Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Volksmoord by Werner Smook
[September 03, 2010, 11:37:39 AM]


2010 Volkshulp aksie by Adri van Staden
[September 03, 2010, 08:50:45 AM]


Werksgeleenthede vir Volksgenote by Sanderis
[September 03, 2010, 04:39:18 AM]


De la Rey toekenning by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:15:01 AM]


Vordering in moordsake by Werner Smook
[September 01, 2010, 09:05:03 AM]


Heldinne-aand 2010 by Ruan Combrink
[September 01, 2010, 09:01:13 AM]


Bees Roux by Boo
[September 01, 2010, 08:25:21 AM]


Ons gaan baie armer word by Clem de Klerk
[August 31, 2010, 04:40:20 AM]


Oud-politikus, vrou aangeval by Werner Smook
[August 30, 2010, 10:11:37 AM]


Vakbonde, Arbeid en Stakings! by André Strydom
[August 29, 2010, 11:29:21 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: 1 [2] 3 4 5 6   Go Down

Author Topic: Hoekom is daar so min mense in Orania?  (Read 11870 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Afrikanermeisie

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #20 on: February 11, 2008, 05:24:23 PM »
Logged

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #21 on: February 11, 2008, 05:34:28 PM »
Karina,

Wat is jou antwoord?
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Afrikanermeisie

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #22 on: February 11, 2008, 05:54:27 PM »
Logged

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #23 on: February 11, 2008, 06:17:48 PM »
Kies een van die volgende:

Die volk het my nodig (as dit windgat klink, dit is nie so bedoel nie)
Ek het belowe ek sal die laaste een wees wat loop. (om die kers uit te blaas)
"soet is die stryd vir die stryer, Al moet hy uiteindelik verloor" (Ek geniet werklik die stryd)
Ek is goed in my werk en geniet dit. Ek sal dit egter nie kan doen in Orania nie.
Die Paardekraal monument is nie in Orania nie.
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Afrikanermeisie

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #24 on: February 11, 2008, 06:28:33 PM »
Logged

Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 456
  • Teen die hele wêreld vry
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #25 on: February 11, 2008, 10:27:54 PM »
Logged
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #26 on: February 12, 2008, 08:21:13 AM »
Jy is reg Swaerel.  Ek verskil.

Hoe pas jy selfwerksaamheid in jou huis toe?  Hoe gaan jy jou laaitjie grootmaak?  As hy 'n pianis wil word, gaan jy hom nie leer om gras te sny, 'n kar te diens, of om intrepeneurskap te he nie?  Gaan hy net klavier speel?

Hoekom is ek nie op Orania nie?

1.  Werk.  Ek werk nog aan my planne om iets te kry wat ek daar kan doen.
2.  Medies.  My laaitjie kan net in JHB gesien en "gediens" word.  Hy moet naby aan JHB wees tot hy beter is.
3. Kleinfontein.  Dit was die tweede beste keuse naas Orania, en beter haalbaar.  Op die stadium het daar baie sweet geloop op my stukkie grond.  Dit sal moeilik gaan.


Gee my nou 'n miljoen dan skuif ek Orania toe!
Logged

Snymansboer

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #27 on: February 12, 2008, 10:51:14 AM »
Logged

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #28 on: February 12, 2008, 11:05:11 AM »
Gawie,

Ek verstaan ek hoor wat jy se. Die realiteit van die saak is dat ons (die wat nog in SA woon) nie 10 jaar het nie. Mense verhuis nou met 'n groot spoed oorsee, Orania is nie vir hulle 'n opsie nie en die meeste is dus verlore.
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Snymansboer

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #29 on: February 12, 2008, 11:20:13 AM »
Logged

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #30 on: February 12, 2008, 11:34:21 AM »
Ek wil tog saam met Snymansboer die burgers van Bravoland aanmoedig om deel te word van die Orania Beweging.

Vir so min as R30 per maand kry jy 'n lidmaatskap kaartjie, en elke nou en dan 'n pragtige boekie met interesante leestof oor Orania en wat die mense daar doen.

Lekker groot afslag kom ook saam met lidmaatskap, by verskeie gastehuise en die oord as mens daar gaan vakansie hou.

Ek is lid van die beweging en is trots daarop.  Evalueer vir jouself of hulle in die regte rigting werk, en sluit aan!

Groete
Logged

Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 661
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #31 on: February 12, 2008, 11:36:46 AM »
Ek is ook reeds sedert 2004 'n lid van die Orania beweging, en kan dit ook aanbeveel.
Logged

Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 456
  • Teen die hele wêreld vry
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #32 on: February 12, 2008, 01:16:41 PM »
Logged
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Walter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 661
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #33 on: February 12, 2008, 01:23:03 PM »
Ek verstaan dat dit dalk nie op hierdie stadium anders kan as dat elkeen op orania die meeste take self moet doen nie, maar as die  situasie verbeter glo ek tog dat elkeen eerder op sy eie roeping moet fokus en eerder van ander mense gebruik moet maak om die dinge wat nodig is te doen.

Ek as dominee kan onmoontlik my gemeente behoorlik bedien as ek self verantwoordelik moes wees om my kar te diens, my tuin (Wat die hele kerk terrein insluit) moet netjies hou, my eie elektriese werk moes doen ens, ens.

Ek stem egter met die idee van volkseie arbeid saam, maar nie in die sin dat ek alles self moet doen nie. gebruik eerder ander volksgenote om daardie take te doen. So skep ons ook dalk werk vir mense wat dit nodig het.

Ek dink jy verstaan volkseie arbeid verkeerd...dit beteken glad nie dat jy as persoon alles self moet doen nie, dit beteken maar net dat jy nie volksvreemdes in diens moet neem nie. So jy mag van ander volksgenote gebruik maak om jou kar te diens, jou tuin netjies te hou, elektriese werk vir jou te doen, ens...solank jy dit ook kan bekostig om vir hierdie arbeid te kan betaal, natuurlik.

Niks keer jou ook om vir hierdie arbeid te betaal met iets anders as geld nie, byvoorbeeld ek maak jou rekenaar reg, en jy sny my gras, of wat ookal.
Logged

Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 456
  • Teen die hele wêreld vry
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #34 on: February 12, 2008, 01:47:29 PM »
Skies ek het seker nie duidelik geskryf nie, maar dit presies wat ek verstaan onder volkseie arbeid. Ek het egter 'n ongemaklikheid met selfwerksaamheid wanneer ek ALLES self moet doen.

Ek wil nie selfwerksaamheid teenoor volkseie arbeid stel nie, want ek dink dit sluit by mekaar aan. Maar ek stel seker volkseie arbeid teenoord selfwerksaamheid in sy uiterste vorm.

OD
Logged
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 80
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #35 on: February 12, 2008, 02:07:19 PM »
Mens gaan steeds meeste goed self moet doen omdat volkseie arbeid baie baie duurder is.

I.p.v R100 per dag betaal gaan jy nou R100 per uur moet betaal.

Walter se voorstel van ruil transaksies blyk na 'n goeie gedeeltelike oplossing.
Logged

Ben Geldenhuys

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 7105
  • Verkenner
    • WWW
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #36 on: February 12, 2008, 02:11:06 PM »
Wanneer ons spekulasie huise regmaak gebruik ons volkseie arbeid. Dit kos ons R100-00 per dag vir verwers en mense om in die tuin te werk.
Logged
Die waarheid is haatspraak vir enige mens wat iets wil wegsteek.

Jan Beyers

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 1293
  • Verkenner
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #37 on: February 12, 2008, 03:29:21 PM »
Ek as dominee kan onmoontlik my gemeente behoorlik bedien as ek self verantwoordelik moes wees om my kar te diens, my tuin (Wat die hele kerk terrein insluit) moet netjies hou, my eie elektriese werk moes doen ens, ens.

Wat my kind se pianis opleiding betref...  Swarrie, jy vat my en my laaitie laag!   :-\

Ek dink ons mis die punt.  Die vraag is wie gebruik jy om jou kar te was.  Nou weet ek jy gaan se dat jy nie volkseie arbeid kry om dit te doen nie.  Dan voel ek dat jy dit eerder self moet doen.

So voel die mense op Orania en Kleinfontein.  Hulle doen eerder alles self, as om volksvreemde arbeid te gebruik.  So as daar genoeg volkseie arbeid is, goed so.  As daar nie is nie, "adapt or die".

Oor jou laaitjie..... toemaar.  Hy is hopeloos te fris om 'n pianis te word.  ;)
Logged

Van der Walt

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #38 on: February 12, 2008, 05:03:57 PM »
Logged

Snymansboer

  • Guest
Is: Hoekom is daar so min mense in Orania?
« Reply #39 on: February 12, 2008, 06:07:06 PM »
Dis vir my dus 'n Mandela situasie. Ek sal maar wag tot hy sterf voor ek my vryheid na Orania toe kry.

Sakkie, jy kan darrem al by die Orania Beweging aansluit...

Beste
Logged
Pages: 1 [2] 3 4 5 6   Go Up