Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting  (Read 3631 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« op: May 16, 2007, 09:28:38 AM »
Wat het die beste belastingbesparings opsies n CC of n PTY LTD?
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #1 op: May 16, 2007, 11:19:26 AM »
Boeredok,

Die kort antwoord is, dit is die selfde. Die besluit of jy 'n cc Of  PTY gaan gebruik, gaan van ander faktore afhang.

Groete,

Tvler

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #2 op: May 17, 2007, 10:49:08 PM »
Wat dink die slim ouens van die "General Amnesty for Smal Business and their owners" ?

Deadline 31st May 2007

Baas Jan

Ek het al drie seminare daar oor bygewoon en sal dit aanbeveel. Maak gebruik daarvan. So 'n kans gaan nie gou weer op duik nie
VOEL TUIS

Afwesig kaapse.boer

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 145
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #3 op: May 17, 2007, 11:01:58 PM »
Wat dink die slim ouens van die "General Amnesty for Smal Business and their owners" ?

Deadline 31st May 2007

Baas Jan

Ek het al drie seminare daar oor bygewoon en sal dit aanbeveel. Maak gebruik daarvan. So 'n kans gaan nie gou weer op duik nie

WAt behels dit alles en almal?

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #4 op: May 17, 2007, 11:40:30 PM »
Die amnestie is vir klein sake ondernemings
Enige iemand wat handel gedryf het mag aansoek doen 
Omset in 2006 moet minder as 10 miljoen rand wees
Die amnestie word toegestaan tot 28/02/2006.
Indien dit 'n BK of Mpy is, moet die aandeelhours/lede in 2006 natuurlike persone gewees het.

Ek sal later 'n meer volledige pos oor die amnestie doen
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #5 op: May 22, 2007, 08:58:45 PM »
Baasjan,

Ek het vandag bietjie gaan oplees oor die amnestie. As jou sake nie in orde is nie, stel ek voor jy doen aansoek. Dit is altyd beter om binne die reg te wees.

Tvler

Afwesig David R. Roux

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 15
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #6 op: May 22, 2007, 11:46:02 PM »
Ek soek ook bietjie inligtung,

Kan iemand asb. vir my die grondwetlike basis wet of "ammendment aan die grondwet" gee waar daar van my as individu VEREIS word om inkomste belasting te betaal, ek praat nou nie van BTW nie ek praat van fisiese INKOMSTE belasting d.w.s gelde verdien uit dienste gelewer of salaris. Daar bestaan hordes wette en 'n boek dikker as die Bybel wat die diverse onderlangse wette, reels en regulasies deurgee wat vereistes ens. voorskryf vir die verskillende eise en betalings vanaf JAN TAX of te wel SARS. Ek het die grondwet gaan deurloer maar kon nerens daarop afkom in die grondwet dat daar van my as landsburger VEREIS word om enigsins INKOMSTE belasting te betaal nie.

Ek sal dit regtig waardeer indien iemand hier dit vir my kan uitwys, dan kan ek weer verder gaan met my ander ondersoeke.

Hierdie vraag het ontstaan oor die geveg wat tans in Amerika aan die gang is omdat die Amerikaners ontdek het dat hul grondwet geensins van hulle verwag om enigsins Inkomste belasting te betaal nie maar dat dit 'n VRYWILLIGE keuse is. Op hierdie stadium word die belasting met geweld en intimidasie deur die IRS op hulle afgedwing en almal het dit in die verlede aanvaar as die norm wat inteendeel nie so is nie. Nou wil ek graag net bietjie hier ook naspeur werk doen om te sien wat hierdie land se grondwet bepaal.

Groete


David
Groot en Goed is God die Almagtige skepper van hemel en aarde !

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #7 op: May 23, 2007, 03:18:47 PM »
Baasjan,

Ek het vandag bietjie gaan oplees oor die amnestie. As jou sake nie in orde is nie, stel ek voor jy doen aansoek. Dit is altyd beter om binne die reg te wees.


Ek het dus net 'n paar dae oor.
Dit is nie dat 'n mens se sake nie in orde is nie maar ek het gehoor SARS gaan orals krap as hulle begin soek vir redes. Ek sal jou 'n paar vorrbeeld scan en epos

Baas Jan

Baas Jan

Ek sal dit waardeer as jy dit na my toe ook sal stuur. My e-pos is plaas@lantic.net

SARS se verteenwoordigers het by verskeie geleenthede aan ons bevestig dat hulle nie die amnestie aansoekers gaan viktimiseer nie

Groete

Plaas

VOEL TUIS

Van der Walt

  • Gas
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #8 op: May 23, 2007, 03:21:54 PM »
Een probleem wat ek met die Amnestie het is die feit dat Aangeslane verliese verbeur word, as ek dit nie mis het nie. 
« Laaste verandering : May 23, 2007, 03:24:18 PM deur Sannie van der Walt »

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #9 op: May 23, 2007, 03:24:47 PM »
Een probleem wat ek met die Amnestie het is die feit dat Aangeslane verliese verbeur word, as ek dit nie mis het nie. 

Sannie

Jy is reg aangeslane verliese soos op 28 Feb 2006 word verbeur, 'n verlies vir 2006 word egter oorgedra.

Jy moet egter die amnestie voordele opweeg teen jou aangeslane verlies.

As jou amnestie goedgekeur word, kan SARS nie in jou belasting verlede gaan rond krap nie
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #10 op: June 05, 2007, 11:02:30 AM »

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #11 op: June 11, 2007, 09:46:01 AM »
Uitstel vir die indien van amnestie aansoeke is verleen tot 30 Junie 2007.

Die ontbrekende inligting moet egter voor 31 Augustus 2007 ingedien word. Dit geld vir al die amnestie aansoeke wat ingedien is.
VOEL TUIS

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #12 op: June 11, 2007, 09:59:49 AM »
Is daar enige nuusberig daaroor?  Ek sien niks daarvan op SARS se webblad nie.  Ek  het dit glad nie geweet nie?..

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #13 op: June 11, 2007, 10:04:04 AM »
Ek sal die kennisgewing wat ek ontvang het vir jou aanstuur
VOEL TUIS

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #14 op: June 11, 2007, 10:05:12 AM »
Dankie meneer..   

Winter

  • Gas
Insake: Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #15 op: July 21, 2008, 06:20:50 PM »
Die nuwe inkomste belasting opstelling is nou so deurmekaar, ek weet nie juis wat hulle van my verwag nie.

Moet mens nogsteeds die inkomste belasting vorms invul of hoe werk die nuwe sisteem nou? Vul jou werkgewer dit vir jou in? ens. ens. ens.

WB.

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Insake: Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #16 op: July 21, 2008, 09:11:31 PM »
Die proses het hierdie jaar heeltemal verander.

Jy gaan nog steeds 'n IRP5 kry, maar net in 'n ander formaat. SAID gaan egter nie meer belastingvorms pos nie.

Vanaf 01 September 2008 kan jy vir SAID vra om vir jou 'n belasting vorm uit te reik. Dit hang natuurlik af van jou inkomste vir die jaar. Die inligting op jou IRP5 word vooraf op jou belastingvorm gedruk

Indien jy net 'n gewone salaris, sonder enige toelaes, ontvang het en jy het minder as R120 000 vir die jaar verdien, gaan dit nie nodig wees om 'n vorm in te vul nie.

Hoop dit help
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #17 op: July 22, 2008, 08:02:07 AM »
En hoe gemaak met mediese uitgawes wat jy kontant betaal het?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Insake: Re: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting
« Antwoord #18 op: July 23, 2008, 05:22:20 PM »
Jy gaan dit dit nog steeds op jou vorm invul.

Jy moet net 'n vorm aanvra wat die mediese eis gedeelte bevat.

Jou belasting vorm gaan egter klaar jou IRP5 inligting bevat
VOEL TUIS


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal