Skrywer Onderwerp: Jeug advies  (Read 1298 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig OssewaTdi

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 146
Jeug advies
« op: January 23, 2008, 10:21:21 PM »
Enige vra vanaf die jeug en omtrent die jeug kan maar gevra word.Ek sal uit my pad gaan om inligting te bekom.Hier kan die jeug ook oor enige iets gesels,maar onthou jou taalgebruik.Niemand val ook ander aan hier nie.Dankie.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Jeug advies
« Antwoord #1 op: January 24, 2008, 10:01:06 AM »
Sjoe, al julle jongmense - waar is julle dan??   :o 

Bravoland wil van julle hoor!!!  ;D

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Jeug advies
« Antwoord #2 op: January 29, 2008, 04:58:18 PM »
Aangesien hier nie eintlik baie "jeug" op die forum onder 20 jaar is nie, tel ek seker ook onder die jeug...  :)

Ek wil weet hoe gaan ons die jeug bereik en betrokke kry by Volksaksies en saamtrekke en in geheel by die Volksaak? Hoe kweek mens 'n liefde vir iets as jou ouers jou nie daardie "Volksliefde" geleer het nie, as jy nie daarmee grootgeword het nie?

Wat direk hierby aansluit, ons moet die ouers bereik, want die kleiner kinders kan nie vir hulself besluit ons gaan Saterdag Kultuurdag, ens. toe nie, ons moet daardie ouers mobiliseer om hul kinders na sulke byeenkomste te bring.

Ek weet hierdie onderwerp was al onder bespreking, maar ek voel ons moet iets daadwerkliks begin doen.

Soos byvoorbeeld as ons op 31 Mei 'n Kultuurdag in Krugersdorp hou moet ons na die kerke in die omgewing gaan, en ek praat nie net van die AP Kerk en die Hervormde Kerke nie, maar alle blanke kerke, en vir die predikant vra om dit van die preekstoel af te kondig en ons kan selfs pamflette met inligting oor die dag druk, dit kan selfs so ver as Pretoria en omliggende dele versprei word.

Maar ons moet 'n manier vind om die Volk te laat kennis neem dat daar iets in hul kinders se opvoeding kort - en dit is Volkstrots!

Afwesig OssewaTdi

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 146
Re: Jeug advies
« Antwoord #3 op: January 30, 2008, 10:06:31 AM »
Dit is 'n goeie idee en Karina dit is ook noodsaaklik dat die jeug landswyd betrokke moet raak.Ek het bietjie voorstelle nodig vir die Noord-Transvaal.Ek sou graag by die Kultuurdag wou wees maar dis bietjie ver.As enige iemand weet van oranisasies of byeenkomste hier in ons provinsie moet hulle my asb. laat weet sodat ek dit kan adverteer in Tzaneen,Phalaborwa,Hoedspruit ens.Sal skole en sekere kerke benader.Dankie vir die belangstelling.

Afwesig OssewaTdi

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 146
Re: Jeug advies
« Antwoord #4 op: January 30, 2008, 01:50:19 PM »
Ek bly in Phalaborwa.Ek werk ook gedurende daai tyd.Is op skofte nou,maar ek sal bietjie kyk waar is Groblersdal en of ek dalk kan afkry.Baie dankie in elkgeval Sannie.Sal laat weet.Boere groete.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal