ek wonder hoe ver is Jan Bank met sy 4 spruite!?! 
Karina! Maak die woestyn son julle so?
Hehehe, hierdie son is goed vir bevolkingsgroei, dit is te warm om jou neus by die deur uit te steek...!
Jy moet nou nie te veel hooi op jou vurk laai nie, die stres belemmer weer bevolkingsgroei.
