Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Hulp aangebied  (Read 2163 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Hulp aangebied
« op: February 04, 2008, 08:22:51 PM »
Soos u weet, is daar 'n groeiende behoefte onder ons mense vir hulp. Ons sal van ons kant af alles doen wat ons kan om te help, maar ongelukkig kan ons nie oral wees nie en het ons ook fondse nodig. Klere, komberse, en voedsel is altyd nodig. Ons het ook altyd hande nodig wat kan help met hulp verlening. Hierdie is ons mense, die staat sal hulle nie help nie. Kom ons staan saam en help waar ons kan asseblief.

Indien u ons van hulp kan wees, kan u hier u hulp aanbied.

Baie Dankie,

Sjarko.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #1 op: February 05, 2008, 08:06:16 AM »
Sjarko, ek het 'n hele klompie klere wat mense al vir my gebring het vir Volkshulp.  Ons skuld Lochvaal Deurgangshuis in Vanderbijl Park nog 'n aksie. Ek het so gedink: Die kans dat ons fisies by hulle sal kan uitkom, blyk op die oomblik bietjie skraal te wees. Ek kan dan die klere wat ek tans by my het netjies in bokse verpak en per koerier diens dit aan hulle stuur met 'n brief vanaf Bravoland se Volkshulp Departement.

Hierdie is 'n voorstel, laat weet asb. of ons die saak anders moet benader.  Dalk kom hier beter idees uit.

Groete
Christa
Moed Vryheid Eer

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #2 op: February 05, 2008, 08:09:57 AM »
Sjarko, ek het 'n hele klompie klere wat mense al vir my gebring het vir Volkshulp.  Ons skuld Lochvaal Deurgangshuis in Vanderbijl Park nog 'n aksie. Ek het so gedink: Die kans dat ons fisies by hulle sal kan uitkom, blyk op die oomblik bietjie skraal te wees. Ek kan dan die klere wat ek tans by my het netjies in bokse verpak en per koerier diens dit aan hulle stuur met 'n brief vanaf Bravoland se Volkshulp Departement.

Hierdie is 'n voorstel, laat weet asb. of ons die saak anders moet benader.  Dalk kom hier beter idees uit.

Groete
Christa

Vanderbijl is net so uur se ry van my af...ek is seker ons kan 'n plan maak om die goed in persoon daar te gaan aflaai. Ek dink dis beter om die dinge in persoon te doen.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #3 op: February 05, 2008, 08:13:13 AM »
Dankie Walter, ek glo ook so, maar omdat ek so ver woon, wil ek darem nie alles op julle gewillige esels aflaai nie. Ek sal dit egter baie waardeer.  Ek dink dan dat ons die Ops Vanderbijl-draad weer aan die gang moet kry, dalk kry ons nog skenkings.

Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #4 op: February 05, 2008, 08:55:51 AM »
Baie dankie vir die hulp Walter. Ek stem saam dit is baie beter om dit in persoon te doen. Ek is ook net ongeveer 1,5 uur se ry vanaf Vanderbijl en kan self ook gaan. Ek glo dit sal beter lyk as meer as net een persoon gaan. Sal ons saamgaan ? Nog mense wat wil gaan ?

KB, baie dankie vir die hulp. Kan jy dit vir my of Walter koerier asseblief. Ek/Ons sal dit dan vir hulle vat.

Weer eens baie dankie vir die hulp. Dit wys net, ons harte klop nog reg.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #5 op: February 05, 2008, 09:01:49 AM »
Sjarko, stuur asb. jou adres vir my per privaat boodskap. Ek sal kyk of ek dit so volgende week se kant kan aanstuur.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #6 op: February 05, 2008, 09:06:21 AM »
Baie dankie KB.

Is daar nog mense wat enige iets kan bydra vir Lochvaal Deurgangshuis ?

Afwesig Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 661
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #7 op: February 05, 2008, 09:07:20 AM »
Ek kan 'n klein kontant skenking maak

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #8 op: February 05, 2008, 09:42:39 AM »
Ek kan moontlik 'n kos skenking kry.

Het julle dalk 'n datum?
VOEL TUIS

Van der Walt

  • Gas
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #9 op: February 05, 2008, 01:11:04 PM »
Ek het ook heelwat klere hier by my, wat ek dan ook sal aanstuur.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Re: Hulp aangebied
« Antwoord #10 op: February 05, 2008, 01:42:30 PM »
Baie dankie aan almal wat bereid is om by te dra.

Plaas, sodra ons al die skenkings ontvang het, sal ek 'n datum vasmaak. Ek wil dit so gou as moontlik doen.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Is: Hulp aangebied
« Antwoord #11 op: February 07, 2008, 11:12:50 AM »
Lochvaal faks bladsy 1

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 562
  • Verkenner
Is: Hulp aangebied
« Antwoord #12 op: February 07, 2008, 11:14:16 AM »
Lochvaal faks bladsy 2.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal