Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Triomfvlag/monument foto-kompetisie  (Read 3503 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« op: January 05, 2008, 12:22:05 PM »
Hier is my bydrae!

Eerstens Paardekraal
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #1 op: January 05, 2008, 12:22:57 PM »
Tweedens is dit die Krugerhuis
« Laaste verandering : January 05, 2008, 12:25:35 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #2 op: January 05, 2008, 12:31:01 PM »
Dan is dit die Voortrekker Monument
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #3 op: January 05, 2008, 12:34:23 PM »
Ongelukkig werk ek met film en moes toe tot my skok agterkom dat een film my lelik in die steek gelaat het. Daar is heelwat foto's wat nie die vlag op het nie, want die arme vlag was deur 'n hele paar fotograwe benodig. Die vaandeldraer het so somtyds sy eie agenda ook gehad  ;). Ek wys so 'n paar van die algemene foto's.
« Laaste verandering : January 05, 2008, 12:37:14 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #4 op: January 05, 2008, 12:42:16 PM »
Baie dankie aan my medefotograaf, Kristian. Hy het heelwat foto's geneem wat ek nie geneem het nie.
« Laaste verandering : January 05, 2008, 01:24:27 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #5 op: January 05, 2008, 12:46:45 PM »
nog so 'n laaste paar...
« Laaste verandering : January 05, 2008, 01:23:46 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Winter

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #6 op: January 05, 2008, 01:56:16 PM »
Ek sal maar wag totdat ons eendag video's kan oplaai, dan sal ek my video hier plaas.

Winter

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #7 op: January 06, 2008, 01:22:08 PM »
Foto's van my selfoon af....die gehalte is maar swak.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #8 op: January 06, 2008, 01:37:24 PM »
Baie dankie vir die foto's julle twee.

Ek is bly om te sien die klippe is nog nie gesteel nie!  ;)

Winter

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #9 op: January 06, 2008, 02:18:37 PM »
Ek is erg teleurgesteld in my foto's wat ek verloor het.

Dis ons klippe, dit pla niemand nie en ek is ook bly dit is nog daar.

Ek sal maar vanaand na my video kyk wat ek gemaak het...dan sal ek beter voel.  :)

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #10 op: January 06, 2008, 03:15:44 PM »
KB ,Winter en Kristiaan,

Sjoe maar die foto's lyk pragtig.As ek daarna kyk verlang ek weer van vooraf!
 

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #11 op: January 06, 2008, 03:47:23 PM »
Ek glo almal sal met my saamstem, die Desember wenners is die Vredendallers!

123 Blok My

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #12 op: January 06, 2008, 03:49:02 PM »
Ek stem saam Ben, hulle het  nou behoorlik gewys hoe word dit gedoen en ook hoe lekker dit is!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #13 op: January 06, 2008, 03:49:55 PM »
Christa, nou kan jy jou dienste op die voorblad adverteer!  ;D ;D

Baie geluk aan die Vredendallers!

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #14 op: January 06, 2008, 03:50:25 PM »
Defnitief!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #15 op: January 06, 2008, 04:38:47 PM »
Christa, nou kan jy jou dienste op die voorblad adverteer!  ;D ;D

Baie geluk aan die Vredendallers!

Baie dankie, Karina, maar dit klink nogal snaaks, hehe.

Kan ek my advertensie ruil vir punte vir die Kaapprovinsie?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #16 op: January 06, 2008, 04:41:00 PM »
Jy mag KB, hoeveel punte is dit werd?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Triomfvlag/monument foto-kompetisie
« Antwoord #17 op: April 10, 2008, 11:51:06 PM »
Nou hoekom plaas niemand meer foto's nie? Lê die Triomfvlae in die kas sodat die motte dit kan eet?  ::)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal