Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?  (Read 1400 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« op: January 29, 2008, 12:20:58 PM »
Ek dink ons jeug sien ook hoe bandeloos 'n groot deel van die swart jeug (en volwassenes) is. Veral dalk ook in ons skole waar ons kinders in baie skole noodgedwonge saam met hulle moet skoolgaan.  En dan moet ons ook nog daaraan dink wat ons jongmense nie alles op televisie sien nie. Heel waarskynlik het al hierdie dinge ook 'n invloed op ons jeug.   ???   ???

Afwesig OVSBoerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 6
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #1 op: January 29, 2008, 01:56:30 PM »

Michelle

  • Gas
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #2 op: January 29, 2008, 02:02:02 PM »
Ledigheid is die duiwel se oorkussing.   Die spreekwoord het by my opgekom toe ek daaroor dink.  Nie die ledigheid wat bedoel word nie, maar meer 'n afwesigheid van geleenthede om aktief te kan bou aan 'n toekoms vir jouself,  jou toekomstige familie, jou land ens.   Hulle het grootgeword in 'n land waar jy moet baklei om te oorleef  -  op alle terreine, en die groot ding is dat hulle ook weet wat die oorsake van die situasie is.  Natuurlik gaan hulle kwaad wees, hulle voel verraai, besteel eintlik net ingedoen en ek dink nie hulle weet hoe om dit te hanteer nie.

Ek kry ook partykeer die indruk dat hulle voel dat hulle in elk geval nie veel meer oor het om te verloor so kom ek doen nou maar net dit of dat en ons kyk maar wat gebeur, soos die verfbal insident?


Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #3 op: January 29, 2008, 02:02:27 PM »

123 Blok My

  • Gas
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #4 op: January 29, 2008, 04:26:14 PM »
Hier moet ek julle 'n staaltjie vertel, miskien nie regtig relevant tot die onderwerp nie, maar nogsteeds om te wys dat die jeug regtig kwaad is.

Om mee te begin:  Al gehoor van die spreekwoord wat se goed groot geword - groot sleg geword?

So net na die rekord eksamen verlede jaar het daar 'n voorval tussen 'n groep vriende plaasgevind.  'n Seun van 16/17 behoorlik deur sy vriende 'n les of drie geleer toe hy een aand terwyl sy ouers uithuisig was vir 'n naweek (ja miskien moes die ouers hom nie alleen tuis gelaat het nie - aan die ander kant sou dit wel seker tog een of ander tyd gebeur het) 'n donker kleurig vriendin huis toe genooi en was daar glo 'n lekker kattemaai gewees.  Die res van die groep vriende het later daar opgedaag en toe hulle sien wat hul vriend besig is om te doen, kon die boereseuns dit net nie help om 'n bietjie met sy gal te werk en hom te vertel hoe dinge eintlik werk nie. 

Wel die seun het bietjie sleg gelyk (baie) en het sy "gewese"  vriende gesoebat en gesmeek om tog asseblief niks vir sy ouers te se nie, aangesien dit hulle harte sal breek. 

Goeie ouers wat hul kinders goed en reg groot gemaak het, selfs in privaatskole gesit het op 'n stadium. 
« Laaste verandering : January 29, 2008, 04:47:42 PM deur RoosMaryn »

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #5 op: January 29, 2008, 04:29:21 PM »
Die jeug voel identiteitloos.Hulle weet nie waarvandaan hulle kom nie ,want sy geskiedenis word weggevee.Baie het goed soos rasse-verhoudinge op alle vlakke aanvaar en ook dat hul gestraf sal bly oor apartheid en ook baie wag vir 'n leier.Hollywood is waar hulle 'heroes' is.Onthou net dat baie jeugdiges vinnig oorreed kan word en die media en ander liberaliste smokkel met hul koppe. Vra bietjie die jeug wat de la rey so lekker sing om meer uit te brei oor die generaal en die ABO en kyk wat se hul...niks.Jammer as ek so deurmekaar skryf,maar ek raak net so deurmekaar en moedeloos soos die res van die jeug.Ons is soos of voel soos 'n trapsuutjie op 'n smartieboks of sal ek se soos 'n boerekind in die "rainbow nation"

Michelle

  • Gas
Re: Bespreking - Hoekom is die jeug kwaad?
« Antwoord #6 op: January 29, 2008, 04:45:16 PM »
"Jammer as ek so deurmekaar skryf,maar ek raak net so deurmekaar en moedeloos soos die res van die jeug"

Ai OssewaTdi voel nes jy en ek is nie eers meer 'n jeug nie! :-\


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal