Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland Spaarklub  (Read 6733 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Bravoland Spaarklub
« op: January 03, 2008, 02:11:04 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8.
Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html

« Laaste verandering : January 03, 2008, 03:22:16 PM deur Karools »
VOEL TUIS

Kassie Kasselman

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #1 op: January 03, 2008, 03:47:10 PM »
Ek is in.  Laat weet hoe ek kan help, en wat die bydraes gaan wees.

Groete

Kassie Kasselman

018 484 5682
083 227 4481

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #2 op: January 03, 2008, 03:49:36 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8. Kassie Kasselman
Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #3 op: January 03, 2008, 04:04:59 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8. Kassie Kasselman
9. Kleinbekkie

Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html
VOEL TUIS

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #4 op: January 03, 2008, 04:07:01 PM »
Behoort dit nie 'n vereiste te wees dat die Spaarklub slegs oop is vir Bravoland Burgers nie?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7619
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #5 op: January 03, 2008, 04:10:18 PM »
Walter,

Stuur gou vir Kassie 'n e-pos en vertel hom hoe om 'n burger te word.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #6 op: January 03, 2008, 04:13:22 PM »
Dit lyk my hy is 'n burger en was net nie ingelog nie.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #7 op: January 03, 2008, 04:13:58 PM »
Jy is reg Walter.

Kassie moet 'n burger wees.

Miskien kom lees hy hier!

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #8 op: January 03, 2008, 04:17:27 PM »
Ek dink ons moet net weer seker maak dat net mense wat ingelog is, boodskappe kan pos.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #9 op: January 03, 2008, 04:29:17 PM »
Kassie Kasselman is 'n burger hier.

Hy het net nie ingelog onder sy regte profiel nie.?..

Afwesig Die Burger

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #10 op: January 03, 2008, 05:00:31 PM »
Ek stel belang in die Spaar Klub

Groete,

Die Burger

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #11 op: January 03, 2008, 05:01:57 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8. Kassie Kasselman
9. Kleinbekkie
10. Die Burger

Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #12 op: January 03, 2008, 05:33:18 PM »
Sit my naam ook by asb.

Groete,

Sjarko.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7619
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #13 op: January 03, 2008, 05:35:13 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8. Kassie Kasselman
9. Kleinbekkie
10. Die Burger
11. Sjarko

Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html

123 Blok My

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #14 op: January 03, 2008, 06:09:11 PM »
Daar word beplan om 'n Bravoland Spaarklub te stig.

Indien u belangstel om deel te word van die klub moet u asb voor Maandag 07 Januarie 2008 u naam op die lys byvoeg. Die bestuur van die Klub gaan op Maandag 07 Januarie verkies word.

Spaarklub lede

1. Walter
2. Jan Beyers
3. Ben Geldenhuys
4. Xboers
5. Karina
6. Plaas
7. Clem
8.  Kassie Kasselman
9.  Kleinbekkie
10.Die Burger
11. Sjarko
12. RoosMaryn

Vir meer inligting kan u hier gaan lees

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2400.0.html

Andries Lombaard

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #15 op: January 04, 2008, 06:49:31 AM »
Goeie idee!

Julle geslaagde voorbeelde is Orania en Klienfontein se banke wat uit hul nate bars.

Groete
Andries

123 Blok My

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #16 op: January 04, 2008, 12:14:52 PM »
Hoekom is dit nou so stil in die kantoor?
Moet die mense nie weer 'n kennisgewing kry om te kom kyk nie?  ???

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #17 op: January 04, 2008, 02:27:01 PM »
Asb laat weet tog - Watter soort voordeel verleen die spaarplan bokant die van normale banke.?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #18 op: January 04, 2008, 02:28:54 PM »
Die winste gemaak uit die verskil van rentes gaan terug na die lede (ons volk) se sakke en nie na Ingland se Barcleys nie.  Of China.  Of wat ookal.

Laat weet gerus as iets nog nie duidelik is nie.

Leon Barnard

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #19 op: January 04, 2008, 08:05:12 PM »
Dagse Bravoland

Ek stel belang in die spaarklub.

Boere groet

Leon Barnard

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal