Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Werksgeleenthede by TABOK by Johan Joubert
[September 10, 2010, 12:19:51 PM]


Nuus oor die hersiening van die kurrikulum by Werner Smook
[September 10, 2010, 11:19:05 AM]


Griefskrif teen Tshwane Metro Polisie ter ondersteuning van Bees Roux by Boo
[September 10, 2010, 09:47:07 AM]


Volksmoord by Werner Smook
[September 10, 2010, 09:36:17 AM]


Nuwe plan kom vir plaasveiligheid by Boo
[September 10, 2010, 09:34:39 AM]


Gevolge van die onderwysstaking by Sanderis
[September 10, 2010, 09:12:41 AM]


Staat ‘moet grond vat, koopprys bepaal’ by André Strydom
[September 10, 2010, 08:34:07 AM]


Kom ons stook mampoer by Gert B
[September 10, 2010, 01:10:42 AM]


Fotos van blanke armoede by Sanderis
[September 10, 2010, 12:14:38 AM]


Administratiewe Dame by Heiletje Olivier
[September 09, 2010, 09:43:10 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Hoe gaan ons ons eiendomme behou?  (Read 728 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1294
  • Verkenner
Hoe gaan ons ons eiendomme behou?
« on: January 16, 2008, 04:43:46 PM »
Die afgelope ruk het ek baie te doen gehad met mense wat hul huise en plase nie meer kan betaal agv die ekonomiese druk en meestal oor te veel agterstallige skuld.

Dit tref my elke keer dwars in die krop as ons volksgenote hul huise en plase aan die banke moet teruggee agv agterstallige skuld.  Baie keer sit die mense sonder heenkome en verloor amper alles.

Gaan daar dalk 'n manier wees wat ons sulke mense hier in Bravoland kan help?  En onsself dalk ook?

Is daar dalk 'n ander manier behalwe dalk ons spaarklub?  Hoe kan ons sulke mense help, maar ook genoeg fondse bekom om meer en meer te help?

 


Logged

Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 661
Re: Hoe gaan ons ons eiendomme behou?
« Reply #1 on: January 16, 2008, 04:45:59 PM »
Ek kan nie sien dat daar 'n ander manier as die Spaarklub gaan wees om sulke mense te help nie.
Logged

Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 425
  • Verkenner
Re: Hoe gaan ons ons eiendomme behou?
« Reply #2 on: January 26, 2008, 08:10:21 AM »
Jan,

Ek het heelwat hieroor nagedink en mag dalk 'n oplossing he wat sal verseker dat ons mense uit die skuld kom en steeds die dak oor hulle koppe hou. Hulle word ook nie uitgebuit in die proses nie. Miskien moet ek en jy bietjie praat.

Groete.
Logged

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1294
  • Verkenner
Re: Hoe gaan ons ons eiendomme behou?
« Reply #3 on: January 26, 2008, 03:10:13 PM »
Sjarko, dit sal goed wees.  Ek kan baie mense help wat in die knyp is agv my beroep.  Ek het ook 'n idee of twee, so pm of epos my gerus.

Groete
Logged
Pages: [1]   Go Up