Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Regte name  (Read 4153 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Regte name
« op: May 15, 2007, 05:24:52 PM »

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Regte name
« Antwoord #1 op: May 15, 2007, 05:55:02 PM »
Dankie RSM Xboers

Sal my naam spoedig gaan verander.

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
Re: Regte name
« Antwoord #2 op: May 15, 2007, 09:28:26 PM »
Ek het nog altyd my regte naam gebruik. Ek voel ongemaklik agter 'n skuilnaam.
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Regte name
« Antwoord #3 op: May 15, 2007, 09:33:18 PM »
Ja Piet, ek hou ook meer van my regte naam. Ons het mos niks om weg te steek nie.

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
Re: Regte name
« Antwoord #4 op: May 15, 2007, 09:35:26 PM »
Absoluut niks nie.
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Regte name
« Antwoord #5 op: May 15, 2007, 11:37:48 PM »
Maar IG:SA Kleinbekkie klink darem BAIE beter as IG:SA Christa...
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Regte name
« Antwoord #6 op: May 15, 2007, 11:42:06 PM »
Maar IG:SA Kleinbekkie klink darem BAIE beter as IG:SA Christa...

Haha, verseker. Bly maar IG:SA Kleinbekkie. Ek hou ook daarvan.

Ek gaan my nou skaars maak, goeienag Bravolanders.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Re: Regte name
« Antwoord #7 op: May 16, 2007, 09:38:13 AM »
Goeiedag vriende!

Ek gebruik ook my regte naam. En ek stem saam met die gedagte dat ons niks het om weg te steek nie - en nog minder iets het om oor skaam te wees!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Regte name
« Antwoord #8 op: May 16, 2007, 09:47:26 AM »
Ek hou van my bynaam

As NI my tel no soek kan hulle my pm

Michael Vermeulen
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG

Stoetbul

  • Gas
Re: Regte name
« Antwoord #9 op: May 16, 2007, 09:57:26 AM »
Boeredok ek stem saam.

As hulle my inligting wil kry, dan sal hulle as hulle nie alreeds het nie.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Regte name
« Antwoord #10 op: May 16, 2007, 12:43:41 PM »
Ek gebruik ook my regte naam ;)
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Regte name
« Antwoord #11 op: May 16, 2007, 12:56:23 PM »
Almal wat nou hulle regte name gebruik, maak dit vir my moeilik om kop te hou wie is wie.

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Regte name
« Antwoord #12 op: May 16, 2007, 01:05:09 PM »
Beter nou ??

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Regte name
« Antwoord #13 op: May 16, 2007, 01:29:17 PM »
Beter nou ??

Dankie Cois, nou weet ek ook met wie praat ek.


Tvler

Afwesig Maarten Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 326
Re: Regte name
« Antwoord #14 op: May 18, 2007, 12:57:51 AM »
Ek hou van my bynaam

As NI my tel no soek kan hulle my pm

Michael Vermeulen

hehehe Michael, ek stem. As hulle bereid is om Amerika toe te kom om met my te gesels, sal ek selfs koffie maak.
Niks om weg te steek nie....die 221 is maar net vir snaaksigheid...en dit is 'n pyn om elke keer Maarten Jacobus Venter uit te tik.
ΜΟΛΩΝ ΛΑΒΕ

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Regte name
« Antwoord #15 op: May 19, 2007, 11:13:56 AM »

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Regte name
« Antwoord #16 op: May 19, 2007, 11:43:26 AM »
Jongeling
Maar jy sal nie daarin belang stel
Groete

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Regte name
« Antwoord #17 op: May 19, 2007, 11:52:51 AM »
Ek het met jou gepraat.
Jy het gevra watter forum- dis die Jongeling-forum
Dis 'n IW forum, so ke neem aan jy sal nie belang stel?

Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Regte name
« Antwoord #18 op: May 22, 2007, 11:17:52 PM »
Wat bedoel jy met jy is 'n jongeling? Jy het my heeltemal verloor!

Afwesig Boeredok

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 324
  • Geneesheer Generaal Kromloop
Re: Regte name
« Antwoord #19 op: May 22, 2007, 11:19:43 PM »
Wat bedoel jy met jy is 'n jongeling? Jy het my heeltemal verloor!


dis die Jongeling-forum
WANEER IS GENOEG NOU GENOEG


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal