Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)  (Read 3951 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #20 op: March 10, 2008, 08:00:48 PM »
Tel ek ook nog onder die jeug? Sal darem self op 'n dag van daardie kampe wil bywoon.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #21 op: November 09, 2008, 09:29:12 PM »
Sarel !! Lees hier!

Ons die AVKB is trots daarop dat ons nie in die gees van menseregte en handveste van regte ens. deel nie. Ons is ook trots daarop dat ons ons jeug leer dat die liberalisme en humanisme gemors is. Wel, lyk my die Voortrekkerbeweging met hul liberalisme en gatkruipery by die ANC het ook nou 'n "Handves van regte" vir ieder en elke dingetjie en groepie en persoon in hul beweging.

Hier is 'n voorbeeld van die Staatmaker se handves van regte. Het jy nou al ooit sulke nonsens gelees? Kyk veral die laaste punt oor elkeen se persoonlike spasie regte. Ek kan net nie ophou lag nie! Die klomp slap goed.  ;D


Apartheid is Liefde

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #22 op: November 09, 2008, 09:32:55 PM »
Kyk punt 14! Hierdie humaniste en hul "regte" raak nou uiters belaglik en lagwekkend!!

Op die AVKB kamp van Schildpaddop kry die buitegroep (matrieks) vir 'n week lank nie kos nie. Dit is om hulle te leer om te oorleef. Vertrap ons dalk nou hul regte?

Miskien gooi iemand te veel sout op die "Staatmaker" se vleis. Dit is natuurlik 'n groot oortreding, want sy menseregte is hierdeur verskriklik vertrap!

Ek dink hulle het 'n paar "regte" vergeet:
1. Elke staatmaker het die reg om nie in 'n vertrek of tent of spasie te slaap waar iemand snork nie.
2. Elke staatmaker het die reg om 'n reg te he.
3. Elke staatmaker het die reg om op 'n skoon toilet sitplek te sit.
4. Elke staatmaker het die reg om nie nat te reen nie.
5. Elke staatmaker het die reg om in 'n bus vervoer te word wat skoon ruite het.
« Laaste verandering : November 09, 2008, 09:40:55 PM deur Jankejan »
Apartheid is Liefde

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #23 op: November 09, 2008, 09:44:11 PM »
So kry ons dan ook nog Afrikaners wat niks fout vind om hul kinders in 'n staatskool te plaas nie, en ook niks fout om hul kinders op die Voortrekkers se seejol kamp te stuur nie. Hier is 'n foto van 'n groepie Voortrekkers op hul Seejol wat ek op die Voortrekkers se webwerf gekry het.
Apartheid is Liefde

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #24 op: November 10, 2008, 01:15:37 PM »
Dit is nou 'n regte grap.  :)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #25 op: November 10, 2008, 01:24:58 PM »
As hulle voortrekkers is, wat sleep hulle agter hulle aan ???
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Bloedbroer

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 127
Insake: Die AVKB (Afrikaner Volkskultuurbeweging)
« Antwoord #26 op: November 10, 2008, 01:54:40 PM »
Die "Apartheid" - sleepsel wat seker maar d.m.v. "bevoortrekking" hulle bevoordeel...  :D :D


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal