Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Triomf-vlag foto kompetisie.  (Read 1459 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Triomf-vlag foto kompetisie.
« op: December 26, 2007, 05:56:07 PM »
Bravolanders,

Terwyl baie van ons burgers hulle-self op vakansie bevind, is dit vir my aangenaam om hierdie kompetisie aan te kondig:

Ons is op soek na fotos van die Triomf-vlag, by elke denkbare plek, maar veral kultuur historiese plekke. Die wenner elke maand sal 'n maand se gratis advertensie op die hoofblad ontvang! Die foto sal ook in Die Bravolander verskyn.

Saam met hierdie kompetisie, sal daar ook 'n kompetisie wees vir kultuur historiese vlae (Transvaal se Vierkleur, Vrystaat se Vierkleur ens) Dieselfde prys sal geld.

Vriendelike groete,

Ben Geldenhuys

ns. Indien iemand 'n foto van die Triomf-vlag op die maan kan neem, sal ons vir hom 'n jaar se gratis advertensie gee!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal