Dit is weer Vrydagaand tyd vir Cantus in Bloemfontein!!
Onthou julle das, baadjie, beker en hoed, dit gaan groot pret wees!
Dis weer in die Stads- en Streeksbeplanningsgebou op die Kovsiekampus en dit begin Vrydagaand 19:30.
Hierdie keer mis ek dit vir niks! Ek het klaar verlof ingesit!
Anné, Jan, Werner, Ruan, kom julle ook? Ek weet daar was sulke sprake?