Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bravoland Spaarklub  (Read 6742 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #40 op: January 09, 2008, 11:06:33 AM »
Nou wanneer stig ons die klub en kies die bestuur?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #41 op: January 09, 2008, 11:11:04 AM »
Walter

Ek bied verskoning aan vir die vertraging om die proses aan die gang te kry.

Ek het bietjie vas gehak met die werk. Ek sal (hopelik) vanaand dit aan die gang kry.

Ek voel op hierdie stadium of ek drie mense moes gewees het.

Twee kon die werk doen en dan kon ek meer tyd op Bravoland spandeer. ;D
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Is: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #42 op: February 16, 2008, 04:24:37 PM »
Ek was onder die indruk, Bravoland is verniet;- vir my as burger was dit verniet maar Iemand het wel R99 Per maand betaal.
So nou stel ek voor, elke burger kan vrywillig R10 per maand betaal, 10 rand is nie baie nie maar 15 tien rande is R150 ! Tog meer as genoeg om Bravoland se server koste te dek.
Sodra ons deponerings kan doen sal ek graag elke maand R50 deponeer: 40 bly in my guns, 10 word outomaties afgetrek vir lidmaatskap- wat dan sal dien vir uitgawes soos die diensverskaffer.

Karools

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #43 op: February 29, 2008, 02:21:00 PM »
Sanderis Ek dink ons wag net vir die bankrekening nommer, dan kom hierdie sake tot hul reg.

Karools

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #44 op: February 29, 2008, 03:15:41 PM »
Volgende week sal die draad ge-open word waar die voornemende klub lede kan insae he oor die grondwet.

Sodra die klub lede die grondwet goedgekeur het, kan die bankrekening oopgemaak word.

Nog klein bietjie geduld, dan gaan hierdie mooi projek grond toe kom!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #45 op: February 29, 2008, 04:47:37 PM »
Soos ek van Plaas verstaan is die registrasie van die Maatskappy ook al amper afgehandel. Dinge begin so stadigaan darem in plek val.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #46 op: February 29, 2008, 07:22:57 PM »
Rome is nie in 'n dag gebou nie, so ook, enige iets wat reg gedoen word van die begin af vat tyd. Ek het volle vertroue in die bestuur.

Afwesig Jerrie Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 9
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #47 op: June 25, 2008, 06:29:24 PM »
Gebeur iets nog met die spaarklub?  Miskien weggebêre of gespaar?

Groete

Jerman

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #48 op: June 26, 2008, 06:37:41 PM »
Weens verskeie gebeure en struikelblokke het dit uit stoom geraak.

Die stoom is egter weer aan die opbou.

Moet asb nie moed verloor nie

Groete


Plaas
VOEL TUIS

Afwesig Jerrie Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 9
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #49 op: June 26, 2008, 06:47:18 PM »
Dankie vir die terugvoering.  Ook gewonder - 'n ruk terug was daar ook golwe oor die eter van 'n poging om 'n (handels)bank vir die Boere? daar te stel.  Was daar enige stene vir 'n fondasie êrens gelê?

Vrede

Jerrie

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #50 op: June 27, 2008, 06:31:35 AM »
Jerrie, ons is nog nie by die punt waar ons fondse invorder nie. Ons moet die dinge reg hanteer want in die verlede het volksgenote dikwels skade gely omdat daar nie behoorlik beplan is nie.

Mettertyd sal terugvoering gegee word.
Kennis is mag

Afwesig Jerrie Conradie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 9
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #51 op: June 27, 2008, 09:26:26 PM »
Baie dankie, Clem

Wat jy sê is so waar.  Indien daar daadwerklike pogings en/of planne in dier voege is, sal ek graag daarvan wil verneem.  Ek self is redelik 'n leek wat die werking en voorskrifte van banke betref, maar kan meerdere kennis dalk relatief maklik kry en moontlike kundige samewerking (sonder om my daartoe te verbind, want dit gaan oor 'n derde persoon wat ek nog nie genader het nie)

Sterkte in elk geval met jou(julle) vele take

Jerrie

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #52 op: February 19, 2009, 08:06:52 AM »
Ek het net 'n vragie om te vra. Het Oranjekas hierdie funksie oorgeneem of gaan daar 'n spaarklub binne die Oranjekas geskep word?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #53 op: February 19, 2009, 08:10:37 PM »
KB, ek dink ons sal daardie besluit later moet neem, sodra Oranjekas amptelike registrasie bekom het.

Die beginsel sal seker wees om volkseie strukture voorkeur te gee waar dit moontlik is?
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #54 op: February 20, 2009, 07:58:40 AM »
Ek voel ook dat ons eerder ons Volkseie strukture moet voorkeur gee. Daarom dink ek ook dit sal beter wees om te wag vir Oranjekas om tot sy volle reg te kom en dan eerder daar te belê.
Moed Vryheid Eer

Sanderis

  • Gas
Insake: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #55 op: February 20, 2009, 07:53:19 PM »
Wyse besluit .

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Bravoland Spaarklub
« Antwoord #56 op: June 15, 2009, 08:02:14 AM »
Nou dat Oranjekas op dreef is, kan ons dalk die spaarklub opsie weer oorweeg?
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal