Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Geagte Staatshoof  (Read 2174 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Chaplain

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« op: June 11, 2007, 06:30:11 PM »
Ek het n vraag dalk uit onkunde maar as jy dit kan antwoord sal ek dit wardeer - Wie is die Afrikaner en uit watter volk kom hulle en is die Boere Volk deel van hulle of is hulle deel van die Boere Volk?

Winter

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #1 op: June 11, 2007, 06:41:35 PM »
Miskien moet ons 'n spesiale hofie maak vir mense wat die Boer vs. Afrikaner vraag vra en daarop verduidelik wat en wie elkeen is.

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #2 op: June 11, 2007, 06:46:02 PM »
Miskien moet ons 'n spesiale hofie maak vir mense wat die Boer vs. Afrikaner vraag vra en daarop verduidelik wat en wie elkeen is.

Winter,

Ek dink nie so nie.  Die twee is sinonieme vir dieselfde etnies-kulturele groep.

Vriendelike groete

Chaplain

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #3 op: June 11, 2007, 07:03:51 PM »


Afrikaner in Engels = Afrikaner, Boer in Engels = Boer.


Soos ek dit verstaan is Afrikaner in Engels = African, Boer in Engels = Boer.

So dit is nie sinoniem nie

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #4 op: June 11, 2007, 07:06:50 PM »
Chaplain,

Dan verstaan jy verkeerd.

African = Afrikaan, nie Afrikaner nie

Vriendelike groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #5 op: June 11, 2007, 07:07:40 PM »
SP,

My verskoning dat ek hier pos.

Chaplain,

Pharos bl 342

African = Afrikaan (Bewoner van Afrika)
Afrikaner - Afrikaner

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #6 op: June 11, 2007, 07:12:17 PM »
LV Ben,

Dankie vir die woordeboekverwysing.

Vriendelike groete

Afwesig JANNEMAN

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 117
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #7 op: June 11, 2007, 09:09:39 PM »
Transvaler,

Jammer dat ek van jou pos gebruik maak, maar die opskrif is so gepas.

Ek weet nie of ek dit op die forum misgelees het nie, maar was daar al terugvoer i.v.m. verlede Vrydag se eerste Volksraad-sitting?

Boere-groete.

Janneman.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #8 op: June 11, 2007, 09:14:10 PM »
Janneman, sover my kennis strek, gaan die notule van die vergadering geplaas word, sodra beskikbaar.
Moed Vryheid Eer

Francois Coetzee

  • Gas
Re: Geagte Staatshoof
« Antwoord #9 op: June 11, 2007, 11:33:32 PM »
Aanhaling van: Chaplain

Ek stel nie belang in VF+ se siening nie maar in die Boere Volk se voort bestaan is dit jou doel?

Chaplain,

Om by LV Ben aan te sluit:

Jy vra 'n vraag en ek gee 'n antwoord. Nou maak jy asof ek 'n politieke party se beleid voorhou... Komaan, Chaplain, lees dit wat ek plaas aandagtig deur.

Vir ingeval enigiemand sou belangstel:
 Nee, ek is nie die jeugleier van die VF+ nie, ook nie hul leier op die UP kampus nie. Ek behoort ook nie aan die party nie. Het nog nooit geregistreer om in enige verkiesing, nasionaal of plaaslik, te stem nie.

Die voortbestaan van die Boerevolk (kyk na die spelling) is ons doel. Onthou my vorige poste i.v.m. die verduideliking van die term.

Vriendelike groete
« Laaste verandering : June 11, 2007, 11:57:52 PM deur Francois Coetzee »


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal