Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Volksraadverkiesing  (Read 3043 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Winter

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #20 op: March 28, 2008, 07:57:02 PM »
Kan die getal Volksraadslede nie na tien (10) of twaalf (12) toe verminder word nie? Of is daar 'n rede vir so 'n klomp mense?

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #21 op: March 31, 2008, 05:50:53 AM »
Kan die getal Volksraadslede nie na tien (10) of twaalf (12) toe verminder word nie? Of is daar 'n rede vir so 'n klomp mense?

Winter jy raak 'n saak aan waaroor ek ook gedink het, maar WSP en Ben sal dalk beter weet. Miskien sal iemand ons kan inlig?

Clem
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #22 op: March 31, 2008, 07:42:42 PM »
Die Volksraadstemming is nou gesluit. Baie dankie aan diegene wat die moeite gedoen het om jul stem uit te bring.
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #23 op: March 31, 2008, 07:43:43 PM »
Ek dog dit sluit eers die 1ste April?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #24 op: March 31, 2008, 07:46:05 PM »
Die verkiesingskommissie moet nog die stemme tel ;)
VOEL TUIS

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #25 op: March 31, 2008, 07:47:08 PM »
Kyk, ek weet nie of ek nou vir myself moet lag en of ek eerder moet gaan slaap nie, want vandag is alreeds by my Aprilgekdag! Jammer mense, nog een dag om te gaan.

Baie dankie Karina!
Moed Vryheid Eer

Afrikanermeisie

  • Gas
Insake: Volksraadsverkiesing Maart 2008
« Antwoord #26 op: March 31, 2008, 07:49:49 PM »
Plesier! ;D


Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Insake: Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #27 op: March 31, 2008, 09:07:49 PM »
KB, is jy besig om Robber se voorbeeld.....? ;) ;) ;)

Groete
Clem
Kennis is mag

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Insake: Re: Volksraadverkiesing
« Antwoord #28 op: March 31, 2008, 09:13:06 PM »
Naand Oom Clem, lyk my dan nou ook so....  Nee kyk, daar is sekere dae dat ek eerder net moet stilbly ;)
Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal