**Amptelike beleid 5.1.4 /2007/2**
Die Volksraad het op die Volksraad vergadering van November 2007 besluit om beleid 5.1.4/2007/2 te bekragtig. Hierdie beleid bepaal die gebruik van NSA plekname binne Bravoland.
In Bravoland word slegs die ware, oorspronklike plekname van strate, dorpe, stede en provinsies gebruik en nie die ANK se "nuwe" name nie.
Die name wat die ANK aan hierdie plekke gegee het is semantiese bedrog en Bravoland sal nie deelneem aan enige bedrog nie.
Ons wil die burgers en besoekers aanmoedig om ook in u daaglikse lewe nie die bedrog van die ANK te ondersteun nie en die ware name eerder te gebruik.
Die uwe,
Ben Geldenhuys