Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Re: Tussenverkiesing  (Read 4259 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« op: September 18, 2007, 10:14:08 PM »
Johann Venter

*Memorandum*

Daar bestaan tans vakante betrekkings in die Volksraad.

Ek nooi u, die burgers van Bravoland, om persone te nomineer vir die Volksraad, hierdie nominasies sal sluit teen die einde van September 2007 waarna ons sal oorgaan tot stemming.

Die uwe,

Ben

*einde van memorandum*
« Laaste verandering : March 13, 2008, 09:00:11 PM deur Kleinbekkie »

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #1 op: September 18, 2007, 10:17:53 PM »
1. Johann Venter
2. Nantes

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #2 op: September 18, 2007, 10:36:10 PM »
1. Johann Venter
2. Nantes
3. Micky

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #3 op: September 18, 2007, 10:51:12 PM »
1. Johann Venter
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
Moed Vryheid Eer

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #4 op: September 24, 2007, 09:17:28 PM »
Nog 'n week vir nominasies,,,,,,,,,,,,,

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #5 op: September 24, 2007, 09:43:42 PM »
daar is vier vakante betrekkings.

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #6 op: September 25, 2007, 10:52:02 PM »
1. Johann
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
5. OssewaTdi
6. Marco
7. Jeug

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #7 op: September 26, 2007, 01:04:10 PM »
1. Johann
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
5. OssewaTdi
6. Marco
7. Jeug
8. Andre
9. Karools
10. Leon Schoeman
11. RoosMaryn
12. Snymansboer
13. Kapenaar (Ds de Bruyn)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Joggie Schoeman

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #8 op: September 26, 2007, 09:34:08 PM »
Ek lees dat daar vakante poste is in die Bravoland regering en ek merk dat daar reeds heelwat nominasies is.

Nou wonder ek maar net, miskien kan iemand my met 'n papsnoek bykom, maar watter van die nominasies is vir watter betrekkings? Of hoe werk die nominering?

Byvoorbaar dankbaar

Neef Joggie

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #9 op: September 26, 2007, 09:39:57 PM »
Joggie,

Die nominasies hier is vir Volksraad lede. Enige burger kan egter aanmeld by enige kantoor waar hy/sy van nut kan wees.

Waar sou jy graag wil help?

Groete,

Ben

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #10 op: September 26, 2007, 11:46:40 PM »
Nee, Cois, 'n papsnoek is nie 'n vrot ene nie, dit is as dit op die verkeerde manier gevang word, dan word die snoek pap.

So 'n bietjie nuttelose inligting.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #11 op: September 27, 2007, 10:22:07 PM »

1. Johann
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
5. OssewaTdi
6. Marco
7. Jeug
8. Andre
9. Karools
10. Leon Schoeman
11. RoosMaryn
12. Snymansboer
13. Kapenaar (Ds de Bruyn)
14. Aster
Moed Vryheid Eer

jeug

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #12 op: September 28, 2007, 06:40:10 AM »
Dankie vir die eer om my te nomineer - maar vriende ek is nie beskikbaar nie. Ek help op my manier, en ek vra dat die voorstel terug getrek word - asseblief.

Karools

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #13 op: September 28, 2007, 08:22:01 AM »
Sakkie
Ou Karools moet sorg vir die volk se wel en wee - ontrek sy naam asseblief

Ons soek immers mense wat kan en wil en sal!

Met dank
Karools
« Laaste verandering : September 28, 2007, 08:24:05 AM deur Karools »

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1248
  • Swerwer
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #14 op: September 28, 2007, 09:26:59 AM »
1. Johann
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
5. OssewaTdi
6. Marco
7. *****
8. Andre
9. *****
10. Leon Schoeman
11. RoosMaryn
12. Snymansboer
13. Kapenaar (Ds de Bruyn)
14. Aster

Jeug, ek is seker ALMAL verstaan.
Karools, ek is seker almal verstaan nie

Karools

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #15 op: September 28, 2007, 09:31:50 AM »
Cois

A Nee A Vriend ! Verstaan immers dat ons die jeugdiges moet motiveer om die voortou te neem - my jare se mense kan net ondersteunend wees. Veral as daar nog ander werk is wat ek op die volksakker moet doen terwyl die kragte reeds aan die afneem is!

Groete
Karools

Karools

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #16 op: September 28, 2007, 09:45:37 AM »
 Dankie Cois, ek weet jy is van besondere formaat :)

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #17 op: September 28, 2007, 11:46:23 AM »
1. Johann
2. Nantes
3. Micky
4. Stoetbul
5. OssewaTdi
6. Marco
7. Aster
8. Andre
9. Anneke
10. Leon Schoeman
11. RoosMaryn
12. Snymansboer
13. Kapenaar (Ds de Bruyn)


Moed Vryheid Eer

Afwesig Rissiepit

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 12
  • Tjiekie en skerp...dit is ek!
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #18 op: September 28, 2007, 03:09:21 PM »
Wetie nog so lekker vir wie ek moet stem nie, maar nou ja! 


tata
Rissie

Afrikanermeisie

  • Gas
Re: Tussenverkiesing
« Antwoord #19 op: September 28, 2007, 03:10:42 PM »
Sjoe laat jy my nou skrik, ek het nou gewonder of die verkiesing al aan die gang is! Jy sal maar die mense leer ken deur hulle poste en insette op Bravoland.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal