Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking  (Read 1894 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« op: February 12, 2008, 01:50:51 PM »
By Janine du Plessis

Cape Town - Schoolchildren could be reciting the National Schools Pledge at their morning assemblies by March, to coincide with Human Rights month.

Unveiling the school pledge, Education Minister Naledi Pandor said she hoped the pledge, announced by President Thabo Mbeki in his State of the Nation Address on Friday, would instill a sense of morality in the youth.

The proposed National Schools Pledge, drawn from the preamble of the Constitution of South Africa, will be published for comment soon, and the public will have a month to respond.

"When schools have assembly we want to encourage young people to recite the pledge to see whether through it, they might internalise those core values that we as South Africans have thought important.

"The values have not been selected by myself, if you look at it, it is drawn very much on the preamble of the Constitution of South Africa," said Minister Pandor, briefing the media on government's Skills Development Strategy in Cape Town on Tuesday.

Ms Pandor said the pledge spoke to the values that the department wanted children to "internalise".

"We want young South Africans to know that they have the opportunity to change the country. These are universal values," she said.

The minister explained that it had been a long process to formulate and reformulate the pledge, with the help of various stakeholders including teachers.

"We have emerged with this version for the nation to comment on," said Ms Pandor.

Responding to a question on what would happen if parents objected to their children having to recite the pledge, the minister said she would be surprised at such an occurrence, as the pledge was based on the same principles set out in the preamble of the Constitution.

"There has not been a South African who did not agree with these principles," she said, adding, "I don't know of any South African who wants to opt out of the Constitution!"

The pledge has not been translated into any of the other official languages as yet. However, this will be done once the public comment process was complete.

The pledge reads as follows:

We the youth of South Africa
Recognising the injustices of our past,
Honour those who suffered and sacrificed for justice and freedom.
We will respect and protect the dignity of each person,
And stand up for justice
We sincerely declare that we shall uphold the rights and values of our Constitution
And promise to act in accordance with the duties and responsibilities
that flow from these rights.
! KE E: / XARRA // KE
Nkosi Sikelel' iAfrika

- BuaNews
 
« Laaste verandering : February 12, 2008, 01:53:49 PM deur Hans Dons »

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #1 op: February 12, 2008, 02:11:46 PM »
Skokkend!!!
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

123 Blok My

  • Gas
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #2 op: February 12, 2008, 02:34:00 PM »
Ek het vinnig gou bietjie navraag hier gedoen.
Dit is blykbaar die taal van die Koi San en dit beteken glo : United we stand/eenheid in diversiteit.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #3 op: February 12, 2008, 02:49:53 PM »
Ek wonder nogsteeds oor die Khoisan woorde wat in die landswapen ook pryk. Hoekom het hulle juis die khoisan dialek gebruik?

Moed Vryheid Eer

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #4 op: February 12, 2008, 03:19:40 PM »
Kommuniste se mos -  gee my 'n kind sy eerste 6 jaar, en ek maak van hom 'n kommunis. 

Hopelik begin CVO skole floreer...

Afwesig Hans Dons

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 80
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #5 op: February 13, 2008, 07:53:45 AM »
Die snaakse woorde onder aan die eed is Boesman of khoisan woorde en beteken: Diverse people unite.

Dus is dit duiwels!

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #6 op: February 13, 2008, 08:03:22 AM »
Ek ruik verset.  Ernstige verset.

'n Eed volgens die HAT is " Verklaring waarby die Opperwese as getuie aangeroep word".

Ek wil soos Annemarie Joubert van Radio Pretoria (vanoggend nuuskommentaar) uitroep :  Wyk Satan!!!

Karools

  • Gas
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #7 op: February 13, 2008, 09:36:22 AM »
Twee belangrike uitgangspunte teen die nuwe Rooi eed is myns insiens die volgende:

Jesus Christus het by geleentheid self hieroor vermaan met die kragtige stelling dat jou ja "Ja" moet wees en jou nee "Nee" en dat niemand 'n eed moet neem nie.

Tweedens: Kinders kan nie op daardie ouderdom, as onvolwassene, tot 'n eed gelei word terwyl hy/sy nie ten volle bewus is van die totale implikasie daarvan nie - en daardie implikasie strek tot in die verste toekoms van die betrokke persoon se lewe. Kinders is in elk geval onder die ouderdom om gebind te word aan 'n eed, ongeag die inhoud daarvan.

Dit is dus opsommend eerstens dat dit nie goed is vir Christene om 'n eed te neem nie en tweedens kan kinders nie onderwerp word aan 'n eed nie.

Gegroet
Karools

Afwesig Stroh

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 24
Is: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #8 op: February 13, 2008, 11:16:06 AM »
Ek stem saam met Karina de Jager

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #9 op: March 17, 2008, 05:46:48 PM »
MIskien moet ons ons burgers aanmoedig om die webblad te besoek en hul mening te gee. Die Fillistyne moet weet ons is nog hier in die Ruwe SA.

Clem
Kennis is mag

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #10 op: March 17, 2008, 08:02:38 PM »
So gedoen

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #11 op: March 17, 2008, 08:27:20 PM »
Om die versoekskrif/petisie te onderteken, gaan hierheen:

http://www.neevireed.co.za/?page_id=7#ouer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #12 op: March 17, 2008, 09:57:44 PM »
Burgers, moet nou nie dat ek julle beinvloed nie, maar ek sal waaragtag nie daardie petisie teken nie. Die ATKV se logo is op daardie werf. Verder verstaan ek ook dat hulle die petisie gaan oorhandig.

Dan is dit my persoonlike gevoel, dat die regime in hulle skole nou maar soveel kommunistiese gebruike as moontlik kan inbring. Dit sal dalk die volk se ogies oop maak. Dalk net gaan dit ouers dwing om die regte ding te doen en hulle kinders in die CVO skole te sit.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #13 op: March 17, 2008, 10:02:57 PM »
Oeps, bietjie laat, maar jy is reg!

Afwesig Sannie van der Walt

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1131
Insake: Nuwe Nasionale Skool eed - Moontlik gou in werking
« Antwoord #14 op: March 17, 2008, 11:15:48 PM »
Burgers, moet nou nie dat ek julle beinvloed nie, maar ek sal waaragtag nie daardie petisie teken nie. Die ATKV se logo is op daardie werf. Verder verstaan ek ook dat hulle die petisie gaan oorhandig.

Dan is dit my persoonlike gevoel, dat die regime in hulle skole nou maar soveel kommunistiese gebruike as moontlik kan inbring. Dit sal dalk die volk se ogies oop maak. Dalk net gaan dit ouers dwing om die regte ding te doen en hulle kinders in die CVO skole te sit.

Ben

Ek stem met jou saam, maar tog wonder ek of dit wel hulle ogies sal laat oopgaan.  Ons volk het in 'n toestand van aanvaarding verval.  Vir die eerste ruk word daar groot kapsie gemaak teen 'n spesifieke ding, maar net totdat hulle daaraan gewoond is, dan word dit maar aanvaar.  'n Regte houding van "vloei saam met die stroom".
Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar. . . (DJ Opperman)


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal