Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Volksraadverkiesing  (Read 3043 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig witbrood

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 19
Re: Volksraadverkiesing
« op: May 24, 2007, 02:17:11 PM »
Kan elke kandidaat asb so ietsie oor hulself plaas. Ek weet omtrent niks van die helfde van die kandidate nie.
In die Bakoond tussen die Gemmerbrood mannetjies

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #2 op: May 24, 2007, 03:45:17 PM »
Jammer.  Bogenoemde pos is waar u die cv's van die kandidate sal sien

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #3 op: May 25, 2007, 11:41:05 AM »
Goeie begin Bravolanders !!! 
Tot dusver is die stempersentasie 61%

Afwesig kaapse.boer

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 145
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #4 op: May 25, 2007, 03:43:24 PM »
Kan elke kandidaat asb so ietsie oor hulself plaas. Ek weet omtrent niks van die helfde van die kandidate nie.

Well..... as mense net vrae vrae ;^)

Ek wag self vir vrae om te antwoord...???

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #5 op: May 27, 2007, 04:33:53 PM »
Stem persentasie van 66.15 !!!! 

Baie dankie Bravolanders !!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #6 op: May 29, 2007, 10:49:01 AM »
Enige idee waar, hoe en wanneer die sitting gehou sal word?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #7 op: February 17, 2008, 10:27:21 AM »
Ek ondersteun hierdie gedagtes van Winter en sal graag bekwame hande se voortgang wil ondersteun. Ons het almal iets geleer uit dit wat gebeur het.
Kom ons laat dit nou agter ons en beur vorentoe.

Hoe gouer ons die verkiesing (of herstruktuering) laat plaasvind, hoe beter vir Bravoland en sy burgers. Kom Boere, ons kan en ons sal die saak weer dra soos ons nog altyd wou!

Vriendelike groete
Clem
Kennis is mag

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #8 op: February 17, 2008, 12:30:24 PM »
Baie dankie vir die vertroue en ondersteuning.

Ek wil net byvoeg, in die Volksraad se kantore het Ben bevestig dat hy steeds beskikbaar is om op die Volkraad te dien as dit Bravoland behaag.

In die komende week sal daar seker oor die pad vorentoe besin word en watter prosedures gevolg gaan word.

Ek wil SP Beyers alle sterkte toewens met enige besluite wat geneem moet word, onthou dat jy altyd op die VR se knoppie kan druk, ons staan 100% agter jou.

Sanderis

  • Gas
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #9 op: February 17, 2008, 02:24:08 PM »
Word die hele Volksraad oor verkies ? Indien wel, hoeveel stemme het ons ? Kan ons ook aandui in ons stem, wie ons as SP en ASP soek ?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #10 op: February 17, 2008, 04:57:37 PM »
Sanderis, ek is seker dat die nominasies vir die nuwe volksraad eersdaags sal begin. Sover my kennis strek, net die volgende: Die SP is alreeds daar en die VR word deur die burgers verkies uit die nominasies. Die SP wys dan uit die VR lede sy kabinet en ASP aan.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Chaka

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #11 op: March 13, 2008, 08:32:50 PM »
Ja - Karina & Ben loop kop-aan-kop! Dis goed so. Albei sal waardige wenners wees.
Beste groete,
Chaka.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #12 op: March 13, 2008, 08:33:52 PM »
Ja - Karina & Ben loop kop-aan-kop! Dis goed so. Albei sal waardige wenners wees.
Beste groete,
Chaka.

Waardige wenners vir?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Chaka

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #13 op: March 13, 2008, 08:36:59 PM »
Die Volk, natuurlik! Hoe anders?

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #14 op: March 16, 2008, 01:07:20 PM »
Die Burgers se stempersentasie op die oomblik is 25,77%.

50/194 Burgers het al gestem.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #15 op: March 16, 2008, 07:10:20 PM »
Dankie Karina, maar as ek my somme reggemaak het, is die totale stemme 219. Burgers, VR lede, Adviseur, Departementshoofde en WSP.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #16 op: March 16, 2008, 07:12:46 PM »
Jy is reg ja, skuus, ek het net die Burgers gevat.  :-[

Frikkie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #17 op: March 17, 2008, 09:21:22 PM »
Goeienaand,
Ek sal ook met graagte my bydra hier lewer maar is daar miskien iewers waar ons kan sien wat die persone al gedoen het voordat ons stem.
Onthou vir ons Kapenaars is dit net `n Naam wat op hierdie stadium niks werd is nie tensy ons so ietsie van die Name weet.

Indien my pos buite konteks is delete gerus.

Beste Groete
Kubaan

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #18 op: March 17, 2008, 09:38:12 PM »
Frikkie,

Sommige van die genomineerdes het CV's geplaas, jy kan dit op hierdie draad besigtig:

http://www.bravoland.co.za/Forum/index.php/topic,2816.msg37233.html#msg37233

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #19 op: March 27, 2008, 09:48:17 PM »
Ek tik net hier dat die draad weer na bo kan skuif!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal