Skrywer Onderwerp: Bedanking van Departementshoof: Onderwys  (Read 1242 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Bedanking van Departementshoof: Onderwys
« op: March 07, 2008, 08:16:26 AM »
Die agbare Minister van Onderwys en Kultuur, Sannie van der Walt, het my bedanking as departementshoof:  onderwys goedgekeur.  Die bedanking is onmiddellik van krag.

Ek glo dat die nuwe Kabinet wat na die Volksraadsverkiesing aangestel sal word sekerlik hulle departemente sal wil herorganiseer, en daarom  meen ek dat hierdie die regte weg vir my is om te volg.

Ek bly steeds verbind tot die verwesenliking van die ideale en strewes van Bravoland en ondersteun die beginsels van ons  vrye Republiek ten volle.

Hartlike groete

Johann Venter
« Laaste verandering : March 07, 2008, 08:18:45 AM deur Johann Venter »

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Bedanking van Departementshoof: Onderwys
« Antwoord #1 op: March 07, 2008, 08:22:30 AM »
Johann, sal jy weer bereid wees om die pos te vul na die VR verkiesing verby is?

OD
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: Bedanking van Departementshoof: Onderwys
« Antwoord #2 op: March 07, 2008, 08:29:20 AM »
OD

Indien my diens weer benodig word, sal ek bereid wees om te help waar ek kan - en soveel as wat my omstandighede toelaat.

Johann


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal