SP Jan
Baie dankie vir hierdie verheldering - wees verseker dat ek die VR ondersteun in hul besluite, al sou soms beteken dat ek weens my optrede, verdien om oor die vingers getig te word deur die hoogste gesag in Bravoland. Ons ag u as verkose leiers en wil graag handel volgens die leiding wat ons ontvang.
Sterkte aan ons VR
Vriendelike groete
Karools