Geagte Staatshoof,
Hiermee die onmiddelike kansellasie van my Burgerskap aan Bravoland, asook my bedanking uit enige departement(e) wat ek in gedien het.
Ek herdenk nie Christus se kruis (die vloekhout) nie, dus staan Bravoland se vlag nie oor my hoof nie.
As die kruis in die vlag op enige iets anders gedui het, sou die saak heeltemal anders gewees het.
Ek hoop u verstaan.
Groete in vrede,
Winter.
Ns. Datum: 11-11-2007 ... Dankie aan elkeen wat in my geglo het toe ek begin twyfel het, weereens moed ingepraat het en dinge mooi verduidelik het. Ek is jammer oor my besluit, dit raak almal en kon 'n lelike nadraai gehad het.
WB