Skrywer Onderwerp: Re: Triomf-vlag foto kompetisie.  (Read 1715 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« op: December 26, 2007, 06:56:14 PM »
En as ek niks het om te adverteer nie? ::)

Ek sal poog om 'n foto op die maan te kry!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #1 op: December 26, 2007, 07:19:50 PM »
Wel, hier is 'n foto van die Bravovlag OP die maan  ;D

Ben, ek dink dit is 'n baie goeie idee wat jy het.
« Laaste verandering : December 26, 2007, 07:23:25 PM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #2 op: December 26, 2007, 07:27:30 PM »
KB,

Baie oorspronklik, maar hy tel ongelukkig nie. (dit lyk of die vlag so swaar is, dat hy die maan plat druk!)

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #3 op: December 26, 2007, 08:02:18 PM »
En as ek niks het om te adverteer nie? ::)


Jy kan natuurlik 'n persoonlike advertensie ook plaas (as jy wen). Miskien woon die wenner alleen en wil dalk 'n kat koop, of 'n goudvis....

123 Blok My

  • Gas
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #4 op: December 26, 2007, 10:25:33 PM »
Solank net 'n ietsie om mee te begin terwyl die fotograwe hulle kamera's in orde kry.


Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #5 op: December 27, 2007, 07:54:48 AM »
Pragtig Roos! Wel, die Kapenaars gaan die naweek self foto's versamel! Net jammer my vlagpaal pas nie in die motor nie.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Is: Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #6 op: February 07, 2008, 10:30:00 PM »
Waar is die fotos?

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #7 op: September 18, 2008, 06:54:07 PM »
Het niemand 'n kamera nie, of is dit 'n tekort aan vlae?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #8 op: September 18, 2008, 07:13:08 PM »
Ek het probeer om die Oranjerivier se visse (onder die water) af te neem. Eendag sal ek weer kan foto's neem....

Sanderis

  • Gas
Insake: Re: Triomf-vlag foto kompetisie.
« Antwoord #9 op: September 18, 2008, 09:16:57 PM »
Tekort aan vlag , kameras is nie 'n probleem nie ...


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal