Skrywer Onderwerp: NP of KP  (Read 2021 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Velle

  • Gas
NP of KP
« op: April 05, 2008, 06:57:17 PM »
Wat sal Bravoland wees n NP of KP goverment,sal die minder rykes vertrap word soos vandag deur hul eie wit NP genote of te wel exNP's wat hul milloene gemaak het in die ou regeering en nou rond loop en die skuldiges soek. ::)

Jankejan

  • Gas
Insake: NP of KP
« Antwoord #1 op: April 05, 2008, 07:37:02 PM »
Nie een van die twee nie velle

Afwesig Cois.

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1252
  • Swerwer
Insake: NP of KP
« Antwoord #2 op: April 05, 2008, 07:55:13 PM »
Eina !!  Bravoland kan mos nie vergelyk word met die partye nie  ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: NP of KP
« Antwoord #3 op: April 05, 2008, 08:24:18 PM »
Velle,

Dit is goed dat jy antwoorde in die verlede gaan soek en daarmee vergelykings tref. Jy is egter nie vergenoeg in die verlede nie. Ek stel voor jy gaan kyk na die sisteem wat die ZAR gebruik het in Paul Kruger se tyd, dit sal vir jou 'n idee gee van Bravoland se Volskraad-sisteem.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Insake: NP of KP
« Antwoord #4 op: April 06, 2008, 05:59:16 PM »
Die Boere Republieke is nader aan wat behoort te wees - want ons word nogal in die Woord vermaan teen Partyskappe - maar ons moet ook in ag neem om nie op prinse te vertrou nie.

Die fyn balans van biddend die leiers aanwys, is seker die belangrikste...

Clem
Kennis is mag

Velle

  • Gas
Re: NP of KP
« Antwoord #5 op: April 08, 2008, 02:39:35 PM »
Wat is BL se politieke ideologie dan?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Insake: NP of KP
« Antwoord #6 op: April 09, 2008, 08:36:43 AM »
Wat is politiek?

Jankejan

  • Gas
Insake: NP of KP
« Antwoord #7 op: April 09, 2008, 02:20:41 PM »
Ek sou se politiek is "die metode hoe 'n volk sy vryheid bekom of uitleef". Snaaks dan dat baie mense politiek gelykstel aan politieke partye, want dit is beslis nie wat dit is nie, maar eerder net een van die metodes.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: NP of KP
« Antwoord #8 op: April 09, 2008, 06:06:47 PM »
Partypolitiek is dus 'n metode van volkspolitiek...

Verstaan ek jou reg Jankejan?
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Jankejan

  • Gas
Insake: NP of KP
« Antwoord #9 op: April 09, 2008, 07:32:22 PM »
Jong OD ja mens kan dit so sien, die term is al so deurmekaar geklits, dat min mense regtig verstaan wat dit werklik inhou. Ek sou sê volkspolitiek en partypolitiek is albei metodes of vorme van politiek. Wat ons wel weet is, politiek is die mag om te regeer, en sonder politieke mag is jy niks. Die term politiek is dus nie negatief nie, mens moet net nie in bepaalde geykte vorme daarvan vaskyk nie. Bravoland is die uitleef van politiek, net op 'n unieke manier. En dit is wat ons vandag al meer moet begin regkry: Om die politieke mag te kry sonder om dieselfde geykte metodes daartoe aan te wend.

Afwesig Johann Venter

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 337
Insake: NP of KP
« Antwoord #10 op: April 14, 2008, 11:19:13 AM »
Ek dink politiek het ook te make met die metodes wat aangewend word om die beskikbare openbare hulpmiddele op die beste wyse tot voordeel van die volk aan te wend. Hier raak ons al so ietwat aan die ekonomie, maar politiek het ook daarmee te make.  Dus:  soos Jankejan tereg reeds gesê het, is politiek nie gelykstaande aan politieke partye nie.

Sanderis

  • Gas
Insake: NP of KP
« Antwoord #11 op: April 14, 2008, 11:39:35 AM »
Goeie stelling. Ek wil net byvoeg dat die mense wat so politiek beoefen dit maak wat dit is ; goed of sleg .
Die beginsel van die spesifieke politiek bly altyd suiwer , die mense wat dit beoefen bepaal of dit korrup word of nie.

Velle

  • Gas
Re: NP of KP
« Antwoord #12 op: September 13, 2009, 04:10:04 PM »
So BL is nog nie seker of hulle n same snoering van een enkele politieke oortyging onder eendak kan saamstel nie.

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: NP of KP
« Antwoord #13 op: September 14, 2009, 09:22:37 PM »
Velle nee Bravoland is al lankal seker dat ons een politieke oortuiging het, die oortuiging van vryheid vir ons volk in Afrika in ons Christelike geloof. Ons almal hier het hierdie oortuiging, behalwe enkeles wat seker meer van die ANC sou hou. Gaan lees gerus meer oor Bravoland, en jy sal sien ons deel een grootse oortuiging.
Apartheid is Liefde

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: NP of KP
« Antwoord #14 op: September 15, 2009, 04:26:20 AM »
Velle, ons moet nie politieke partye van die verlede verwar met politieke oortuigings van vandag nie.

Vandag is dit n kwessie van integrasie of segregasie.

As jy staan vir integrasie, beteken dit dat jy tevrede is met die verloop van omstandighede in die huidige bedeling. Dat jy glo aan een reenboognasie, en bereid is om jou identiteit en aansprake op Volksskap prys te gee hiervoor. Dit beteken ook natuurlik dat jy oor die algemeen tevrede is met die wyse waarop die land betuur word.

Segregasie impliseer dat mens eerder jou eie strukture, grondgebied, en uiteindelike regering nastreef. Hierdie oortuiging spruit uit n besef, dat dit wat hier op ons afgedwing word, nooit vir ons aanvaarbaar sal wees nie.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal