Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Cantusgilde  (Read 4044 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Cantusgilde
« op: January 07, 2008, 12:39:41 PM »
« Laaste verandering : January 08, 2008, 08:27:09 AM deur Oranje-Doring »
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #1 op: January 07, 2008, 09:49:31 PM »
Ek hoor ons gaan bietjie Cantus op Majuba, en dat ek 'n das en 'n baadjie moet bring.

Dit sal 'n eerste wees vir my, maar ek hoor dit is BAIE lekker!

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Cantusgilde
« Antwoord #2 op: January 07, 2008, 11:20:17 PM »
Dit is die grootste pret ooit!

Hierdie jaar hou ons die 20'e Cantus op Majuba en ek hoor dit gaan groot wees!
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #3 op: January 07, 2008, 11:26:00 PM »
Moet ek regtig 'n das bring? Ek het nie 'n das nie!!  :o

Ek sal maar een by pee eee pee boutique gaan koop.

Jankejan

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #4 op: January 08, 2008, 12:01:05 AM »
Die Voorsitter van die SA Cantus Gilde is Barend Uys, sy nommer is 0824485583. Boeta is 'n Cantus legende, maar nie meer deesdae baie aktief betrokke by die bestuur nie. Hy bly egter betrokke by Cantus self, en maak nog altyd 'n groot bydrae.

En oor 'n das, dit hoef nou nie 'n regte een te wees nie. By 'n Cantus is jy kreatief, en gebruik sommer tou, of 'n gesnyde swartsak, of 'n serp as jy nie 'n das daar het nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #5 op: January 08, 2008, 12:06:30 AM »
Dankie vir die inligting, Jankejan. Ek was vandag saam met Werner Smook by die Waterfront en dis waar ek van die baadjie en das gehoor het, daar is seker 'n eerste keer vir alles!  :D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #6 op: February 27, 2008, 11:49:53 PM »
My Ma het die "Mislied" die meeste van alles geniet -- vars kraalmis!

Ons moes tot ons hoed afhaal om "eerbied" aan die mis te betoon...

Afwesig Anneke

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 576
Re: Cantusgilde
« Antwoord #7 op: February 27, 2008, 11:52:39 PM »
Hehe

Ek het weer van die bier liedjie gehou!!!

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Cantusgilde
« Antwoord #8 op: February 27, 2008, 11:59:52 PM »
Ek het van AL die liedjies gehou waar ek op die stoel kon staan en my hoed rondswaai!  :D

En natuurlik was dit LEKKER om my beker so op die tafel te kap (ek sou dit nooit waag om dit in iemand anders, my eie, of my Ma se huis te doen nie). ;D

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Cantusgilde
« Antwoord #9 op: February 28, 2008, 12:41:16 AM »
Sal julle nou ophou om my so jaloers te maak? :-\
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #10 op: July 28, 2008, 12:21:05 PM »
Moet ek nou tot volgende jaar Majuba wag om weer Cantus toe te gaan...  :-\


Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #11 op: July 28, 2008, 02:39:24 PM »
Nee, reel een dan kan jy ook saamgaan ;)
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #12 op: August 14, 2008, 03:06:02 PM »
Moet ek nou tot volgende jaar Majuba wag om weer Cantus toe te gaan...  :-\


Dankie vir die raad, Oom Clem.

Ek hoef nie meer so lank te wag nie, die Cantus kom toe sommer na my toe.... ek het pas met Tiaan Roos gepraat.

Prosit Commilitones!!
Alle commilitii wat in die Vrystaat woon, of persone wat weet van mense wat cantus gangers was wat in die Vrystaat woon, kontak asb vir Tiaan Roos (Praeses Jakaranda Cantusgilde) by 0848611601.
Ons gaan na Bloemfontein op die 22ste Augustus om die gilde daar te herstig.
Bibamus laeti merum!

Cantus te Bfn geskuif na Vry 22 Aug. Steeds 19h00, Dept Stads en Streeksbeplanning by UOVS. Prosit!


Ek moet solank my hoed afstof en my das soek! Lekker lekker!

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #13 op: November 21, 2008, 11:06:13 PM »
Orania Cantus Saterdag 22 November 2008

Dag Commilitones!

Kom hou saam Cantus in die Volkstaat!

Wanneer: Saterdag 22 November 2008
Waar: Orania Cantus Gilde Saal (onder verhoog van die gemeenskapsaal)
Hoe laat: 19:00
Hoe duur: R30 per persoon

Wat bring jy saam?
- Gilde Pet, Gilde Lint, Baadjie, Das, Beker, Codex, GEES

Vir diegene wat belangstel in Praeses opleiding, dit begin Saterdag middag van 15:00-17:00 (en word voortgesit tydens die aanbieding van die Cantus)

Sien julle daar!

Hennie Conradie

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #14 op: November 21, 2008, 11:09:44 PM »
Smookie, wanneer gaan jy nou 'n slag huis toe. Ek is lus om in Orania te gaan kuier.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #15 op: November 21, 2008, 11:10:06 PM »
Onder die verhoog?

Is Verkenner Hennie Conradie besig met ondergrondse bedrywighede?

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #16 op: November 22, 2008, 08:46:49 AM »
Ek wil nou nie onnosel klink nie, maar wat is 'n cantus?  :-[
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #17 op: November 22, 2008, 08:50:09 AM »
Ek wil nou nie onnosel klink nie, maar wat is 'n cantus?  :-[

Google was weer my vrind. Is dit 'n sing song aand? Met baie bier en so?  Soos in Student Prince?

About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #18 op: November 22, 2008, 11:30:09 AM »
Oom Henry, ek weet nie hoe die "sing song"-aande in Student Prince is nie, maar ek sal nou nie 'n Cantus met 'n "sing song"-aand vergelyk nie.

Hier is 'n beskrywing soos in die Codex saamgevat: (Die Codex is 'n boekie waarin al die liedere is, van Die Stem en die Lied van Jong Suid-Afrika tot Bier hier, Bier hier en die Mislied [soos in kraalmis] wat die aand gesing word) en dan bevat dit ook al die take van praeses, sedemeester, ens. en al die terminologie.

Cantus:

‘n Kultuurbelewenis by uitstek!

‘n Genotvolle aand van samesang sonder weerga!

‘n Geleentheid soos min om positief blootgestel te word aan ons kulturele erfenis!

‘n Avontuur waar eeue-oue liederekuns, humor, vriendskap en kwinkslae beleef word op ‘n nuwerwetse, dog elegante en entoesiastiese wyse – met die polsende, aansteeklike kameraderie en geesdrif van die jeug altyd ontstuitbaar op (en onder!) die oppervlak aanwesig!

Terwyl die Cantus oorspronklik sy ontstaan in Duitsland gehad het, het dit gedurende die eerste helfte van die vorige eeu in Vlaandere ‘n eg Dietse (Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse) karakter verkry.

In 1987 het die Studenteraad van die PU vir CHO ‘n besoek aan Nederland en Vlaandere gebring. Hiertydens is ons Afrikaners in Gent (Vlaandere) aan die Cantustradisie blootgestel – waarna die Cantus ook sy weg na Suid-Afrika gevind het. Die eerte volbloed inter universitêre Cantus is gehou te Majuba, op 25 Februarie 1989. Dit was só ‘n sukses dat die Cantustradisie tesame met die entoesiasme daarvoor, spoedig uitgebrei het. (Daar was voorheen, sedert 1987, al cantusaande elders gehou).

Dietse vlae help om die atmosfeer te skep (met as hoofvale, soos in Vlaandere, altyd die Nederlandse Rooi-Wit en Blou, die Vlaamse Leeu en die Oranje-Blanje-Blou). Ander essensiële bybehore is ‘n pet (saam met die kleurbaadjie), ‘n das (vir mans) asook ‘n bier- of koffiebeker.

Dit gaan oor ‘n instelling, ‘n lewensinstelling waaraan uitdrukking gee word deur onder andere vriendskap, kameraderie, lojaliteit en humor. Dit gaan oor kultuur. En hierdie faset van kultuur staan nie op losse skroewe nie. Dis verankerd. Dit het ‘n grondslag en dit het bepaalde doelstellings. Ook hieraan gee ons uitging deur te sing, deur sangaande te hou, deur Cantus te hou. Of dit nou oor vaderlandsliefde, jeugliefde of studentepret handel – met die lied en in die gemoedelike sfeer en samesyn van die cornoa bring ons ons kultuur tot uitdruk.

DIE CANTUS – ‘n Agtergrondskets (MCMXCIV)
Uit Majuba Cantus Codex 1997

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Cantusgilde
« Antwoord #19 op: November 22, 2008, 11:46:15 AM »
Ek onthou PH Nortje het in sy boek Bly of Gly, dink ek so 'n impromptu toneel in 'n kroeg in Nederland of België beskryf. Dit het geklink soos 'n belewenis wat ek graag sou wou ervaar. Dit lyk my dit kan partymaal formeel raak. Ek het destyds op varsity in die koshuiskoor tenoor gesing, maar na al die Chesterfields sing ek nou bas!  :-[ Waar hou julle hierdie aande?
About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal