Skrywer Onderwerp: Britse hoe beindruk met Orania  (Read 2596 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Britse hoe beindruk met Orania
« op: February 29, 2008, 09:00:13 PM »
« Laaste verandering : March 04, 2008, 03:49:35 PM deur Karina de Jager »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #1 op: February 29, 2008, 10:39:45 PM »
Ek wonder of die Oraniers onthou het om die Brit te vra wanneer hulle nou verskoning gaan vra vir die 27 000 vrouens en kinders wat in die konsentrasiekampe dood is.

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
« Antwoord #2 op: February 29, 2008, 10:56:37 PM »
Ek wonder of die Oraniers onthou het om die Brit te vra wanneer hulle nou verskoning gaan vra vir die 27 000 vrouens en kinders wat in die konsentrasiekampe dood is.

Die Britte het dit reeds gedoen en ook vergoeding daarvoor betaal Ben. Ek kan nie presies onthou waar ek dit gebere het nie, maar ek het dit destyds vir FC gewys. Een of ander organisasie wat namens die Boere optree het die Britse regering gaan sien en betalaling geeis vir die konsentrasie kampe.
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #3 op: March 01, 2008, 12:14:21 AM »
Wel Piet, dan is jy al een wat daarvan weet:

"Geen Engelsman het nog ooit om verskoning gevra vir enige van Engeland se koloniale vergrype nie, die ABO inkluis.." Dan Roodt http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=448&Itemid=50
So ook was hier besprekings daaroor: http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=25384&cause_id=1270

Hier http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=25276&cat_id=160 sal jy sien dat Litnet Oktober maand 'n "stembus" gehad het om te bepaal of die lede daar dink Engeland moet verskoning vra. As hulle dit reeds gedoen het sou so stembus mos sinneloos gewees het.


Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
« Antwoord #4 op: March 01, 2008, 12:18:22 AM »
Ben, ek sal daardie skakel soek en hier kom pos. Ek ( en FC) kon nooit uitvind of die Engelse regering wel die geld oorbetaal het nie, maar wat ek probeer se is dat daar 'n versoek daarvoor gedoen was deur 'n organisasie wat homself as die Boere / Afrikaner mondstuk gesien het.
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig Piet

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 269
  • Dit is nou tyd vir moue oprol.
« Antwoord #5 op: March 01, 2008, 12:24:54 AM »
'n Volk sonder grond is niks meer as net 'n treknasie nie.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
« Antwoord #6 op: March 01, 2008, 12:27:51 AM »
Piet,

Daar was al baie sulke versoeke, ongelukkig het die Ingilse besluit om al hierdie versoeke te ignoreer.

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #7 op: March 04, 2008, 03:49:05 PM »
Ebert Terblanche sent a message to the members of Orania Beweging.

--------------------
Subject: Nuus

Hallo alle belangstellendes,

Daar word vandag 'n nuwe stukkie nuus oor Orania gedeel wat handel oor die Britse konsul-generaal wat die dorp laasweek besoek het, so lees gerus meer daaroor op ons Groep-blad op Facebook.

Indien jy nog nie al jou vriende uitgenooi het om deel te word van die Orania-groep op Facebook nie, is dit nou die tyd om dit te doen.  Onthou dat die Orania-groep oop vir almal is, so nooi gerus al jou vriende, regses, linkses, pienkes, bloues en gesteurdes!

Ons sal julle almal van tyd tot tyd vermaak met inligting oor gebeure rondom ons unieke dorp.

Hou die blink kant bo!

Winter

  • Gas
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #8 op: May 12, 2008, 08:34:36 PM »
Daar het nog nie weer 'n haan gekraai na die ou se besoek aan Orania nie....of laat ek liewer se dat ek nog niks verder weer gehoor het nie.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #9 op: May 12, 2008, 08:37:00 PM »
Soos ek Ingilse ken, maak hulle alweer planne om die Orania projek te sink.
Kennis is mag

Winter

  • Gas
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #10 op: May 12, 2008, 08:46:49 PM »
Iets soos....those boykies in Orania are up to something. We as brit'ish must stop 'um.

Brittanje hoef nie te komkommer nie, hulle ondergang is ook nie ver nie.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #11 op: May 13, 2008, 05:52:58 AM »
Winter, dink jy ou Robber gaan die Ingilse te lyf gaan ;)
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Britse hoe beindruk met Orania
« Antwoord #12 op: May 13, 2008, 09:06:09 AM »
Nee hy dink die Noordpool gaan smelt en Engeland gaan onder die see verdwyn... ;D  Al daai Ingilse moet dan sommer Afrika toe stroom dat hulle kan sien wat hulle voorgeslagte gedoen het.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal