Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Volksmoord by Werner Smook
[September 03, 2010, 11:37:39 AM]

2010 Volkshulp aksie by Adri van Staden
[September 03, 2010, 08:50:45 AM]

Werksgeleenthede vir Volksgenote by Sanderis
[September 03, 2010, 04:39:18 AM]

De la Rey toekenning by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:15:01 AM]

Vordering in moordsake by Werner Smook
[September 01, 2010, 09:05:03 AM]

Heldinne-aand 2010 by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:01:13 AM]

Bees Roux by Boo
[September 01, 2010, 08:25:21 AM]

Ons gaan baie armer word by Clem de Klerk
[August 31, 2010, 04:40:20 AM]

Oud-politikus, vrou aangeval by Werner Smook
[August 30, 2010, 10:11:37 AM]

Vakbonde, Arbeid en Stakings! by André Strydom
[August 29, 2010, 11:29:21 PM]

* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Eiendom te koop in Orania  (Read 2171 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Eiendom te koop in Orania
« on: October 30, 2008, 12:09:40 PM »
PRYSE VANAF 28 Oktober 2008

Huise te koop

Praghuis wat aan hoë verwagtinge voldoen
Volledig oorgedoen met nuutste en keurige materiaal en inrigting. Reuse leefvertrek met moderne volledige kombuis en kroeg. Groot slaapkamer met en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet. Aparte badkamer (geteel) met bad, toilet en wasbak. Tweede slaapkamer vir kind of gastekamer. Houtvloere en glas skuifdeure. Kelder as stoorplek of vir wyn. Grootte van huis: 140 m² (plus kelder 16 m²).
Buitegeboue: Kantoor of stokperdjiekamer (tans gebruik as skoonheidssalon). Groot dubbelmotorhuis en dubbel skaduafdak.
Kothuis (1 slaapkamer, leefvertrek met kombuis en badkamer), ook volledig nuut oorgedoen. Word as gastehuis bedryf wat bestaande inkomstemoontlikheid vir koper bied. Grootte van buietgeboue: 140 m².
Erf: 2500 m²,  bome en gras, netjies versorg, met padjies en houtbegrensing.
PRYS: R1 miljoen
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Spoghuis met talle ekstras
3 slaapkamers met ingeboude kaste, hoofslaapkamer met en-suite badkamer (met bad, stort, wasbak en toilet). Sitkamer (geteel). Voorportaal. Studeerkamer. Ruim kombuis met oopplan eetkamer. Badkamer met bad en wasbak en aparte toilet. Onderdak braai- onthaal- en kuierarea met ingeboude braaier en kaste.
Motorhuis met stoorplek/werkspasie.
Groot erf (2500 m²) met netjiese voortuin met besproeiing en agtertuin met bome en gras. Erf omhein. Huis is goed geleë vir gastehuis of restaurant.
PRYS: R770 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

3 Slaapkamerhuis in Grootdorp
3 slaapkamers, 2 met ingeboude kaste, sitkamer, eetkamer, kombuis. 2 badkamers (een met stort, een met bad). Oprit vir roelstoele.
2 slaapkamerwoonstel met badkamer en kombuis. Werkswinkel en droogoonde vir vleis.
Erf: vrugtebome en koeltebome. Grootte van erf: 2500 m².
PRYS: R580 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Nuwe 3 slaapkamerhuis in Grootdorp.
3 slaapkamers. Groot kombuis, groot sitkamer/leefarea. 1 badkamer met bad en wasbak, aparte toilet. Stoep. Soliede sementvloer, toegang vir rolstoel. Geleë in stil straat en mooi omgewing.
Grootte van huis: 139 m².
Erf: netjies, gevestigde gras, enkele bome. Grootte van erf: 1520 m², sypaadjie (500m²) kan bygekoop word. Erf kan onderverdeel word in 2 tot 3 eenhede.
PRYS: R550 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Rustikale baksteenhuis met fantastiese uitsig
Nuwe baksteenhuis met rustikale atmosfeer. 2 slaapkamers (14 en 12 m²), 1 studeerkamer (11m²), kombuis met oopplan eetkamer/leefarea (16 m²). Groot badkamer (12m²) met stort, toilet en wasbak, plek vir bad en wasmasjien. Lieflike onderdakstoep (35 m²) met fantastiese uitsig oor omgewing. Motorafdak (21m²). Groot solder (+- 90 m²).
Huisgrootte in totaal (met stoep en motorafdak): 140 m². Erfgrootte: 347 m².
Geleë in rustige, netjiese maar sentrale buurt oorkant Herberg Oranje.
PRYS: R495 000,00 (onderhandelbaar)
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Siersteenmeenthuis met groot erf
Netjiese, praktiese siersteenmeenthuis, 2 slaapkamers, met ingeboude kaste, sitkamer, eetkamer, kombuis met spens. 1 badkamer met stort. Afdakke vir motors. Grootte van huis: 84m².
Erf: talle vrugtebome, gevestigde gras. Teenaan koppie geleë. Erfgrootte: 1500 m².
PRYS: R 485 000,00
KONTAK: Jan Spies (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0823790898

2 slaapkamer – siersteenhuis.
Netjiese siersteenhuis. 2 slaapkamers, oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis, badkamer met stort, bad, toilet en wasbak. Grootte van huis: 76 m². Motorafdak. Erf: netjiese gras en enkele bome. Erfgrootte: 525 m².
PRYS: R 363 800,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Erwe te koop

Meenthuisontwikkeling te koop vir ontwikkelaar.
Mooi geleë erf in Orania-Wes, Grootte 2500 m², opdeling in 6 meenthuiserwe reeds goedgekeur.
PRYS: R 267 500,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Erf binne Meenthuisontwikkeling “Marmeroord”
Erf binne meenthuisontwikkeling “Marmeroord”. Geleë teenaan koppie en naby wingerd en pekanboorde. Fondasie vir motorhuis of klein woonstel op erf. Erfgrootte: 635m²
Dienste (water, riool en 20 amp krag) reeds aangelê. Voorwaardes geld ten opsigte van boustyl.
PRYS: R75 000,00 
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Erf binne Meenthuisontwikkeling “Marmeroord”
Erf binne meenthuisontwikkeling “Marmeroord”. Netjies en rustig. Erfgrootte: 629m²
Dienste (water, riool en 20 amp krag) reeds aangelê. Voorwaardes geld ten opsigte van boustyl.
PRYS: R85 000,00 
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Erf binne Meenthuisontwikkeling “Marmeroord”
Erf binne meenthuisontwikkeling “Marmeroord”. Netjies en rustig. Erfgrootte: 629m². Geleë teenaan koppie in beste deel van Orania.
Dienste (water, riool en 20 amp krag) reeds aangelê. Voorwaardes geld ten opsigte van boustyl.
PRYS: R90 000,00 
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Gedienste erf in Orania-Wes
Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 503 m²
PRYS: R80 250,00

Grootte: 569 m²
PRYS: R82 847,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Gedienste erf in Orania-Wes
Leë erf beskikbaar met dienste.
Grootte: 541 m²
PRYS: R80 600,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Gedienste erf in Orania-Wes
Leë erf beskikbaar met dienste. Fondasie (50 m²)
Grootte: 649 m²
PRYS: R102 506,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Gedienste erf in Orania-Wes
Leë erf beskikbaar met dienste. Fondasie (50 m²)
Grootte: 686 m²
PRYS: R106 786,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Gedienste erf in Orania-Wes
Leë erf beskikbaar met dienste. Fondasie (50 m²).
Grootte: 503 m²
PRYS: R96 300,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

3 meenthuiserwe in Orania-Wes
Grootte van erwe: 250 m² elk. Ideaal vir ontwikkelaar wat meenthuise wil bou.
PRYS: 130 000,00 vir al 3 erwe saam.
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Brosdoring uitbreiding. Erwe in Ekopark
4 standplase te koop. Geleë binne Ekopark. Bring u plan, ons bou dit vir u. Water beskikbaar, maar koper moet self krag voorsien of van alternatiewe krag gebruik maak.
PRYS: R75 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Erf in Orania-Wes
Grootte: 558m². Rustige gedeelte, stapafstand vanaf Saamstaan Winkelsentrum.
PRYS:136 900,00
KONTAK: Jan Spies (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0823790898

Erf in Orania-Wes
Grootte: 264m². Rustige gedeelte, stapafstand vanaf Saamstaan Winkelsentrum.
PRYS: 75 000,00

Grootte: 282m². Rustige gedeelte, stapafstand vanaf Saamstaan Winkelsentrum.
PRYS: 75 000,00
KONTAK: Jan Spies (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0823790898

Erf in B-blok
Mooi, gelyke erf naby swembad en hoewes, op pad oewerpark toe. Erfgrootte: 1040 m². Dienste reeds aangelê.
PRYS: 107 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Hoekerf in B-blok
Mooi, gelyke erf naby swembad en hoewes, op pad oewerpark toe. Erfgrootte: 1040 m². Dienste reeds aangelê.
PRYS: 107 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

Boomryke erf met mooi ligging in Orania-Wes
Pragtige erf teenaan koppie, beplant met talle verskeie vrugtebome. Volle dienste (Krag, rouwater, varswater, riool en vullisverwydering) beskikbaar.
Grootte: 1027 m²
PRYS: R107 000,00

Grootte: 1032 m²
PRYS: R107 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

LANDBOUHOEWES

LANDBOUHOEWE MET GROOT 4 SLAAPKAMERHUIS
Pragtige steenhuis met 4 slaapkamers, 2.5 badkamers, 1sitkamer, 1 eetkamer, 1 solder, 1 agterstoep. Buitegeboue: 3 motorhuise, 1 afdak, 1 spens, 1 waskamer, 1 stoor
Hoewe: 2,3 hektaar, pekanneute onder besproeiing, volle waterregte. Kampe en hokke vir diere.
PRYS: 1,7 miljoen
KONTAK: Jan Spies (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0823790898

DORPSHOEWE MET HUIS
Ontwikkelde dorpshoewe met huis. Hoewe 2,9 hektaar, 1,4 hektaar waterreg. Besproeiing reeds aangelê, tans onder lusern.
Huis (96 m²), 3 slaapkamers, 1 sitkamer, 1 kombuis met eetkamer oopplan, 1 studeerkamer, 1 badkamer met wasbak en bad, 1 aparte toilet.
Buitegeboue: 1 stoor (100 m², daarvan 20 m² met stene toegebou), skadutonnel (300 m²) met sementvloer. Alle dienste (rouwater, drinkwater, 3fase-krag en vullisverwydering) beskikbaar.
Pragtige ligging met uitsig op koppie en ander hoewes.
PRYS: R880 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

DORPSHOEWE
Ongerepte bos en veld, mooi natuur, ideaal vir die pionier wat ruimte en oorspronklikheid soek.
Waterpyplyn is naby (+- 200m) en water kan aangelê word vir huishoudelike/tuingebruik, maar nie geskik vir kommersiele landbou nie. Vir krag word son/windkrag aanbeveel en vir riolering ‘n droë toilet. Grootte: 7 hektaar.
PRYS: R750 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

DORPSHOEWE
Grootte van hoewe 2,1 hektaar, met 2,1 hektaar waterregte. Tans beplant met lusern. Sinkstoor vir gereedskap op hoewe.
PRYS: R535 000,00
KONTAK: Jan Spies (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0823790898

DORPSHOEWE
Ongerepte, bosagtige hoewe. Grootte van hoewe: 2 hektaar. Onderverdeling is reeds goedgekeur, hoewe kan as eenheid gekoop word of as 2 aparte dele van 1 hektaar elk. Voorste gedeelte bevat sinkgebou wat as huis uitgebou kan word. Mooi uitsig op koppie en geleë naby oewerpark. Dienste na die voorste gedeelte (krag, water) is aangelê. Agterste gedeelte het water maar nie krag nie.
PRYS: R 370 000,00 in geheel ( R230 000 en R140 000 vir onderverdeelde stukke onderskeidelik)
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

DORPSHOEWE
Ontontwikkelde hoewe met bos en gras. Grootte: 3 hektaar. Geen dienste beskikbaar nie, maar ruowaterpyp loop naby verby en aftappunt kan aangelê word. Water lê vlak en boorgat kan maklik water verskaf. Alternatiewe energie soos sonkrag word aanbeveel.
PRYS: R300 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

DORPSHOEWE
Onontwikkelde hoewe met bos. Grootte: 3,06 hektaar. Geen dienste beskikbaar, maar kraglyn loop by hoewe verby en hoewe is waterryk en boorgat kan maklik water verskaf.
PRYS: R214 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

OEWERERWE/OEWERHUIS

Erwe in Aan die Oewer-Vakansieoord
Erwe vir houthuise binne Oewerpark vakansieoord. Omtrent 150 m vanaf Oranjerivier.
Erfgrootte tussen 483 m² en 650 m².
Vorm deel van oewerpark vakansieoord met toegang tot oewerpark se geriewe soos bootlanseerplek
en hengeloord. Bome en damme en kleinwild binne park. Pragtige natuurskoon.
PRYS: R214 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936

BESIGHEID TE KOOP

Sit Soos Nuut Stoffeerders
‘n Lang reeds gevestigde besigheid in Orania met groot klientebasis en goeie naam. Enigste
stoffeerplek tussen Kimberley en de Aar. Groot moontlikheid vir uitbreiding. Koop van besigheid
sluit meubels, materiaal en stoffeergereedskap in (inventaris is beskikbaar). Gebou waarin
besigheid gevestig is sal te huur wees van huidige eienaar.
PRYS: R90 000,00
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936
 
TE HUUR

Moderne nywerheidsgebou met groot perseel (voormalig Oranjerivier Meule) te huur.
3 Fase krag (400 kw), water en riool. Gebou onderverdeel in werksarea, kantoor, badkamers, stoor,
werkswinkel en toetskamer.
Gebougrootte: 805 m² Perseel: 15 000 m².
PRYS: R10 000 per maand.
KONTAK: Sebastiaan Biehl (Afsaal Eiendomme) 053-2070040 of 0731649936
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Sanderis

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 2489
    • WWW
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #1 on: October 30, 2008, 02:57:37 PM »
Dit is goeie pryse , beslis kompeterend teenoor die res van die land.
Logged
http://bravolandmedia.blogspot.com
http://bravolandads.blogspot.com

Kliek op boonste logo om Oranjekas te besoek

James Kemp

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 84
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #2 on: October 30, 2008, 04:00:37 PM »
Ek het `n week gelede daar gekoop. Nou is ek baie haastig om daar te gaan vestig.
Logged

Johan Joubert

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 1091
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #3 on: October 30, 2008, 09:33:47 PM »
Ek kon glo dat die pryse so goedkoop is nie en dit nogal naby die Oranje rivier en in 'n toeriste bestemming.  Ek dink daardie gastehuis klink uitstekend.  Die ou wat dit gaan koop het 'n winskoop.
Logged
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 6649
  • Christa Burger
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #4 on: October 31, 2008, 08:51:14 AM »
Ek kyk na daardie erwe aan die oewer. Dit sou 'n wonderlike sakegeleentheid vir Bravoland gewees het as ons net die geld gehad het. So 'n paar houthuisies daar opsit en uitverhuur aan vakansiegangers....
Logged
Moed Vryheid Eer

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #5 on: October 31, 2008, 10:31:40 AM »
KB,

Gesels met Jan Bank....
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 6649
  • Christa Burger
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #6 on: October 31, 2008, 10:41:52 AM »
Ek dink hy sal die boodskap hier kry..... ;)
Logged
Moed Vryheid Eer

Johan Joubert

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 1091
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #7 on: October 31, 2008, 11:22:59 AM »
Die uitverhuuring klink baie goed.
KB, dat jy dit hier moes noem voor ons bankbestuurder dit genoem het.  DIt is uitstekend.  Dalk kan dit help om sake by die bank aan te help.
Logged
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afrikanermeisie

  • Guest
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #8 on: October 31, 2008, 11:32:09 AM »
Ek weet nie of mens 'n besigheid "binne 'n ander besigheid" sal kan bedryf nie... Die rivier-erwe is binne die Oerwerpark (Op die Oewer) vakansieoord.

As ek 'n besigheid het gaan ek definitief nie my opposisie plek gee om op my perseel besigheid te doen nie. Ek dink daardie erwe is meer soos vakansiehuise vir mense wat hulle dalk aan vriende en familie kan uithuur per geleentheid, maar ek dink nie mens sal kommersiële besigheid daar kan doen nie.

Dit is maar wat ek dink.
Logged

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #9 on: October 31, 2008, 12:01:39 PM »
Die Oranieers kan my reghelp maar hier is soos ek dit het..

Op die erwe in die oewerpark kan mens net een soort houthuis bou.  Die houthuis word dan verhuur deur die oewerpark self.  Hulle doen die verhuring, maar jy as eienaar kan gaan wanneer jy wil.

Dus, die huis kan uitverhuur word.  Die oewerpark reel dit net self.

KB, kry nog so 2 of 3 rykes nadergesleep.  Dan kan julle enige tyd aansoek doen by die bank.

groete
Logged

Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 423
  • Verkenner
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #10 on: October 31, 2008, 01:24:20 PM »
Enige idee wat die vraag na vakansie akkomodasie is op Orania ?
Logged

James Kemp

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 84
Insake: Eiendom te koop in Orania
« Reply #11 on: October 31, 2008, 02:24:29 PM »
Sjarko, ek kan nie `n ingeligte opinie uitspreek nie maar wil dit waag om te sê dat toerisme baie moontlik een van Orania se grootste "uitvoerprodukte" is. Ek weet dat die meeste gastehuise en kampeerplekke reeds volbespreek vir die Desemberspitstyd.

Indien iemand egter belangstel in verblyf op Orania tydens die Desembervakansie kan julle gerus gaan loer op Orania se webblad by www.orania.co.za

Ek gaan self daar wees.
Logged

Fikseperd

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 31
Re: Eiendom te koop in Orania
« Reply #12 on: June 01, 2010, 10:28:16 PM »
So uitstappie en dalk later selfs 'n aftree-huisie is dalk 'n opsie...
Logged
Pages: [1]   Go Up