse kan verdien.

Ben Geldenhuys:
hehe, met al die krag onderbreekings, gaan daar seker geen verskil wees in ons rekeninge nie, aangesien ons nou gedwonge, minder krag gebruik!

123 Blok My:

--- Aanhaling van: Ben Geldenhuys op December 21, 2007, 08:42:15 AM ---hehe, met al die krag onderbreekings, gaan daar seker geen verskil wees in ons rekeninge nie, aangesien ons nou gedwonge, minder krag gebruik!

--- End quote ---

Volgens my is hierdie baie debateerbaar.  Die vraag wat ek elke keer vra is, is hoekom moet ek vir beskikbaarheid van krag vir 24/7  elke dag van die maand betaal, maar daar is nie altyd krag nie.  Verminder dus my rekening dien ooreenkomstig.  Dit maak my baie kwaad.

Ben Geldenhuys:
Ek kry my krag direk van eisjkom, dus betaal ek slegs vir dit wat ek gebruik.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version