Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)  (Read 3950 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« op: January 07, 2008, 11:18:47 AM »
« Laaste verandering : January 07, 2008, 01:58:43 PM deur Oranje-Doring »
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #1 op: January 07, 2008, 11:28:00 AM »
AFRIKANER VOLKSKULTUURBEWEGING


BELANGRIKE DATUMS VIR 2008

1 - 12 - 2007  tot  8 - 12 - 2007          WESTFALIA AVONTUURKAMP

22 - 2 - 2008  tot  24 - 2 - 2008         MAJUBA

20 - 3 - 2008  tot  24 - 3 - 2008        PIONIERSKAMP

24 - 3 - 2008  tot  31 - 3 - 2008        SCHILDPADDOP VELDWERKKAMP

22 - 6 - 2008  tot  27 - 6 - 2008        JEUGDINAMIEKKAMP VIR GR 8 - 11

22 - 6 - 2008  tot  27 - 6 - 2008        JEUGDINAMIEKTOETSKAMP VIR GR 12

27 - 6 - 2008  tot  29 - 6 - 2008        KOMPAS SPANBOU KAMP

                    6 - 9 - 2008                           JEUGDINAMIEK TOEKENNINGS

6 - 12 - 2008  tot  13 - 12 - 2008      WESTFALIA AVONTUURKAMP



KONTAK BESONDERHEDE

HOOFLEIER
Ds S Roet (Sr)             Tel:  082 4525 465
                                         Epos:  saroets@gmail.com

ADMINISTRATIEWE LEIER
Mev L Thomas           Tel:  082 876 0201
                                         Epos:  liana@ionline.co.za

BEMARKING
Mev M Kleynhans     Tel:  072 347 5250
                                          Epos:  magdaleen@solidariteit.co.za.

Aangeheg is 'n lidmaatskap vorm
« Laaste verandering : January 07, 2008, 12:14:06 PM deur Oranje-Doring »
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #2 op: January 07, 2008, 11:32:18 AM »
Ons Volk, sal weer opstaan!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #3 op: January 07, 2008, 11:35:25 AM »

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #4 op: January 07, 2008, 12:15:04 PM »
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #5 op: January 07, 2008, 12:27:33 PM »
Dankie Sarel, ek sal dit stuur sodra ek ingevul het, maar ek kan nie belowe dat dit binnekort gaan wees nie, ek sukkel al so lank om die Volksbrandwag se vraelys in te vul, ek het al die vorms verloor!  ;D

Winter

  • Gas
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #6 op: January 07, 2008, 01:23:35 PM »
As ek aansluit sal ek nie kan gaan om die funksies by te woon nie, so iemand anders sal dus namens my moet gaan of van die lidmaatskap gebruik moet maak.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #7 op: January 07, 2008, 01:34:01 PM »
Darem sal jy die nuusbrief ontvang
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Winter

  • Gas
Re: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #8 op: January 07, 2008, 01:55:50 PM »
Solank dit vir my volk is, is dit vir 'n goeie doel.

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Is: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #9 op: February 19, 2008, 01:41:06 PM »
Dag Oranje Doring

Als klink goed en reg.
Net een vraag.  Sluit die Afrikaners waarna julle verwys alle kleurlinge en swartes ook in wat hulle as Afrikaners identifiseer?  Indien hulle julle nader mag hulle ook aansluit?

Boeregroete
Hans Dons

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Is: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #10 op: February 19, 2008, 01:46:12 PM »
Nee. Slegs Afrikaners, nie mense wat dink hulle is ook Afrikaners nie.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Is: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #11 op: February 19, 2008, 01:54:38 PM »
Dankie

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #12 op: March 10, 2008, 02:00:39 PM »
Verjaarsdagdoring,

Wanneer is die volgende AVKB-kamp? Ek het nou-net 'n video gekyk en nou is ek lus vir kamp!



Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #13 op: March 10, 2008, 03:16:21 PM »
Hierdie vakansie is daar 'n kamp. Jy moet dalk met Jankejan praat. Ek is is nie persoonlik by hierdie kamp betrokke nie.

Janke, kan jy dalk vir ons 'n kampbrief hier beskikbaar stel asb.

Dankie OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Karools

  • Gas
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #14 op: March 10, 2008, 03:25:03 PM »
Daar is geen kultuurorganisasie vir die jongmense wat vergelyk met AVKB nie - praat met diegene wat lid was, en kyk watter mooi jongmense was almal lid - dan verstaan jy waarom ek hierdie stelling maak.

Aan die leiers van AVKB :  Sterkte met die jaarprogram, en dankie vir wat julle doen vir ons jonger geslag.

Gegroet
Karools

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #15 op: March 10, 2008, 04:04:47 PM »
Hier is die skakel na ons Selfbehoudkamp in die April vakansie

http://www.schildpaddop.co.za/Tuisblad.htm

Die inskrywingsvorm is ook op die webblad beskikbaar onder die "Vorms" skakel
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #16 op: March 10, 2008, 04:16:01 PM »
As iemand nog wil gaan kamp moet hulle BAIE vinnig maak om die vorms op die regte plek te kry. Ek dink die sperdatum is al verby.
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #17 op: March 10, 2008, 04:45:52 PM »
Dankie OD, maar die April-kamp is so bietjie vinnig op my. Dankie vir die inligting, dalk volgende keer, ek het mos belowe hierdie jaar Westfalia!

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #18 op: March 10, 2008, 04:50:47 PM »
Ek gaan dit onthou...  :)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #19 op: March 10, 2008, 05:33:01 PM »
Sarel, jy kan solank die datums vir die volgende kampe hier kom plaas. (",)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal