Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Uitstel vir indiening van opgawes  (Read 3121 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Uitstel vir indiening van opgawes
« op: January 29, 2008, 09:51:29 AM »
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #1 op: January 29, 2008, 10:57:52 AM »
Plaas,

Dankie. Het jy hierdie ouens al probeer skakel (e-filling)? Dit is 'n nagmerrie!

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #2 op: January 29, 2008, 11:04:53 AM »
Ek het nog nie self dit probeer nie, maar ek hoor jy hou enige iets van 20-40 min aan voordat die oproep beantwoord.
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #3 op: January 29, 2008, 11:14:10 AM »
AS hulle antwoord, praat jy met 'n arrogante springkaan.

Afrikaans is blykbaar nie welkom by SARS nie.....Miskien praat my geld ook Afrikaans.

Karools

  • Gas
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #4 op: January 29, 2008, 12:10:01 PM »
Ek is bewus van twee gevalle waar die oproep deurgeskakel word, en sodra die persoon hoor jy praat Afrikaans, sit hy die gehoorstuk terug op die mik. Gerieflik ...

Gegroet
Karools

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #5 op: November 13, 2008, 04:00:18 PM »
SAID het dit goed gedink om vroegtydig uitstel ter verleen vir die indiening van 2008 belasting opgawes.

Individue het nou tyd tot 05 Desember 2008 om belasting opgawes per hand in te dien. Dit was voorheen 21 November gewees.

Indien dit elektronies gedoen word is die afsny datum 23 Januarie 2009.

Trusts het tyd tot 19 Desember 2008 om dit per hand in te dien en ook tot
23 Januarie 2009 om dit elektronies te doen.

BK's en MPY'e het tyd tot 12 maande na hul finansiele jaareinde.
VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #6 op: November 13, 2008, 04:42:07 PM »
Ai dankie SARS, hulle het weer geweet ek gaan laat wees.

Ek het 'n ding deur die pos gekry wat ek moes invul (wat ek intussen weer verloor het) nou sal ek maar na SARS toe moet gaan en gaan hoor wat aangaan en wat hulle soek.

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #7 op: November 13, 2008, 05:18:47 PM »
Vir wat betaal julle belasting aan die springkane? Hulle mors tog te lekker met julle geld.  :D


About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #8 op: November 13, 2008, 06:26:53 PM »
Oom Henry, Ja - hulle mors met die geld. En hulle is die Sprinkaanvolk. Maar nou is daar 2 maniere van doen wanneer dit kom by nie-betaling van belasting.

Die een manier is om as individu te swyg oor jou inkomste (of n deel daarvan). In hierdie proses verryk jy jouself deur te lieg, en jou mede-belastingpligtige te besteel. Want nou moet ander mense jou las ook dra.

DIe ander manier kan ons eendag bespreek wanneer ons eendragtig is rondom beginsels.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Oom Henry

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 106
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #9 op: November 13, 2008, 06:38:45 PM »
Die een manier is om as individu te swyg oor jou inkomste (of n deel daarvan). In hierdie proses verryk jy jouself deur te lieg, en jou mede-belastingpligtige te besteel. Want nou moet ander mense jou las ook dra.

Ek het 'n groot probleem om my besigheid te groei. Staatswerk - miljoene rande daarvan - is beskikbaar, maar omdat ek wit is, word ek nie oorweeg as dit by die registrasie van verskaffers kom nie. Ek het eenmaal probeer, maar toe word ek vertel dat ek R2000 moet betaal om op die verskaffer databasis te kom. Wat nie gesê is nie, maar wat mens kon aflei was die betalings wat per projek aan jou pimp gemaak moet word. Totdat Trevor toelaat dat ons omkoopgeld van ons inkomste mag aftrek, sal ek belasting weerhou as 'n blykie van waardering van hoe hulle blankes laat tuisvoel in die land wat ons gebou het.


About this mixing of the Kaffirs with the Indians I must confess I feel most strongly. I think it is very unfair to the Indian population, and it is an undue tax on even the proverbial patience of my countrymen.” Mahatma Ghandi

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #10 op: November 14, 2008, 08:59:28 AM »
Dit is net jammer dat ons gewone salaristrekkers geen beheer oor belasting betaling het nie. Nog voor jy jou salaris ontvang, het die Staat alreeds hul deel en so ook in die winkels.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #11 op: November 23, 2008, 09:06:39 PM »
Ek het nou vandag daardie e-filing ding probeer, maar toe sien ek ek verstaan nie die taal van die antichris nie.  ??? ???

Weet iemand dalk of SAID hierdie belastingopgawe-vormpies in Afrikaans het?

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #12 op: November 23, 2008, 09:10:06 PM »
Karina

E-filing is net in Engels beskibaar.

As jy die vorm met die hand voltooi kan jy 'n Afrikaanse vorm aanvra

VOEL TUIS

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #13 op: November 23, 2008, 09:13:17 PM »
Dankie Plaas, dan moet dit maar met die hand gedoen word, want ek praat nie die rooi taal nie.

Ek dink hulle het vir my 'n Afrikaanse vorm gepos, maar dit is die een wat iewers in my baie "ingewikkelde" (lees deurmekaar) liasseerstelsel verlore geraak het.

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1286
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #14 op: November 23, 2008, 09:45:04 PM »
Is daar nie iets wat ons kan doen om e-filing in afrikaans te kry nie.  Dit kan sekerlik nie so moeilik wees om 'n Afrikaanse vorm elektronies beskikbaar te stel nie.

Ek onthou nog al te goed hoe my oom elke keer engelse korrespondensie terug gestuur het met 'n nota dat hulle dit in Afrikaans moet stuur dan sal hy daarna kyk.
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #15 op: November 23, 2008, 10:19:12 PM »
Ek het toe daardie vorm gekry waarmee mens 'n opgawe aanvra, op die heel laaste plek waar ek gesoek het (maar ek gaan natuurlik nie verder soek as ek dit gekry het nie né... :D )

Dit is ook in Ingels. Maar dit lyk darem redelik eenvoudig, moes net twee kolletjies inkleur.

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Insake: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #16 op: January 16, 2009, 01:18:14 PM »
SAID het dit weer goed gedink om vroegtydig verder uitstel ter verleen vir die indiening van 2008 persoonlike belasting opgawes.

Die nuwe afsny datum vir die elektroniese indiening is nou 05 Februarie 2009.

BK's en MPY'e het tyd tot 12 maande na hul finansiele jaareinde. Ek hoop egter ons kry daarvoor ook uitstel
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #17 op: June 22, 2009, 05:53:24 PM »
Plaas,

Ek sien hulle verander al weer aan die e-filling stelsel. Dit is vreeslik baie Ingils om te lees, weet jy al hoe dit gaan verander?

Afwesig Plaas Botha

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 3196
Re: Uitstel vir indiening van opgawes
« Antwoord #18 op: June 22, 2009, 08:31:03 PM »
Ben

Ek wag maar gewoonlik om te sien wat verander.
VOEL TUIS


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal