Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Die Volksbrandwag  (Read 1040 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Die Volksbrandwag
« op: January 07, 2008, 11:54:19 AM »
DIE VOLKSBRANDWAG

Die Volksbrandwag is nie 'n politieke party, -organisasie of -beweging nie! Feit is egter dat die Afrikaner op alle terreine van die samelewing mislei, verraai, onderdruk en selfs vermoor word. Die ergste is dat hy geestelik en fisies, nie net deur sy vyande nie, maar ook deur verloopte Afrikanerleiers gestroop word van alles wat hom op alle terreine weerbaar gemaak het. En as gevolg daarvan, besig is om algeheel weerloos teenoor sy vyande wat hom wil uitwis raak.

Die Volksbrandwag is as 'n onafhanklike beweging in die lewe geroep om strukture daar te stel wat die Afrikaner in staat sal stel om op praktiese wyse die totale aanslag teen hom af te weer.

Die Volksbrandwag is dus onder andere prakties op twee terreine besig om hierdie doelwit te bereik:

1.) Kampe!
2.) Buurt- en Gebiedsbeveiliging deur Brandwagte!

Hulle webwerf:        http://www.volksbrandwag.co.za
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal