Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Regte name  (Read 4153 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Wilna de Wet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 357
  • "Fear, the thief of Dreams"
Re: Regte name
« Antwoord #20 op: May 25, 2007, 07:50:57 AM »
Vir God die Vader, die Seun, en die Heilige Gees.

Afwesig Dave Gaybba

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 25
Re: Regte name
« Antwoord #21 op: May 28, 2007, 03:15:39 PM »
Ek dink baie van ons hou maar die name waarmee ander ons kan uitken siende dat ons al jare so bekend staan! Die wat hul name intussen verander het kan gerus hul ou name onder aan sit!
Groete!

Afwesig ISRAELIET ( JACQUES )

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: Regte name
« Antwoord #22 op: June 13, 2007, 11:39:39 AM »
Aaaaaag togie.
Laat ek maar weer daar gaaan stoie  ( hoe spel mens nou weer daaaaai woord )

meesterweb

  • Gas
Re: Regte name
« Antwoord #23 op: June 13, 2007, 12:36:54 PM »
Aaaaaag togie.
Laat ek maar weer daar gaaan stoie  ( hoe spel mens nou weer daaaaai woord )

Eintlik net met twee a's, ie. gaan


Afwesig Blou Pou

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 59
    • luvtruck.com
Re: Regte name
« Antwoord #24 op: July 24, 2007, 11:57:25 PM »
Ek sal maar liewer nie 'n foto opsit nie..... hoe moet ek nie later sukkel om die vroumense van my af te hou!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal